The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
vacuum spawn electricity pump media drum western dealers nexus profidrum disease filter Bobby lice airlift Waterplants sealer dropsy List Chris Bead SPOTS shimmies BLACK supaverm cape
Latest topics
» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

» Ikeage in Japan
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeSun Dec 10, 2017 9:48 am by atb tv

» Feeding in cold weather
 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeSun Dec 03, 2017 8:24 pm by Ernest39

May 2019
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

  16 Ma niere om te weet jy is kommin:

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 72
Location : Krugersdorp

 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Empty
PostSubject: 16 Ma niere om te weet jy is kommin:     16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeFri Oct 29, 2010 10:39 pm



1 Die Halloween pampoen op jou stoep het meer tande as jou girlfriend.

2 Jou twaalf jarige dogter mag rook by die tafel voor haar kinders.

3 Jy is al drie keer getroud maar jou skoonouers bly dieselfde.

4 Jy dink chicks wat nie in jou belangstel nie, bestaan nie.

5 Jack Daniels is op jou lys van mense wat jy graag wil ontmoet.

6 Jy dink Dom Perignon is 'n Mafia baas.

7 Jou vrou se hare het al vasgesit in die ceiling fan.

8 Jy dink Johnny Walker het die comrades gewen.

9 Jy het al 'n vuurhoutjie gestrike in jou huis en net die wiele het oorgebly na die ontploffing.

10 Jy kan nie met jou sweetheart trou nie omdat die wet dit verbied.

11 Jou toilet papier het bladsy nommers.

12 Jy het een volledige stel koppies en almal sÍ Wimpy

13 Die grootste dorp wat jy al in was, was Boys Town .

14 Jou werkende TV sit Bo op jou gebreekte TV.

15 Jy vertel vir almal jy bly in Johannesburg maar dis eintlik Brakpan, Boksburg, Kempton, Benoni.
16 Jou bure dink jy is 'n speurder want die polisie bring jou altyd huis toe



Wat van Alberton?
Back to top Go down
View user profile
Pieter J de Villiers

Pieter J de Villiers

Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 67
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Empty
PostSubject: Re: 16 Ma niere om te weet jy is kommin:     16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeSat Oct 30, 2010 9:13 am

Hi, Ooooooooo......................

Ek ken so Ou.................met 'n paar verskille; Hy het nie 'n TV of 'n vrou nie en hy bly in Krugersdorp!!!!! Razz
Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
Neville

Neville

Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 72
Location : Krugersdorp

 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Empty
PostSubject: Re: 16 Ma niere om te weet jy is kommin:     16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitimeSat Oct 30, 2010 9:44 am

Ek wonder nogal wie dit is ai. arme ou.
Back to top Go down
View user profile
Sponsored content




 16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Empty
PostSubject: Re: 16 Ma niere om te weet jy is kommin:     16 Ma niere om te weet jy is kommin:  Icon_minitime

Back to top Go down
 

16 Ma niere om te weet jy is kommin:

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-