The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
bubble sealer food disease media Bead airlift Chris electricity costa tilapia nexus vacuum dealers swim shimmies profidrum Bobby spawn western supaverm filter cape
Latest topics
» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Sun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Sun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
Fri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
Sat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
Sun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
Wed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
Tue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

» Ikeage in Japan
Sun Dec 10, 2017 9:48 am by atb tv

» Feeding in cold weather
Sun Dec 03, 2017 8:24 pm by Ernest39

December 2018
MonTueWedThuFriSatSun
     12
3456789
10111213141516
17181920212223
24252627282930
31      
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share | 
 

 denne naalde

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

avatar

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : krugersdorp

PostSubject: denne naalde   Thu Oct 28, 2010 4:25 pm

was vandag by `n man se damme hy het 5 langs mekaar en daar staan `n klomp dennebome om die plek Blybaar het hy reeds 6 vis verloor nadat ek die filters oopgemaak het kon jy die reuk van die dennegom daar uit ruik kom die filters het saam met die sand en die denne naalde `n kwaai crush opgebou

is die denne gom of die stof wat op die dennenaalde sit giftig vir koi dit het maar baie toksies geruik vir my van die naalde het al begin verot
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Cliff

avatar

Posts : 876
Reputation : 55
Join date : 2009-07-15
Age : 41
Location : JHB

PostSubject: Re: denne naalde   Thu Oct 28, 2010 4:49 pm

Think anything left in a confined space for long enough will become toxic, even if it was not a toxic substance to begin with......just a matter of time before good things turn bad, given the nature of the situation
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout

avatar

Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 52
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: denne naalde   Thu Oct 28, 2010 5:27 pm

My klein dam voor in die tuin het dieselfde probleem gehad. Daar het dag en nag dennenaalde ingeval en was groot gemors. Ek verstaan dat die gom en sap in naalde wel giftig is. Tans is die dam 'n blom bedding maar die goeie nuus is dat die gemors van naalde my aangemoedig het om groot dam agter in tuin te bou en nie lank daarna nie het die gogga my erg gebyt en QT gebou, so ek moet die denneboom bedank
Back to top Go down
View user profile
vossie

avatar

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : krugersdorp

PostSubject: Re: denne naalde   Thu Oct 28, 2010 6:33 pm

marius het dit jou vis affekteer want ek wil ook die man aanmoedig om die damme te skuif dis gelukkig groot opslaan ponds wat los is
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Marius Bezuidenhout

avatar

Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 52
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: denne naalde   Fri Oct 29, 2010 7:59 am

My grootste probleem was dat my pompe verstop het en moes dit 2 keer 'n dag uit water haal om naalde uit te trek. Het later 'n sandfilter opgesit wat aan die begin goed gewerk het maar later baie gou verstop geraak het. Onthou net, ek het nie skimmer of bottom drain gehad nie en ook normale sand gebruik.

Die visse was ook baie skrikbevange en sodra iemand naby die water kom, het hulle onder 'n boomstomp gaan wegkruip. Die stomp was skuins oor een van die hoeke v d dam geplaas. Ek het oor so jaar tydperk seker so 10-15 klein visse verloor sonder enige eksterne tekens. Kan nie met sekerheid se of dit wel die naalde was nie. Die oorblywende koi het ek oorgeplaas na my nuwe dam toe, en toe stop die sterftes en hulle het ook nie meer so verwilderd rond geswem nie
Back to top Go down
View user profile
vossie

avatar

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : krugersdorp

PostSubject: Re: denne naalde   Fri Oct 29, 2010 8:49 am

dankie marius mens sal seker net regtig weet as mens die water instuur vir ontleding maar my mening is denne naalde bly weg man soek vir moeilikheid
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Admin
Admin
avatar

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 56
Location : Cape Town

PostSubject: Re: denne naalde   Fri Oct 29, 2010 9:50 am

Pine sap is listed by most resources on poisonous plants as poisonous. See the list that I have compiled under water plants at http://koionline.forumotion.com/water-plants-f32/which-plants-are-poisonous-to-koi-t152.htm?highlight=poisonous

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
vossie

avatar

Posts : 677
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : krugersdorp

PostSubject: Re: denne naalde   Fri Oct 29, 2010 10:03 am

dankie admin dit help baie
Back to top Go down
View user profile http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




PostSubject: Re: denne naalde   

Back to top Go down
 

denne naalde

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: General :: Chat - Koi related-