The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
plant dealers salt face Bead small dropsy western pumps babies Dimilin show baytril plants bubble 2011 pond shape food foam SPOTS growth electricity cape clinofish filter
Latest topics
» New member, hallo everyone
Gatiep's Daily jokes EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Gatiep's Daily jokes EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Gatiep's Daily jokes EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Gatiep's Daily jokes EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Gatiep's Daily jokes EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Gatiep's Daily jokes EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Gatiep's Daily jokes EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Gatiep's Daily jokes EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Gatiep's Daily jokes EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Gatiep's Daily jokes

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Gatiep's Daily jokes Empty
PostSubject: Gatiep's Daily jokes   Gatiep's Daily jokes EmptyTue Oct 26, 2010 8:11 am

Die vrou kla by die dokter dat haar man haar vreeslik slaan as hy gedrink het. Die dokter sê toe , as hy weer dronk by die huis aan kom , moet sy soutwater vat En dit gorrel. En sy moet aanhou gorrel tot hy gaan slaap. Twee weke later kom die vrou weer by die dokter. Sy sê " Dit was fantastiese raad , dokter.My man het... my nog nooit weer geslaan nie." "Ja , sê die dokter , wys jou net wat gebeur as jy jou bek hou...!!


Gatiep was sitting reading the Cape Argus while his wife, Meraai was busy in the kitchen.
He called through to her "Skattie, there's a word here I don't understand
What does 'propaganda' mean?"
She came in dusting the flour from her hands.
"Propaganda means like this Gatiep ," she said.
"I had three kids from my eerste husband and two kids from my tweede husband.
From you I have had niks .....no kids.
You had no kids from your eerste wife and no kids from your tweede wife.
Also no kids from me.
That shows Gatiep, that I'm a proper goose, but you're not a propaganda."


Al manier waarop 'n pasient uit Weskoppies kan ontsnag, is om oor die hek te spring.
'n Pasient besluit hy gaan ontsnap en oefen weke lank om hoog te spring.
Een aand voel hy dis nou die tyd, en hy is nou reg om te ontsnag.Hy groet sy vriend en sluip uit, maar kort voor lank is hy terug.
"En nou?" wil sy vriend weet.
"Nee..., man", antwoord hy, "die hek staan oop, ek sal maar more aand weer probeer."


Filemon ry 'n 1200 Datsun bakkie. Voor in die bakkie saam met hom is 6 ander mense en agterop sit net een klein mannetjie. 'n Verkeersbeampte keer Filemon voor en se: "Ek verstaan nou nie so mooi nie. Hoe kan julle 7 mense voor in die bakkie ry en net een persoon sit agterop?" Filemon kyk hom ongelowig aan en antwoord:... "Hauw, Morena, jy kan mos self sien daar is nie plek vir die man hiervoor nie!"


Juffrou vra vir klas:- " Watter soort groente laat 'n mens se oë traan?"
Jannie se hand is eerste op. " Ja Jannie wat is dit?"
Jannie:- " 'n Aartappel Juffrou."
Juffrou:- "Nee Jannie dit is 'n UI."...
Jannie:- " Dis baie duidelik Juffrou is nog nooit met 'n aartappel op dieballas gegooi nie."


Gatiep en Maraai sit innie bus in Cape Town toe die lady op klim "with a face made up to kill" ekse: bloed roei lips, "seven layers of base" en silke "massive eyelashes" dat sy nie ees haar oe kan oep maakie. Daars nie oep seats, so sy skeem sy hang maar aan die leather strap. "Hei Gammat," se Gatiep, "kom offer djy ni...e die lady 'n seat?" "Nei," skeem Gammat, "a painting moet mos hang."

My Vrou check ook mos nou rugby. As ek saans vir haar sê: "Touch! Crouch! Engage!"
Dan tjune sy net: "Advantage over, Roll away! Stay on your feet! Hands off!"


"Meneer ek moet jou 'n kaartjie gee omdat jy te vinnig gery het" se die spietkop.
"Wat is jou naam?"
"Gerhard Steekbreek" antwoord die man.
"Moenie my koggel nie meneer!" se die spietkop dreigend.
"As jy my nie glo nie," se die man, "bel die Reserwe Bank, ek werk daar."
Die spietkop is dadelik op sy selfoon en skakel die Reserwe Bank. "Hoor hier mevrou," vra die spietkop, "het julle 'n Steekbreek daar?"
Ag jenetjie meneer!" antwoord die dame, "Ons het nie eers 'n teebreek hier nie, wat nog te se van 'n steekbreek!"


Sipho and Jonas are both beggars at several highway off ramps.
Sipho drives a Mercedes, lives in a mortgage-free house in Sandton,and has a lot of money to spend.
Jonas only brings in R20 to R30 a day. Jonas asks Sipho how he managesto bring home a suitcase full of R10 notes every day.
Sipho says; "Look at your sign, it says, 'I have no work, a wife and sixkids to support.' " South Africans who see that do not feel as if theyaccomplish anything by giving you money. You will still have no joband a large family.
Now look at my sign.
So Jonas looks and Sipho's sign reads, "I only need another R10 to moveback to Zimbabwe"


‎8 jarige Jannie in hof vir rape.Vroue prokureur hanteer sy saak.Sy haal Jannie se tottie uit en vra die regter : "Dink U die klein dingetjie kan rape?"Jannie fluister: "Tannie, moenie so kwaai skud nie. Ons gaan die saak verloor!"





Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Gatiep's Daily jokes Empty
PostSubject: Re: Gatiep's Daily jokes   Gatiep's Daily jokes EmptyTue Oct 26, 2010 8:24 am

Baie goed Marius
Back to top Go down
 

Gatiep's Daily jokes

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Top Jokes
» Silly jokes can sometimes also put a smile on your face

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-