| UV Globe - do they need cleaning | |
|
Author | Message |
---|
eugene.vdberg
Posts : 8 Reputation : 0 Join date : 2010-10-14 Location : Pretoria
| Subject: UV Globe - do they need cleaning Tue Oct 26, 2010 9:50 am | |
| Hi All Do you need to clean your UV globe from time to time ? Does the alge and other stuff not cling to the globe (making the globe dull ?) and affect the effectivness of the UV rays ? Eugene |
|
| |
Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 61 Location : Cape Town
| Subject: Re: UV Globe - do they need cleaning Tue Oct 26, 2010 10:24 am | |
| Never done it but almost sure it will have an effect. I have seen very dirty tubes, especially after heavy PP treatments which make the tube brown.
However, the algae will not accumulate on the tube. It will not get a change to grow there because the UV rays will kill them. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: UV Globe - do they need cleaning Tue Oct 26, 2010 10:34 am | |
| Eugene,
As die tube bruin is, kan dit met skoon alkohol of brand spirits skoon gemaak word. 'n Vuil globe verswak die sterkte en benadeel die werking daarvan. |
|
| |
eugene.vdberg
Posts : 8 Reputation : 0 Join date : 2010-10-14 Location : Pretoria
| Subject: Re: UV Globe - do they need cleaning Tue Oct 26, 2010 12:15 pm | |
| Ek het ook al die bruin tubes gesien - dit het my laat wonder. Dit maak sin wat julle se. Baie dankie vir die raad !!
|
|
| |
wayneb Admin
Posts : 1681 Reputation : 29 Join date : 2007-12-08 Age : 45 Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol
| Subject: Re: UV Globe - do they need cleaning Tue Oct 26, 2010 5:58 pm | |
| Dit hang af waar dit sit in jou sisteem.
As die UV na die bio is dan is my andtwoord NEE op die skoonmaak. As dit is voor die meganies dan is my antwoord JA.
In die afgelope 5 jaar het ek nog nooit nodig gehad om dit skoon temaak nie. |
|
| |
eugene.vdberg
Posts : 8 Reputation : 0 Join date : 2010-10-14 Location : Pretoria
| Subject: Re: UV Globe - do they need cleaning Tue Oct 26, 2010 7:13 pm | |
| My UV sit na my sand en Bio filter. Hoe sensetief is die globes ? Ek het n ultra-zap 55w , en die globe het skaars n week gehou. Dis n philips globe. Ek kannie sien waar dit geblaas het nie , dis ook nerens stukkend nie. ek het die UV geskuif die naweek - maar ek het die lig mooi hanteer. Krag was natuurlik af , glad nie die lig droog laat hardloop nie. En R450 vir n week is bietjie rof.... |
|
| |
Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Re: UV Globe - do they need cleaning Tue Oct 26, 2010 7:47 pm | |
| Eugene, is jy seker dit is geblaas, hulle blaas nie maklik nie. try net weer jou ou een. wat gewoontlik gaan is die starter. Ja as dit geblaas het dan kan jy probeer terug vat maar ek glo nie.
R450,00 was n baie goedkoop prys.
Hulle is maar sensitief soos n neon.
hoop jy kom reg. |
|
| |
eugene.vdberg
Posts : 8 Reputation : 0 Join date : 2010-10-14 Location : Pretoria
| Subject: Re: UV Globe - do they need cleaning Thu Oct 28, 2010 7:32 am | |
| Dankie vir Almal se raad. My 55W Ultrazap het geblaas / uitgebrand. Die transformer is sommer geel en lyk of dit 100 jaar oud is. Die connectors is almal bros - toe ek aan die twee vat waar die 2 drade ingaan toe verbrokkel dit sommer. Die hele housing unit is sommer swart aan die een kant - die starter het n gat in gebrand... Sal maar n nuwe een gaan koop. |
|
| |
Guest Guest
| Subject: Re: UV Globe - do they need cleaning Thu Oct 28, 2010 9:43 am | |
| Eugene,
Kan UltraZapUV ligte kry:
30watt = R 400 BTW uitgesluit 50watt = R 550 BTW uitgesluit |
|
| |
Anver
Posts : 121 Reputation : 7 Join date : 2008-10-09 Age : 61 Location : lenasia gauteng
| Subject: Re: UV Globe - do they need cleaning Thu Oct 28, 2010 10:03 am | |
| Hi everyone
Phillips uv germicidal tubes for
30watt R160.00 36watt R220.00 55watt R250.00
Anver
|
|
| |
Sponsored content
| Subject: Re: UV Globe - do they need cleaning | |
| |
|
| |
| UV Globe - do they need cleaning | |
|