|
|
| Author | Message |
|---|
Pieter J de Villiers

Posts: 1355 Reputation: 1 Join date: 2007-09-17 Age: 60 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 9:14 am | |
| Hi, When does someone become an alcoholic? Is it when that person needs a drink every day of his life or can’t stop drinking by himself? Any other theory? |
|
 | |
Chris Maritz

Posts: 339 Reputation: 0 Join date: 2009-10-06 Location: Port Elizabeth
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 10:07 am | |
| When you can't control your alcohol and the alcohol controls you.
Having a drink daily is normal but you need to know when to stop drinking. |
|
 | |
frans

Posts: 224 Reputation: 0 Join date: 2010-05-25 Age: 41 Location: sundowner randburg gauteng
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 10:09 am | |
| my siening is sodra jy begin drink want hoekom moet jy alkohol gebriuk |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 1355 Reputation: 1 Join date: 2007-09-17 Age: 60 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 10:13 am | |
| Frans, ek hou van jou stelling!!!!
Chris, Om daagliks 'n drankie te geniet is te verstaande, maar ek dink sodra jy nie jou daagliks drankie kan kry nie, en dit jou pla...........dan flikker die rooi ligte! |
|
 | |
Chris Maritz

Posts: 339 Reputation: 0 Join date: 2009-10-06 Location: Port Elizabeth
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 11:39 am | |
| Hang af wat jy bedoel met "pla"..... Voel skuldig of kry ontrekking simptome?
Mens moenie dronk word nie... Verwys na die bybel dan sal jy lees dat hulle gereeld wyn drink. Dit verwys dan daarna dat mens nie wyn moet drink in oorvloed nie & moenie die wyn toelaat om jou te beinvloed nie ie. moenie dronk word nie, want dan is jy onder die alcohol se invloed ie. alcohol beheer jou. |
|
 | |
Jaco

Posts: 744 Reputation: 0 Join date: 2008-02-16 Age: 45 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 11:42 am | |
| Waneer jy drink omdat jy moet, nie omdat jy wil nie. |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 1355 Reputation: 1 Join date: 2007-09-17 Age: 60 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 12:01 pm | |
| Jaco,
ek dink jy slaan die spyker op die kop!!!
Chris,
die vraag is net; wanneer word jy deur drank beheer? Sekerlik sodra jy nie daarsonder kan klaar kom nie.
Die gevolge van drank is ook iets verskriklik................... |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 933 Reputation: 0 Join date: 2009-01-29 Age: 45 Location: Bloemfontein but mostly somewhere else
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 12:23 pm | |
| Stem saam wat julle mense se. Kan wel iets byvoeg. Die kenners reken dat selfs 'n persoon wat byvoorbeeld slegs een keer 'n week of maand drink 'n soort verslawing het. Sodra dit 'n patroon ontwikkel - bv om elke Vrydag of elke 'payday' te gaan drink en dit word oor tydperk herhaal, is jy verslaaf. Hoef nie noodwendig elke dag te drink nie |
|
 | |
Neville

Posts: 1637 Reputation: 0 Join date: 2010-01-17 Age: 65 Location: Krugersdorp
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 12:38 pm | |
| Hi
This is a very controversial l type question and there will be many replies as to when is one an alcoholic.
Me myself and many of my friends and associates are then probably alcoholic's, as we love our drink's when we socialize. Bring daai bier man. I and lots of us have been drinking socially for many many years and sir I promise you maybe to people who abstain's eyes I am an alcoholic. But I have never been off work or caused any problems while or after having had a dop.
I must say that people who abstain completely worries me, there is something wrong or they have other maybe worse vices.
Een vir die pad pu pel.Cheers.
|
|
 | |
Jaco

Posts: 744 Reputation: 0 Join date: 2008-02-16 Age: 45 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 1:03 pm | |
| | Marius Bezuidenhout wrote: | | Stem saam wat julle mense se. Kan wel iets byvoeg. Die kenners reken dat selfs 'n persoon wat byvoorbeeld slegs een keer 'n week of maand drink 'n soort verslawing het. Sodra dit 'n patroon ontwikkel - bv om elke Vrydag of elke 'payday' te gaan drink en dit word oor tydperk herhaal, is jy verslaaf. Hoef nie noodwendig elke dag te drink nie |
Dan is ek verslaaf aan sex !!!!! |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 933 Reputation: 0 Join date: 2009-01-29 Age: 45 Location: Bloemfontein but mostly somewhere else
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 1:07 pm | |
|
Last edited by Marius Bezuidenhout on Wed Oct 13, 2010 1:19 pm; edited 1 time in total |
|
 | |
Cliff

Posts: 607 Reputation: 2 Join date: 2009-07-15 Age: 35 Location: JHB
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 1:10 pm | |
| Oom Neville, I would say that hardly makes for an alcoholic. I enjoy a dop when I am socializing altho will never have a dop on my own.
I played golf 2 weekends ago and one of the guys I was playing with was going on and on about how he needed a beer so badly....and this was at 7am!.......he then sent the caddy to get beers and by the time we had finished our round he had 6 beers. Then 6 double captains at the club house in the next hour. And before the round had started had coffee and splash (whiskey) at 5h30 when he woke up for the round. He even mentioned how he battled to sleep so got up for a whiskey at 2h30 that morning.
There are many a different views on what an alcoholic is, I remember from a child my dad telling me that with an alcoholic he can drink a single beer and he will be on his ear. Also think someone who can drink a whole bottle just for mos on his own without company or not in a social environment has a drinking problem.
Like oom Nev said, a bit controversial cos now we have 100 okes on the forum who think they're alcoholics.....lol |
|
 | |
Chris Maritz

Posts: 339 Reputation: 0 Join date: 2009-10-06 Location: Port Elizabeth
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 2:22 pm | |
| Ek's saam met Jaco.... Ek kry elke jaar net op my b'day sex, so ek is verslaaf want daar's 'n patroon. |
|
 | |
Neville

Posts: 1637 Reputation: 0 Join date: 2010-01-17 Age: 65 Location: Krugersdorp
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 3:43 pm | |
| Chris, Dit is die gevolge van drank, jy drink op jou birthday dan wil jy hierdie snaakse goed doen man. Nee wat as jy nie heeldag suip en ander pla nie dan is jy nog ok in my opinie, al raak jy lus vir n dop dis ok. Fok ek is nou so lus vir n bier ek kan vrek man, dis warm hier. Beware of the one who drinks nothing, when did he stop to drink too much. and is now afraid to touch it. Give me a guy who can handle his liqueur and I will show you a man that can handle anything. |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 1355 Reputation: 1 Join date: 2007-09-17 Age: 60 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: ALCOHOLIC Wed Oct 13, 2010 5:21 pm | |
| Ek het hierdie vraag gevra na aanleiding van 'n soort gelyke een in die nuutste Huisgenood:
Is ek 'n Alokholis? Die vrou skryf ondermeer dat sy nie meer 'n aand sonder drank kan geniet nie.
Die antwoord daarop was: "Daar is een nare, maar eenvoudige waarheid oor alkoholisme; Enigeiemand wat nie kan ophou drink wanneer hy moet nie, is 'n alkoholis, al gebeur dit net drie keer per maand of oor naweke. Binnekort sal jy nie net meer 'n geleentheidsalkoholis wees nie, maar iemand wat een keer per week, en dan een keer per dag en dan heeldag drink."
Ek het ook ondervind dat alkoholiste hewig ontken dat hulle 'n drank probleem het, en dat hulle die gebruik van drank met oorgawe verdedig. Wanneer 'n persoon eers "skelm" begin drink is dit baie ernstig!
Gewoonte soos met die meeste goed word 'n verslawing, die verslawing is die probleem!
Jaco is reg.................verslaaf is ons verslaaf..........die vraag is nou net; aan wat!? |
|
 | |
|