The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
western Dimilin baytril face bubble plant small plants clinofish SPOTS filter foam food dropsy salt dealers 2011 babies electricity pumps show shape cape growth pond Bead
Latest topics
» New member, hallo everyone
My koi dam EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
My koi dam EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
My koi dam EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
My koi dam EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
My koi dam EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
My koi dam EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
My koi dam EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
My koi dam EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
My koi dam EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 My koi dam

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: My koi dam   My koi dam EmptyTue Oct 05, 2010 10:14 am

Ek wil graag weet hoekom is my water so tee kleur en hoe kry ek dit reg??
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Guest
Guest



My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyTue Oct 05, 2010 11:15 am

GOOI MELK BY lol!
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyTue Oct 05, 2010 11:22 am

Deon, jy het seker baie blare wat in jou dam val wat die water kleur. Dis of dit of jy kort 'n water change.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: dankie   My koi dam EmptyTue Oct 05, 2010 11:33 am

Baie dankie Pieter maar ek dink nie ek daai tee drink nie lol!
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: dankie    My koi dam EmptyTue Oct 05, 2010 11:34 am

Dankie Wayne,maar daar val nie blare in my dam nie ek het n afdak ek sal kyk of die waterchange sal help!!
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyTue Oct 05, 2010 11:42 am

As mens nie redelik waterchanges doen nie en dieselfde water oor en oor sirkuleer dan kry die water 'n bruin skeinsel....geen idea hoekom nie. As dit ook nie dit is nie dat is ek uit antwoorde uit.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyTue Oct 05, 2010 11:52 am

Baie Dankie
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyTue Oct 05, 2010 8:33 pm

Hi Deon

Ek aanvaar dat jou filtrasie in orde is, weet nie wat jy het sal help as jy ons se.

Water wat soos tee lyk maar daar is geen "solids" in word gewoontlik geasosieer met "dooie water". Wat Wayne voorstel is korrek en sal beslis die probleem oplos, gereelde water changes. Ek wil net byvoeg dat jy ook gerus so bietjie Bentonite, ook genoem montmorrilon clay enn ook genoem Ubamba. gereeld in jou water sit.

Indien jy boorgat water gebruik stek ek voor dat jy miskien oorweeg om jou water te laat ontleed.
Back to top Go down
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Neville   My koi dam EmptyWed Oct 06, 2010 9:39 am

Ek gooi reeds klay in die water ek gebruik nie boorgat water nie my ph is op die oomblik 6.6 gaan vandag n redelike waterchange doen my water is baie helder maar het nog al die tyd daai tee kleur dankie vir al die hulp sal vanmiddag terugvoering gee oor wat se vultrasie sesteem ek het

Baie dankie ek geniet die forum baie sukkel net so bietjie met fotos, maar sal jou raad volg! lol!
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyWed Oct 06, 2010 9:50 pm

Hi Neville

Jy het gesê ek moet jul wys hoe (filter system) lyk hier is twee prentjies

Ek het vanaand so n 30% waterchange gedoen


[You must be registered and logged in to see this image.]








Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyWed Oct 06, 2010 10:33 pm

Hi Deon

Dit lyk heel netjies.

Se vir my asb hoeveel water hou jou systeem.
Het jy enige media in daardie blou dromme (ek aanvaar hulle is so 200lt elk
Hoe maak jy daai dromme skoon, ek aanvaar die pyp wat bo ingaan is jou inlet van die pomp af en die onderste pyp gaan terug dam toe.
Hoe lank loop die huidige sisteem.

As ek jou antwoorde het sal ek vir jou probeer raad gee. Iets lyk nie reg vir my.

Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyWed Oct 06, 2010 10:42 pm

Hi Deon

Jou PH is vir my ook bietjie laag (ken n paar ouens op die forum wat vir jou PH sal stuur hoor) Ons probeer om dit so na as moontlik aan 7,5 te kry.

Ek vermoed jy het lank laas n goeie water change gedoen, dit kan een rede wees. Moet tog net nie iets ingooi op die stadium want dit is nog veilg.

Kom ons kyk net hoe lyk dit so dag na jy die water change gedoen het.

Ek sien ook geen aeration se my of jy iets het.
Back to top Go down
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 7:14 am

[You must be registered and logged in to see this image.]

Hier is nog n foto van die (Filter System)
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 10:47 am

Hoekom is die dam so toe? Geen son nie? Dis visse gaan hulle kleur verloor as hulle nie son kry nie. Jy kan die dak ophou maar moet die kante meer oopmaak.

Ek sal ook aanraai dat jy die swart pype uithaal uit die wit pyp uit en laat die water terug splash in die dam in. Laat die water in die filters ingaan met 'n effense splash sodat jy ekstra area kry waar suurstof in jou water inkom.

Jou UV is ook verkeerd gekoppel. Hy moet anderste om wees anders loop die UV net half vol met water....dit kan seker so om werk as daar genoeg vloei is maar dit is glad nie effektief nie en ek sal raai dat die gloei lamp lewe baie verkort sal word.

As ek moet raai oor die volume sal ek se 3000l-5000l water in daai dam.

Die bruin kleur in die water.....kom die water erens direk in kontak met die gekleurde cement? dit kan die cement stainer wees wat die water kleur...
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 2:53 pm

Hi Neville

Dit is 2 200L dromme die inhoud is Kwart stukke baksteen, 19mm klip en uiesakkies,sponse,batting (Kussing Batting)

Wat is Airation?


Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 2:55 pm

Neville

Ons haal al die inhoud uit en was dit met water en pak dan als weer terug
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 2:58 pm

Wayne

Die swart pyp waarvan jy praat is die water outlet toe ek die waterchange gedoen het, dit is die waterflow.

Dit is n intex pool en rondom is die bakstene daar kan geen chemicals in die dam kom nie.

Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 3:01 pm

Wayne my dam vat so 5000L water en die waterflow deur die Uv Filter is baie sterk.
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 3:19 pm

Hi Almal

Sê my asseblief wat dink julle van hierdie geel koi is dit goeie of slegte kwaliteit Kyk na kop patroon geel en liggeel

n Vis wat ek by Chris Maritz gekoop het ten duurste betaal (Grappie)


[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 3:22 pm

Nee man Deon. Jy luister nie as ek met jou praat nie. (wou dit nog altyd se & my vrou klap as ek dit vir haar se) Laughing

Het jou gese die UV is verkeerd om toe jy my verduidelik het hoe dit gemount is.
Het vir jou gese as jy die filter media skoonmaak moet jy dit met water uit jou dam uit afspoel en nie skoon water nie.
Jy't gese jy het shading oor die dam gesit, toe se ek jy moet net seker maak daar kom nog bietjie son in.

Sien jy nou, as jy jou foon antwoord het ek lankal gaan kyk wat aangaan. Suspect
As jy weer by my uitkom moet jy maar rustig sit en koffie drink dat mens mooi kan gesels.

Quote :

Wat is Airation?

Aeration is die suurstof wat jy in jou water kry.... via water wat in jou dam val (return) of airstones.

Mens kan nie regtig kommentaar lewer op daai foto nie.....
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 9:02 pm

Hi Deon

Goed, Wayne is korrek jou UV is nie reg geinstalleer dit moet so wees dat die gloeilamp altd in water is. Hy lyk ook vir my effe klein vir die dam.

In my opinie behoort n mens jou sediment filtrasie en jou bio filtrasie van mekaar te skei en moet jy dit nie soos hier kombineer nie.


Ek wil graag voorstel dat jy oorweeg om ten minste, n 2 sak sand filter te installeer. dit sal jou sediment verwyder en seker maak jou water is skoon.

Dan jou bio filter. pomp al jou water bo in die een drom in met n val van so 300mm dan aan die onderkant weer uit na die onderkant van die tweede drom met n return na die dam van die bokant van die drom, dan moet dit weer in jou dam val. weer ten minste so 30mm hoog.

Ek is nie mal oor jou media nie en wil voorstel jy sit groente sakkies gevul met plastiek shavings, Bio Balls en of bio rock in.

Dan moet jy heel aan die onderkant van die dromme dreinerings krane aanbring om hulle van tyd tot tyd te kan flush.

Die aeration behoort ook jou PH reg te ruk.

Dit lyk of jy te veel visse daar het die slim ouens se 1 vis per 1000Lt (min van ons doen dit) maar dan moet jy ten minste jou filtrasie in orde he, anders sal jy vis verloor.

Hoop jy kom reg Deon

Sterkte

Deon net vir inligting: n 25 Lt Ultrazap bio filter sal dieselfde werk verrig wat daai 2 dromme vir jou doen. En jy maak hom nooit skoon nie.








Back to top Go down
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 9:29 pm

HI neville dankie vir die raad wat kos daai filter my visse is my lewe Hulle kan maar baie wees vekoop sal ek nooit MY VROU sal my eerder verkoop nogmaals dankie DEON
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyThu Oct 07, 2010 10:44 pm

Hi Deon

Die 25 Lt Ultrazap, groot genoeg vir 12000Lt dam Gevul met Bio Balls so R1100.00 ex JHB. as jy beter will doen dan sit jy alfagrogg in in stede van die bio balls, min verskil wanneer jy dit nuut koop.

Die Sand Filter kan jy darem seker jou vriend kry om vir jou een vir n goeie prys te gee. Maak dit sommer van die begin af vol met zeeo;ite.
Back to top Go down
Deon and Lady

Deon and Lady

Posts : 55
Reputation : 0
Join date : 2010-10-05
Age : 65
Location : Uitenhage

My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam EmptyFri Oct 08, 2010 9:13 pm

HI chris hoekom is jy so stil jy laat my worry En waar is my vis di rooi met die wit kol
Back to top Go down
http://dbasson@wizardinternet.co.za
Sponsored content




My koi dam Empty
PostSubject: Re: My koi dam   My koi dam Empty

Back to top Go down
 

My koi dam

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Posts on pond building-