The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
sand pump plants chagoi skimmer shower pumps anoxic feeder salt filter ponds pond Light liner virkon filters zeolite waterproofing Potassium filtration feeding food bakki Bakkie bead
Latest topics
» Run in Japan 2016 part 7
Mon Nov 28, 2016 12:06 pm by atb tv

» Run in Japan 2016 part 6
Thu Nov 24, 2016 10:08 am by atb tv

» Run in Japan 2016 part 5
Tue Nov 22, 2016 11:33 am by atb tv

» Run in Japan 2016 part 4
Tue Nov 15, 2016 10:05 am by atb tv

» Pics from Japan report with aquatechnobel
Sun Nov 13, 2016 5:00 pm by atb tv

» Run in japan 2016 part 3
Sat Nov 12, 2016 2:41 pm by atb tv

» Run in japan 2016 part 2
Thu Nov 10, 2016 1:26 pm by atb tv

» Special Japan car
Thu Nov 10, 2016 11:33 am by atb tv

» View of Japan
Thu Nov 10, 2016 11:00 am by atb tv

December 2016
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share | 
 

 KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : Previous  1, 2, 3  Next
AuthorMessage
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 3:54 pm

Drikus "Sit back and relax" Rolling Eyes

Shite, maar jy het klomp sales manne of die forum, wat jou saak befryf, die arme man se aanstaande staan nie 'n kans nie. Cool

Ek stem Maruis, vermider en soek goeie tuiste vir die wat nie inpas met jou doelstellings en oog nie.
Ek glo Koi hobbyist sal altyd opgradeer, soos ons saam met die hobby groei en die budget ons toelaat.

'n man moet versigtig aankoop en nie te rond en bont nie, kyk die verkoper eers goed uit, en koop met die kop want die hart laat ons almal in die steek. As ek dit laat klink of Drikus se visse siek is, is dit 'n baie verkeerde boodskap. Met die man se passie vir koi kan 'n man nie verkeerd gaan nie.

Ek wonder nou hoekom is Chris so haastig . Question
Back to top Go down
View user profile
Drikus van Dijk



Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-12-29
Location : Vredenburg

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 4:20 pm



Chagoi ----- SOLD

Dankie Marius, jy het n paar mooi vissie gekoop.
Back to top Go down
View user profile
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 4:43 pm

Ek sien hier kom werk vir SA Express. Geluk aan al die nuwe eienaars. cheers Mooi Koi bly maar mooi.

Drikus is box 3 oor twee weke nou in die kassie Laughing of is daar 'n bod in Japan Razz


Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 5:10 pm

Dankie Drikus

Ek glo ek sal gelukkig wees met hulle en dit al lankal tyd dat ek van die ander Koi ontslae raak. Niks fout met hulle nie en kom al 2 jaar saam met my. Ek glo dit sal mooi lyk in Vossie se dam en sal reel dat ek dit by hom kry in November wanneer ek by huis is.

Mense by huis sal seker nie te lank kwaad wees nie hoewel dit my 'n stel gordyne sal kos hehe. Ek sal maar die volgende maand of wat cream crackers sonder kaas eet - bly steeds 'n bargain


Last edited by Marius Bezuidenhout on Wed Sep 29, 2010 5:27 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
View user profile
Neville



Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 69
Location : Krugersdorp

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 5:13 pm

Hi Marius

Mooi man ek is bly jy het die Chagoi ook gekoop dis n mooi groot vis en ja hy is mooi ek het hom gesien.

Drikus

Posbus 1234
Krugersdorp

Vir die tjekkie hoor. Dankie
Back to top Go down
View user profile
Chris Maritz



Posts : 357
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 7:00 pm

Ek's nie haastig nie Bobby.... Ek het vir Drikus gese as hy Desember nog daai Chagoi het, koop ek hom. Die Sanke & Kohaku wat ek by Drikus gekoop het, het my 'n nuwe badkamer ook gekos, I SHIT YOU NOT! Marius kom nog lig af met 'n stel gordyne....
Back to top Go down
View user profile
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 8:26 pm

10 uit 10 vir Mev Maritz en aanstaande Mev Bezuidenhout, hulle weet net watter snaar om te trek. Very Happy

Neville, dit beteken, ekomomies gesproke ons kan meer vissies koop bom

Chris ek sou haastig wees en is, ek kan nie wag dat my dam temp lig na 'n gemiddelde van 20c, hopenlik so oor 2 tot 3 weke dan sal my Alexandria Kohaku die (2010 KZN...MGC) by die huis wees.
Back to top Go down
View user profile
Neville



Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 69
Location : Krugersdorp

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 8:46 pm


Ja nee wat Bobby hierdie jong manne moet maar betaal jong hulle wil mos nie luister.

Ek en jy het nie daai probleme die dames in ons lewens is baie meer toeganklik, geen afpersery nie. (dis nou wanneer n man sy huiswerk reg doen ne).

Maar die kommissie man is stil waar is hy ek reel nou nou dat almal hul visse terug gee.
Back to top Go down
View user profile
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 10:05 pm

Sal nou bietjie versigtiger vir Drikus moet wees, hy het nou ook aangeleer dat dit help nie dat 'n man het 'n dam vol goeie visse, met min groei spasie bounce

Ek glo sy groei spasie het minstens met 30% verbeter.

Hoe moeilik kan dit dan nou wees Drikus, die spasie ding Question

Back to top Go down
View user profile
Drikus van Dijk



Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-12-29
Location : Vredenburg

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 10:13 pm



Oom Neville, die tjekkie is in die pos. Rubber tjek jy moet hom daar by jou posbus vasdruk as hy daar verby bounce

lol!

Dankie aan almal se goeie komentaar oor die lot.

Bobby --- jy praat uit, hier waar almal sien. lol!
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 10:14 pm

Geld is in Drikus , hou maar jou rekening dop en laat weet my asb as alles reg is
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 8:45 am

My senuwees is op breekpunt.

Vissies kom so 13h35 per vliegtuig in Bloem aan. Hoop nie die pilots strike nie of dat daar weer 'n enjin afval of dat hulle die aanloopbaan mis nie. Met die nuwe beleid van 'pilots' weet mens nooit nie.

Koi sal dadelik QT toe gaan en ek sal hulle na groot dam oorplaas wanneer ek middel November by huis is.
Back to top Go down
View user profile
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 8:57 am

Hello Maruis
Ek is nou oppad om Drikus in die Kaap te gaan ontmoed nadat hy jou vissies aangestuur het, ons gaan bietjie ons eie pond Safari hou daar by Mark net buite Paarl, se nuwe dam en later ook by Colin Hunt se nuwe dam. Ek sien uit na die uitstappie. bounce bounce
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 9:35 am

Bobby

Julle moet dit geniet. Klink of dit lekker dag kan wees en sorg maar dat Drikus 'n wyntjie kry na al die harde werk met vissies en vir die senuwee voor vanmiddag se belangrike wedstryd
Back to top Go down
View user profile
Chris Maritz



Posts : 357
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 10:50 am

Hoop Drikus het my vissies onthou... Crying or Very sad
Back to top Go down
View user profile
Drikus van Dijk



Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-12-29
Location : Vredenburg

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 11:32 am



Chris check jou pm's

Laat weet my.
Back to top Go down
View user profile
Drikus van Dijk



Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-12-29
Location : Vredenburg

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 11:38 am



Die vissies is almal oppad na hulle nuwe eienaars toe.

Het so bietjie k------k gehad met die PE vlug, maar is darem nou uitgesorteer.

Die sms' se is gestuur met arrival time en waybill nommers.

Hoop als loop goed af. bounce

Back to top Go down
View user profile
frans



Posts : 224
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 46
Location : sundowner randburg gauteng

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 12:11 pm

waars myne Sad Sad
Back to top Go down
View user profile
Drikus van Dijk



Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-12-29
Location : Vredenburg

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 12:26 pm


Frans , het jy gekry ???
Back to top Go down
View user profile
Chris Maritz



Posts : 357
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 12:58 pm

Hi Drikus

Het jou pm & email gestuur. Die pm vat redelik lank om deur te gaan.
Back to top Go down
View user profile
frans



Posts : 224
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 46
Location : sundowner randburg gauteng

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 1:01 pm

dankie ek ga nou ry whooopppp whooooppppp
Back to top Go down
View user profile
Neville



Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 69
Location : Krugersdorp

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 2:34 pm

Hi Drikus


Drikus van Dijk wrote:

Het so bietjie k------k gehad met die PE vlug, maar is darem nou uitgesorteer.

Kan jou glo, niemand het seker geweet waar daai plek is nie, want dit is so ver van alles af man.
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 2:40 pm

Dankie Drikus

Al die vissies nou in hul nuwe tuiste. Het darem die stamperige vlug op die prop vliegtuig oorleef. Hul lyk klaar gelukkig. Die Chagoi het net soos ek gestres en daar was bietjie bloed in die sak en sak het klein gat in gekry oppad huistoe. Dink nie dit ernstig nie want hy lyk nou heel gelukkig saam met sy maats. My een lelike kohaku het ook 2 jaar gelede deur gills gebloei toe ek hom van 4kl dam na groot dam oor geplaas het.
Het .3% sout in dam gesit

Back to top Go down
View user profile
Neville



Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 69
Location : Krugersdorp

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 2:45 pm

Hi Marius

Jy is lucky dit is n dame my vriend. Sy gaan nog baie mooi word.
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sat Oct 09, 2010 3:02 pm

Dankie oom Neville

Ja, sy is pragtig en tans die grootste vis in my dam. Hoor van huis af dat die kleiner Koi reeds agter haar aan swem en sy lyk rustig. Sal hulle maar dophou vir die volgende paar dae. Dalk moet ek bele in groter vangnet in die toekoms

Back to top Go down
View user profile
Sponsored content




PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Today at 8:50 pm

Back to top Go down
 

KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE

View previous topic View next topic Back to top 
Page 2 of 3Go to page : Previous  1, 2, 3  Next

 Similar topics

-
» travelrepublic january sale
» birmingham rollers for sale various colours
» 220 gal for sale on TCMAS
» Ice Rover for sale
» t3 clock, + case + quickstart+ shuttles+ printer for sale

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: For sale :: Koi for sale-