The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
sand zeolite salt Bakkie pond chagoi shower virkon bead ponds pumps filtration Light bakki skimmer liner filters anoxic food pump Potassium waterproofing plants feeding feeder filter
Latest topics
» Run in Japan 2016 part 7
Mon Nov 28, 2016 12:06 pm by atb tv

» Run in Japan 2016 part 6
Thu Nov 24, 2016 10:08 am by atb tv

» Run in Japan 2016 part 5
Tue Nov 22, 2016 11:33 am by atb tv

» Run in Japan 2016 part 4
Tue Nov 15, 2016 10:05 am by atb tv

» Pics from Japan report with aquatechnobel
Sun Nov 13, 2016 5:00 pm by atb tv

» Run in japan 2016 part 3
Sat Nov 12, 2016 2:41 pm by atb tv

» Run in japan 2016 part 2
Thu Nov 10, 2016 1:26 pm by atb tv

» Special Japan car
Thu Nov 10, 2016 11:33 am by atb tv

» View of Japan
Thu Nov 10, 2016 11:00 am by atb tv

December 2016
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share | 
 

 KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2, 3  Next
AuthorMessage
Drikus van Dijk



Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-12-29
Location : Vredenburg

PostSubject: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Sun Sep 26, 2010 8:07 pm


Back to top Go down
View user profile
Jaco



Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 50
Location : Odendaalsrus Freestate

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 10:49 am

Kan nie glo die vis is nog nie verkoop nie.
Devilliers koop daai Utsuri toe man, ek verjaar amper. What a Face
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 3:34 pm

Utsuri nie my nommer een keuse vis nie, maar begin al meer oulik lyk vir my. Mmmh begin wonder of dit mooi sal lyk in my dam nie hehe
Back to top Go down
View user profile
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 4:29 pm

Hello Maruis.
Ek besef Koi bly 'n persoonlike smaak maar i.m.o. "official" is dit Kohaku---Sanke---Showa ( met 'n moeilikheids graad wat in die rigting van die Showa loop) volgende op die lys vir my is die Shiro Utsuri

My versameling 3 Kohaku .. 2 Sanke ... 2 Showa ..1 Shiro Utsuri .. 1 Ogon .. x 8 vrouens en een Sanke mannetjie, 32 000lt omgewing
Back to top Go down
View user profile
Neville



Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 69
Location : Krugersdorp

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 4:38 pm

Ai Bobby, amper verstaan ek die vrouens een verkeerd.

Marius, as jy plek het n Shiro is n prag vis in n dam my vriend. Hy help veral om die ander se kleur uit te bring.
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 9:58 pm

Neville wrote:
Marius, as jy plek het n Shiro is n prag vis in n dam my vriend. Hy help veral om die ander se kleur uit te bring.

Dit is hoekom ek oorweeg om hom te koop. Sal bietjie smaak in die dam sit. Begin net overstocked te raak en sal baie binnekort moet ontslae raak van baie van my visse. Dit gaan 3e wereldoorlog by huis veroorsaak want al die visse is reeds deel v d familie maar ek het nie meer 'n keuse nie.

Indien iemand wat begin met koi sou belangstel in Koi van 25 tot 40cm kan julle my kontak. Geen fout met vis nie maar daar te veel wat dieselfde lyk. Wil goeie huis he vir hulle.Hoewel daar baie plekke is waar mens hul kan weggee wil ek ook nie he dit moet opeindig in 'n bak op die tafel of in 'n 500L pond nie.

Bobby se hoeveelheid vis klink reg vir my. Ek het reeds 35 Koi in my dam en hulle word te groot vir 30kL. Groei vinnig en gaan binnekort probleme veroorsaak. Met my laaste besoek aan huis ( ja ek sien my visse maar 2maande per jaar) het ek my show en grow / grow and show gevang vir foto en 2 vreemde lelike visse (10-15cm)opgemerk wat ek beslis nie gekoop het nie. Dink dit was dalk van spawning in Desember toe ek klomp eier oorgedrra het na 1000L 'flower pond' toe.

Back to top Go down
View user profile
Neville



Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 69
Location : Krugersdorp

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 11:03 pm


Nee Marius jy is nog ok man Miskien net jou filtrasie bietjie opgradeer.

Ek wil graag n 100,000 Lt dam bou en Costa se so ewe Yes and then you put 25 nice fish in it.
Fok ek wil groter dam he om meer vis aan te hou man.
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 11:18 pm

Ek is nog okay met die Matala. Word mooi skoon as ek chambers drain. Trek vuilgoed uit maar na 9 maande moet ek seker sheets was. Wil graag meer sheets koop vir 3e chamber net vir ingeval, maar mense wat die goed verkoop antwoord nie foon nie. Het selfs my seun daarheen gestuur en toe vertel hulle hom daar bestaan nie grys sheet nie. Hehe laat my wonder of ek nie dalk fout gemaak het met my keuse van media nie. Mens probeer ander ondersteun op internet maar ek begin moed opgee. Baie goeie ondevinding gehad met meeste plekke maar hierdie plek wil nie besigheid doen nie. Hul verlies scratch
Back to top Go down
View user profile
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 11:25 pm

Maruis, daar is nou 'n kontak in SA vir die regte jap matting teen helfte die matala prys, die voorraad behoort oor 4 weke beskikbaar te wees vanaf Japan. Soos ek dit verstaan is die voorlopige prys R 600 vir 'n 2m x 1m sheet
Back to top Go down
View user profile
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 11:32 pm

Marius Bezuidenhout wrote:
Ek is nog okay met die Matala. Word mooi skoon as ek chambers drain. Trek vuilgoed uit maar na 9 maande moet ek seker sheets was. :

Indien jy hulle uitspoel in bak met dam water, sal hulle gou gou herstel en reg wees .
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 11:33 pm

Dankie Bobby

Ja dit sal goed werk vir wat ek benodig. Jap matting het minder oppervlakte as Matala maar die prys is min of meer dieselfde , maar is fyner vir die laaste ' touch up'.

Het jy dalk idee waar dit beskikbaar sal wees??
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Mon Sep 27, 2010 11:41 pm

bobby wrote:


Indien jy hulle uitspoel in bak met dam water, sal hulle gou gou herstel en reg wees .

Tot dusver was hulle mooi skoon maar dit seker tyd dat ek hulle moet uitspoel en mooi skoonmaak. Dalk 'n chamber op 'n slag. Ek was gelukkig gewees dat dit sover darem nie te veel moeite was nie. Die alternate is Nexus maar het my keuse gemaak uit onkunde hoewel ek nie spyt is nie.Net jammer die mense wat dit verkoop is useless. Baie hartseer
Back to top Go down
View user profile
Drikus van Dijk



Posts : 85
Reputation : 0
Join date : 2009-12-29
Location : Vredenburg

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Tue Sep 28, 2010 9:52 pm



Shiro Utsuri ----- SOLD

Thank you Marius
Back to top Go down
View user profile
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Tue Sep 28, 2010 10:19 pm

Neville ek sal namens jou en my 'n Komissie claim by die jong man ingee. Laughing

Baie geluk Marius

'n mooi Shiro Utsuri is 'n moet vir 'n Koi dam. cheers


Back to top Go down
View user profile
Chris Maritz



Posts : 357
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 8:15 am

Ag shame man.... Nou's daai Chagoi 'n verworpe weeskind!!
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 8:52 am

Moet my nie nog meer aanspoor nie asb. QT lyk al soos sardien blikkie hehe Laughing
Back to top Go down
View user profile
Neville



Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 69
Location : Krugersdorp

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 9:19 am

Hi Bobby

Ja my vriend die man skuld ons n klomp geld
Back to top Go down
View user profile
Chris Maritz



Posts : 357
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 11:02 am

Quote :
Moet my nie nog meer aanspoor nie asb. QT lyk al soos sardien blikkie hehe

Gooi al die sardyne uit en kry nog Koi!! Die chagoi is alleen shame....
Back to top Go down
View user profile
Neville



Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 69
Location : Krugersdorp

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 11:08 am

Hi Chris

Hy kan nie bekostig om nog vir jou ook kommissie te gee ek en Bobby vat reeds alles.

Maar ek stem met jou saam dit is nog n vis wat in elke dam hoort
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 11:53 am

O f@k hier kom k@k. Ek sal nou mooi moet dink hehe.. Kan mens snoek ook QT. Indien nie moet ek dit dalk eet om plek te maak vir die 73cm meneer
Back to top Go down
View user profile
Chris Maritz



Posts : 357
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 12:42 pm

Mens QT nie snoek nie.... Al die bakteria gaan dood as jy hom braai!

Marius, kry Mr. Chagoi aangesien jy nie die snoek hoef te QT nie!! As ek geld gehad het wat daardie Chagoi lankal SOLD gemerk.

PS. Oom Neville kan maar my kommissie kry, ek soek net my Koi's.
Back to top Go down
View user profile
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 12:57 pm

Oom Neville skuld my 'n bier en jy ook. Hel my arm word maklik gedraai Rolling Eyes Dink hy sal ook mooi lyk in dam- ek verwys na die Chagoi lol!
Back to top Go down
View user profile
wayneb



Posts : 1745
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 38
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 1:03 pm

Hey Marius, dis nie sleg om baie tekoop nie, net as jy baie by verskillende mense koop teminste koop jy al dis vis by dieselfde man so al die visse is gewoond aand mekaar jy sal nie bakteria probleme sommer optel nie.

Back to top Go down
View user profile Http://www.KoiAdventures.co.za
Marius Bezuidenhout



Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 1:10 pm

Die probleem is dat my aanstaande vrou dalk nie meer my aanstaande vrou gaan wees nie en ek mag dalk bakteria op die oog kry as ek nie vinnig stop nie.

Die grow and show en sy vriende sal maar weer terug moet gaan na groot dam toe om plek te maak vir nuwe vissies. Gaan meeste van my ander Koi vir Vossie gee as ek eendag die huis vind want plek raak nou min en die oog bakteria mag dalk na dam versprei as ek nie versigtig is nie silent cheers

Back to top Go down
View user profile
Chris Maritz



Posts : 357
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Wed Sep 29, 2010 2:18 pm

Se maar net vir die aanstaande vrou dit was 'n toets om te sien of sy regtig lief is vir jou! Laughing

As sy niks se nie is sy werklik jou queen

PLUS....... Daai chagoi kan vir jou 'n 1ste plekkie steel daar by JHB skou cheers
Back to top Go down
View user profile
Sponsored content




PostSubject: Re: KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE   Today at 8:49 pm

Back to top Go down
 

KOI FOR SALE / STILL AVAILABLE

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 3Go to page : 1, 2, 3  Next

 Similar topics

-
» travelrepublic january sale
» birmingham rollers for sale various colours
» 220 gal for sale on TCMAS
» Ice Rover for sale
» t3 clock, + case + quickstart+ shuttles+ printer for sale

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: For sale :: Koi for sale-