The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
2011 cape dropsy plants plant baytril small shape foam pumps face electricity food SPOTS pond salt Bead bubble filter growth show clinofish babies western dealers Dimilin
Latest topics
» New member, hallo everyone
Die Lau EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Die Lau EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Die Lau EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Die Lau EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Die Lau EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Die Lau EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Die Lau EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Die Lau EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Die Lau EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Die Lau

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Die Lau Empty
PostSubject: Die Lau   Die Lau EmptyMon Sep 20, 2010 9:18 pm

Op 'n dag stuur die boer vir ou Phillemon uit om die kragdrade op sy plaas te gaan inspekteer. Die boer sê hy moet so met die pale langs loop en kyk of alles reg is. Die boer gee toe vir hom 'n selfoon en se hy moet net bel as hy êrens 'n probleem kry. So gaat ou Phillemon die pad af op pad na die lyne. Nie lank nie, lui die boer se selfoon :

Boer: "Ja Phillemon?"
Phillemon: " Groot kak Baas, ek sê jou!"
Boer: "Wat's Fout?"
Phillemon: "Die storie hy's so : ek lop nog so toe kom daar die groot lau uit die bos en hy jag my. Ek klim toe by die eerste paal en nou hy sit en wag vir my daar onder!"
Boer: "Lau, Phillemon? Wat vir 'n ding is 'n 'lau'?"
Phillemon: "Die Lau , Baas, Die Lau!"
Boer: "Ja, maar wat is die 'Lau'???"
Phillemon: "Die Lau , die lau met die harre en die tanne !"
Boer krap bietjie kop, nie heeltemal seker waaroor ou Phillemon so aan die gang is nie.
Boer: "Phillemon, luister nou mooi vir my, kyk af en dan verduidelik jy vir my hoe lyk dié lau."
Phillemon, na so 'n rukkie: " Eish, Baas, hy lyk fokin hongor!"
Back to top Go down
 

Die Lau

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-