The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
electricity filter pumps 2011 Dimilin bubble SPOTS plant baytril dropsy growth dealers Bead plants skin face foam shape show salt food babies western pond cape white
Latest topics
» New member, hallo everyone
Over 18 Shorties EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Over 18 Shorties EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Over 18 Shorties EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Over 18 Shorties EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Over 18 Shorties EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Over 18 Shorties EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Over 18 Shorties EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Over 18 Shorties EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Over 18 Shorties EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Over 18 Shorties

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Over 18 Shorties Empty
PostSubject: Over 18 Shorties   Over 18 Shorties EmptyMon Sep 20, 2010 9:34 pm

Sex is soos 'n payslip. Mens praat nie rerig daaroor nie, want dalk kry die ander ou meer as jy!!

Juffrou gee wiskunde; "Gertjie verstaan jy alles?" "Sjoe juffrou net so kol kol!"
"Watter kol verstaan jy nie, Gertjie?" "Fokol juffrou, fokol!"

'n Les uit geskiedenis:
Rasse intergrasie is soos om kak en roomys te meng. Dit doen niks regtig aan die kak nie, maar dit fok die roomys heeltemal op!

Sannie (3jr) skree vir jannie (3½jr):
"Jannie kom gou, hier le 'n kondoom op die patio."
Jannie vra "WAT is 'n PATIO???"

Hoe mak jy n weeshuis n malhuis?
Rol n koekie ini gang af!

Wetenskap het bewys dat vrouens se wangspiere SO sterk is dat, as sy dikbek is, hou dit selfs haar bene toe!!

Die laaitie kom by die badkamer uit met 'n moerse horing. Sy ma sien dit en sê: "Boetie, staan net daar. Ek gaan haal net gou jou pa en die jumper kabels!"

?'n REGTE rassis is iemand wat 'n zebra skiet, en dan net biltong maak van die wit stukke....

Wat is die top punt van gesuip????
As jy oor di dansvloer loop vir nog n dop,en jy wen die singles dans kompetisie!

Dronk katoliek sit in biegkas (confession). Na 'n baie lang stilte klop die priester om man se aandag te trek.
"Jy klop verniet!," skree dronkie terug. "hier is ook nie kakpapier nie!"

Seuntjie van drie vra sy ouma: "Ouma, is jy van karton gemaak?"
Ouma lag lekker en sê: "Haai nee my skat, hoekom vra jy dan nou vir Ouma so?"
Seuntjie antwoord: "Want Pappa sê altyd Ouma is 'n regte ou doos."

Geduld is 'n stadige manier om jou moer heeltemal te strip.

Pa "tune" vir Jannie: "As jy nou wèèr so vloek, dan kap ons jou tottie af!
Jannie: "Ag, dis okay, ek gee nie om nie. Sannie s'n is afgekap en omgesoom en dit lyk AWESOME!!!"
Back to top Go down
 

Over 18 Shorties

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Nog Shorties

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-