Jannie sit een oggend op die sypaadjie met 'n bottel swembadsuur besig om dit oor die miere uit te gooi soos hulle verbykruip. 'n Engelse priester loop verby, kyk die storie uit en vra: "Good morning, young man. What are you doing with that little bottle?"
"Ek brand die miere, oom." Die priester dink dat dit bietjie gevaarlik is vir die laaitie om met sulke tipe van suur te speel en probeer dink aan 'n manier om Jannie te laat vaar van sy planne: "I have a bottle of holy water here that you could put on the ants instead. I once put a drop of this on a woman's belly and she passed a child."
"Daai's niks", sĂȘ Jannie "ek het eenkeer 'n druppel van hierie goed op 'n hond se ****** gesit ........ and he passed a Kawasaki