Posts : 631 Reputation : 11 Join date : 2010-05-25 Age : 59 Location : krugersdorp
Subject: bang pa`s Thu Aug 19, 2010 9:34 pm
2 seuntjies stry oor wie van die twee se pa's die bangste is. #1 s?: My pa is so bang, as dit donderweer, kruip hy onder die bed weg. #2 s?: Ag, dis niks nie, my pa is so bang , as my ma nagskof werk slaap hy by die babysitter