The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
pond plant 2011 SPOTS small Dimilin face baytril Bead electricity clinofish babies pumps cape show western filter shape salt bubble dropsy food growth plants dealers foam
Latest topics
» New member, hallo everyone
nuut met koi EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
nuut met koi EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
nuut met koi EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
nuut met koi EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
nuut met koi EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
nuut met koi EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
nuut met koi EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
nuut met koi EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
nuut met koi EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 nuut met koi

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2  Next
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: nuut met koi   nuut met koi EmptyTue May 25, 2010 5:08 pm

Ek wil koi in my swembad aanhou aangesien dit nie meer gebruik word nie kan ek die filter sisteem so los en waterplante in sit die swembad het reeds uitgevars en het reeds geen chloor meer in nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Guest
Guest



nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyTue May 25, 2010 6:40 pm

Vossie,

Jammer maar jy kan nie net die filter sisteem so laat en Koi in die swembad aanhou nie.

Jy kan wel die sand filter behou, maar sal die sand met groter sand moet vervang en die vingers in die filter moet verander. Daarby het jy ook 'n biologiese filter nodig as dit by Koi kom.

Dit sal goed wees as jy ook doie swembad kan verander, en 'n " bottom drain" insit.

Met watter soort materiaal is die swembad gebou?
Hoe groot is die swembad?
Wat is die gemiddele diepte?

Dit alles moet in aanmerking geneem word voordat jy Koi kan aanhou.

Waar woon jy, miskien kan iemand jou besoek en raad gee.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyTue May 25, 2010 7:42 pm

Ek woon in krugersdorp ek voel dat ek liewer dit wil doen as om die swembad toe te gooi aangesien die kinders groot en uit die huis is

Ek het wel `n waterval wat die water laat val om lug in die water te voorsien daarby wil ek ook waterplante op die trappe sit vir die vis die swembad is met marblite gebou so het geen glasvesel in nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyTue May 25, 2010 7:44 pm

amper vergeet die swembad is 1.6 m diep op die diep kant en 1 m diep op die vlak kant 5 x 4 m groot
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyTue May 25, 2010 8:32 pm

Hi Vossie

PM vir Pieter jou adres en ons kom vir jou kuier.
Back to top Go down
Colin Hunt

Colin Hunt

Posts : 270
Reputation : 22
Join date : 2010-02-16
Age : 69
Location : TYGERBERG HILLS

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyTue May 25, 2010 9:04 pm

Hi Vossie, nou het jy die regte twee manne wat jou sal reg help en jy bly op hulle drumpel.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyWed May 26, 2010 7:57 am

dankie dit sal gaaf wees ek het dit gestuur
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyThu May 27, 2010 9:31 pm

dankie pieter vir die hulp so ver met my groot koi ek hoop ons gaan die takie verbeter so met tyd moenie lag nie vir my is hulle al groot
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyTue Jun 08, 2010 8:41 am

Dasy ek het nou twee pompe wat hardloop `n .75 en 1.1 kw twee sandfilters wat 3 sak is en twee venturi`s.Ek het `n suction pyp gemaak onder in die bad met baie 10 mil gaatjies in wat die gemors lekker suig en een spuit in die anderkant wat dit nader bring.

Die volgende is om nou `n 50 liter biofilter op te sit en dan `n 55 watt uv
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyTue Jun 08, 2010 8:44 am

die een filter het 2-5 mil koi sand en die ander een 5-9 mil
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyTue Jun 08, 2010 9:20 am

Hi Vossie dit klink alles goed is jy by die huis vandag, ek en Pieter wil kom draai maak.

Ons moet net by iemand in Randfontein ook inloer.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyTue Jun 08, 2010 1:15 pm

Ek is hier mak maar draai dankie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyWed Jun 09, 2010 8:41 am

Thanks vir die kuier neville elke bietjie raad help met die koi ons het gister reeds nog plante begin insit
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyWed Jun 09, 2010 10:32 am

Die twee omies maak my sommer weer lus vir die hobby, en dit in die Winter.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyWed Jun 09, 2010 1:36 pm

Ja hulle is nogal wakker op hulle ouderdom ek moet se
Ek het agter gekom man kan nie stront praat met hulle nie hulle weet van en tik man gou op die vingers hehehehe Very Happy Very Happy Very Happy
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyFri Jun 11, 2010 9:19 pm

dasy die 4 sak filter wat ek gekry het het ek omskep in `n biofilter en gaan so 20 sakkies chips in gooi hy vat omtrent 75 liter so dit behoort genoeg te wees en is na die 3 sak sandfilter op wat 3-5 mil koisand het.

Die volgende is `n ultra zap 55 uv en dit behoort die pond skoon te hou wat +- 25000 l is
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyFri Jun 11, 2010 9:21 pm

Ek het 3 inlets saam met `n poolskimmer sowel as `n waterval en twee venturi`s op
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyFri Jun 11, 2010 9:36 pm

Mooi Vossie, dit klink nou ook vir my reg. Nou kort jy net visse my vriend, jy is regtig op pad en gaan nog n mooi dam he later.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyFri Jun 11, 2010 9:42 pm

Wel die paar wat nou daarin is verdwaal bietjie met die baie water hehehe
Ek voer hulle met sagte boilies wat ek heuning en garlic by gesit het en dan balletjies met die boilie tafel maak.Hulle geniet dit meer as die groen en rooi pellets
Dit is `n hi proteine mix en kos baie goedkoop
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyFri Jun 25, 2010 5:17 pm

hier is die begin om die swembad pond kleur te gee

[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyFri Jun 25, 2010 5:18 pm

extra pomp besig om in te sit
[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyFri Jun 25, 2010 5:48 pm

Vossie, as daai pomp breek, hoe gaan jy hom afhaal?
Sit unions in.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyFri Jun 25, 2010 5:57 pm

ek was nog besig jaco daai swart fitting is `n union daar kom nog `n 55 UV ook op

Hiers hy met my selfgemaakte bio agter die sandfilter
[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptyFri Jun 25, 2010 5:59 pm

my ander pomp ek wag nog net vir nog `n 4 sak filter om hom ook hier te haak en `n bio te maak saam met die filter
[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi EmptySat Jun 26, 2010 8:28 am

filling up

[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




nuut met koi Empty
PostSubject: Re: nuut met koi   nuut met koi Empty

Back to top Go down
 

nuut met koi

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 2Go to page : 1, 2  Next

 Similar topics

-
» [b]Ons is nuut tot die Koi-vis ding![/b]

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Posts on pond building-