The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
bubble small show plants growth food shape dealers plant Dimilin salt foam cape baytril face Bead filter babies 2011 pond clinofish SPOTS pumps dropsy electricity western
Latest topics
» New member, hallo everyone
Enige voorstele EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Enige voorstele EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Enige voorstele EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Enige voorstele EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Enige voorstele EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Enige voorstele EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Enige voorstele EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Enige voorstele EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Enige voorstele EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Enige voorstele

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2  Next
AuthorMessage
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

Enige voorstele Empty
PostSubject: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 9:59 am

Ek wil my bestaande dam met .600 hoere maak ek mag nie teen die muure bou nie dis die reels van die kompleks ,hier is my idee ,die rooi is wat ek wil op bou.Gaan ek die muur moet dubbel bou of gaan enkel werk? wat moet ek met die sement meng vir beter waterproofing?.Sal ek brick force moet insit?
[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 11:10 am

As daardie 600 HOERE klaar is met jou dam, stuur hulle na my toe asb!! Ek het 'n paar damme in gedagte....
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 11:33 am

cheers cheers
Back to top Go down
Guest
Guest



Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 12:25 pm

[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 1:13 pm

lol!

Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 1:44 pm

PS. met die 600 HOERE gaan jy baie latex moet gebruik vir waterproofing en brute force in plaas van brick force....
Back to top Go down
Chris Neaves



Posts : 449
Reputation : 14
Join date : 2008-04-02

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 1:53 pm

Chris -
I am still rolling on the floor .....

But wait - you must take into account friction losses in the pipe work when working out the turnover rate.

Chris
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 2:01 pm

oh no....

As jy bogenoemde van Chris Neaves in ag neem, hoop ek jou pomp is sterk genoeg om te compensate vir die friction losses in jou pypwerk? Hoop jou pomp kan hoog genoeg stoot.
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 2:04 pm

lol! hahahahahaha

Hopelik het die pomp nie 'n pilletjie nodig om aan die gang tekom nie.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 2:30 pm

Ag wat!!!

Frans, gooi net viagra in die water en die turnover rate is weer sterk!
Neville kan jou met 'n paar bloues help!!!!!

[You must be registered and logged in to see this image.]
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 2:52 pm

Die probleem kom eers as jy die 110 mm pyp in die 50 mil gat by die pomp wil kry smeer maar ghries as jy nie pyptape het nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 3:49 pm

lol! lol! lol! Dankie vir al die voorstele ek wardeer dit wie KOM help
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 4:25 pm

Hi Frans

Jy weet mos ek help altyd, het ongelukkig nie meer blou pilletjies nie het nog laas alles vir Pieter geleen toe hy sy skoene nat gepie het.
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 7:51 pm

Baie skerp Chris
Jy maak my anders troebel dag baie helder.
Hoe se daai Antie, jou steretjie skyn nog helder. cheers
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyTue Aug 03, 2010 8:35 pm

Hi Chris,
for someone your age your memory is excellent, brilliant chirp.
Back to top Go down
Guest
Guest



Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyWed Aug 04, 2010 9:00 am

So jammer om te hoor die ou blou pilletjies is klaar, shame die blinde girl kan klaar nie sien nie...............nou gaan sy ook nie eers kan voel nie !!
lol!

PS: Dit het toe niks gehelp nie..............net my vinger op geneuk, check net ........................


[You must be registered and logged in to see this image.]

Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyWed Aug 04, 2010 9:24 am

Frans, ek is nie 'n bouer nie maar om dubbel seker te maak sal ek dit wel met dubbel stene bou en bietjie sout saam met die pleister sement meng. Verf dot daarna met 'n goeie sealer om te verhoud dat nuwe sement nie kontak met dam water het nie.

My 4 chambers wat bo grond staan(+- 1.2m hoog en 6m lank) bevat brick force tussen elke laag. Dalk is dit te veel maar brick force is goedkoop genoeg om te gebruik en in die lang duur is dit dalk die moeite werd. Altyd sleg om krake te herstel wanneer dam gesettle is, so doen dit reg van die begin af.

Maak net seker dat jy die nuwe bou werk mooi heg aan die bestaande dam. Daar altyd die moontlikheid dat dit daar kan kraak in die toekoms. Ek vind bonding liquid baie handig en het ook al krake suksesvol herstel deur dit direk met teel sement te meng. Jy kan 'n bietjie van die area waar jy dit las uitkap en dan die mengsel van sement / bonding liquid daarin voeg. Om dubbel seker te maak sal ek 'n membraan oor die las voeg en dit goed seel. Ek het water blok gebruik en omdat ek min tyd het om dinge te doen het ek sommer baie gou my dam met water gevul, maar met die membraan sal ek dalk bietjie langer wag om seker te maak dit trek nie los in toekoms nie
Back to top Go down
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyWed Aug 04, 2010 9:51 am

Dankie Marius my kop staan ok dubbel muur se kant toe.My grootste bekomernis is wel die las tussen die bestaande dam en die nuwe aanbouings sal biekie na jou opsies kyk ek wardeer
Back to top Go down
frans

frans

Posts : 192
Reputation : 0
Join date : 2010-05-25
Age : 53
Location : sundowner randburg gauteng

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyWed Aug 04, 2010 9:59 am

Haai sies oom Pieter dis nou nie mooi nie
Back to top Go down
Guest
Guest



Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyWed Aug 04, 2010 10:09 am

Fransman,

Jy's reg ek kry baie skaam om met so 'n vinger rond te loop Embarassed ...........en wie moet ek bedank!? Rolling Eyes
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyWed Aug 04, 2010 10:12 am

Dalk kan jy vir Colyn PM stuur vir advies want hy was in die bou bedryf en sy mooi groot dam in Nelspruit lyk pragtig en suksesvol. Is maar altyd moelik om ou en nuwe strukture te las wat waterdig is in die toekoms.

So paar maande gelede het ek 'n sement blad tussen my QT en groot dam gegooi sodat ek klein gekleurde teels kon insit wat na die BBQ area toe gaan, maar kon nie alles in een dag klaar maak nie. Die laaste +-10 vierkante meter moes ek later doen maar paar maande later het dit 'n fyn kraak ontwikkel waar dit gelas is. In die geval pla dit my glad nie want alles lyk natuurlik, maar indien dit deel v d dam was so ek beslis 'n lek gehad het
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyWed Aug 04, 2010 10:18 am

marius ek dink die kraak kom van die temratuur se rek en krimp dis hoekom huise met `n nuwe aanbouing ook soms `n kraak kry waar dit in gewerk word mens sal iets moet opsit wat saam kan rek en krimp om die kraak te weerstaan

my 2c
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptyFri Aug 06, 2010 9:09 pm

Hi Pieter
Die pil het verkeerd gewerk, verkeerde ding het styf geword man, Maar miskien met jou weet nie is jou Agter ent nog seer. lol!
Back to top Go down
Guest
Guest



Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptySat Aug 07, 2010 9:21 am

As ek so na die tyd kyk van jou posting kan ek sien hoekom jy so groot bek is, seker nou net van die Club (kroeg) terug gekom!!!!
Nou is jy braaf en sterk.........J.E.P.O.M.!
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele EmptySun Aug 08, 2010 8:06 am

Maggies ou Flash Gordon,

hierdie een het jy nogal spot on uitgewerk, baie beter as jou klomp damme se pyp deursnee, en delivery rates van jou pompe.

Well done man.

Ek drink darem liewer n paar doppe saam met goeie vriende as om siek opmerkings oor ander te maak.

Maar nou ja hulle sal jou nie daar toelaat, dankie tog.
Back to top Go down
Sponsored content




Enige voorstele Empty
PostSubject: Re: Enige voorstele   Enige voorstele Empty

Back to top Go down
 

Enige voorstele

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 2Go to page : 1, 2  Next

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Posts on pond building-