The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
western Bead food dropsy baytril pond shape pumps Dimilin dealers salt 2011 plant show electricity babies small filter growth SPOTS plants cape bubble clinofish foam face
Latest topics
» New member, hallo everyone
Jannie en Sannie EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Jannie en Sannie EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Jannie en Sannie EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Jannie en Sannie EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Jannie en Sannie EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Jannie en Sannie EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Jannie en Sannie EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Jannie en Sannie EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Jannie en Sannie EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Jannie en Sannie

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Jannie en Sannie Empty
PostSubject: Jannie en Sannie   Jannie en Sannie EmptyTue Jul 13, 2010 6:38 pm

Jannie en Sannie klap 'n toon deur Pretoria Dieretuin toe, toe Sannie snaakse goed begin sien:

"Jannie, hoekom sit daai een hasie bo-op die ander een?" Jannie stop vir so rukkie en sê?
"Hulle is besig om sigarette te maak."

Hulle loop verby nog so paar diere wat heeltyd "sigarette" maak en na so 'n rukkie vra Sannie:

"Dit lyk my al die diere maak sigarette. Hoekom maak ek en jy nie ook sigarette nie?"

Jannie nooi homself nie twee keer nie en hy en Sannie maak sigarette virre vale agter die beerhokke.

Na hulle klaar is stap hulle so entjie verder, toe Sannie vra: "Jannie, nou watse soort sigarette het ek en jy gemaak?".

Jannie stop en dink so 'n bietjie na: "Wel, as jy 'n hobbel op jou maag kry, het ons Camel gemaak en as daar nie
een kom nie, was dit Lucky
Strike.”
Back to top Go down
 

Jannie en Sannie

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-