The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
white dealers western show face pumps 2011 plant plants pond salt babies electricity skin shape baytril SPOTS cape bubble foam growth Bead food dropsy Dimilin filter
Latest topics
» New member, hallo everyone
Hallo EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Hallo EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Hallo EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Hallo EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Hallo EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Hallo EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Hallo EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Hallo EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Hallo EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Hallo

View previous topic View next topic Go down 
Go to page : 1, 2  Next
AuthorMessage
deneile



Posts : 1
Reputation : 0
Join date : 2009-12-14
Age : 46
Location : Franschhoek

Hallo Empty
PostSubject: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 11:22 am

Verskoon tog my onkunde maar die koi vis het my gebyt en nou kan ek nie stop nie, ek beplan om my 'n dam te bou want my huidige dam is 'n ou plastiek badkamer bad, wat tien 5 to 10cm kois huisves. Ok is baie crude ek weet, maar dit was die gouste wat ek kon gemaak het. Ek het 'n gewone pompie in wat die water uitpomp na 'n emmertjie met filterwol en gruis in wat dien as my filter. Ek het my eerste kois by die pet shop gekoop, maar nou koop ek my kois by Aqua terra op die Bottelary pad hier in die Kaap. By my gaan dit nog net oor kleurvolle visse maar ek soek 'n bietjie hulp met die jargon en kooi voorkeure hier op die forum...bv ek lees iets soos "I hate Bekkos myself." nou hoekom word die tipe gehaat of gedislike?
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 1:29 pm

Hi Daneile,

Dit gaan maar oor persoonlike smaak. Ek hou van Shiro Utsuri maar nie van Bekko's nie. Vervelig in my opinie, lyk of daar rooi kort.
Back to top Go down
Guest
Guest



Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 2:01 pm

Shame Jaco,

Shiro Bekko kan ook mooi wees!

Hallo Bekko

Wat van 'n Aka Bekko?

Hallo Aka-bekko-1

en 'n seldsame Ki Bekko?

Hallo KiBekko
Back to top Go down
Guest
Guest



Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 2:06 pm

Daneile,

Gaan loer hier vir ander Koi soorte


http://southafricankoi.11.forumer.com/viewforum.php?f=26&sid=bf9ea9116b86f505d693d11aafbb4e9c
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 2:31 pm

Dit gaan maar baie oor individue se persoonlike smaak. Ek byvoorbeeld hou nie doitsu koi aan nie en is ook glad nie 'n metalic koi fan nie.

Ek hou van Bekko's maar die hoeveelheid mense wat van bekko's hou is maar min en so word hulle nie meer rerig geteel in japan nie.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 2:32 pm

Pieter daai is 'n mooi bekko! Joune?
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 2:54 pm

Ongelukkig nie Sad
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 3:42 pm

Nee dit is nie mooi nie, is julle blind?
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 4:25 pm

Bekko is a bit boring, although it can also look nice in a pond and I still do find people who want to buy Bekko's, and I never have for sale.

Still have my first ever koi being a Bekko, now 15 years old, who have the best personality of all my koi, and I will never sell her:

Hallo Bekkoom

Hallo Koib
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Guest
Guest



Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 4:59 pm

Hi,

Hier is die lewensverhaal van Kimi die Shiro Bekko, Jaco mag nie kyk nie!

https://www.youtube.com/watch?v=WvTb2c4YfDE
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 5:41 pm

Freakin amazing!! Die shiro en sumi op daai vis is stunning. Sy kop lyk vir my bietjie cream. Maar rereig stunning. Kan mense die shiro bekkos se koppe nie wit, wit kry nie?
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Guest
Guest



Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 6:10 pm

Gaan kyk hier:

http://www.orientkoi.com/sales.htm

Id 251
45-50cm
Back to top Go down
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 6:21 pm

Baie nice.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyMon Dec 14, 2009 6:52 pm

Pieter J de Villiers wrote:
Hi,

Hier is die lewensverhaal van Kimi die Shiro Bekko, Jaco mag nie kyk nie!

https://www.youtube.com/watch?v=WvTb2c4YfDE

Ek het en ek dink hulle moes daai vissie gecull het toe hy 2cm lank was.
Back to top Go down
Guest
Guest



Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyTue Dec 15, 2009 2:18 pm

Jaco,

Ek glo nog dat daar nie iets soos 'n lelike Koi is nie, hulle is almal mooi!
Elke Koi is tog uniek, daar is nie twee wat dieselfde is nie.
Wat ek wel glo is dat daar slegte en goeie Koi bestaan.
Ek bedoel hiermee dat 'n baie goeie Koi 'n Skou gehalte is en dat 'n baie slegte Koi reeds op 'n jong ouderdom uitgedun (cull) moes gewees het.

Net so is daar slegte en goeie Bekko's, maar lelik..................nooit!
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyTue Dec 15, 2009 3:46 pm

Ek stem heeltemal met jou saam my vriend.
Trek net julle been.
Maar gee my Rooi, wit en swart enige dag.
Back to top Go down
deneile



Posts : 1
Reputation : 0
Join date : 2009-12-14
Age : 46
Location : Franschhoek

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyTue Dec 15, 2009 5:08 pm

Hoe post 'n mens pics?
Back to top Go down
deneile



Posts : 1
Reputation : 0
Join date : 2009-12-14
Age : 46
Location : Franschhoek

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyTue Dec 15, 2009 5:23 pm

Ok ekt reg gekom of so hoop ek!

Dit is die laastes kois wat ek gekoop het verlede week, onthou daar is nog 'n oseaan agter my ore en by my gaan dit nog oor Kois wat kleurvol is, maar die spulletjie het reeds diep in my hart gekryp en hulle is my lieflinge. Ok ek het die visse by Aqua Terra gekoop en toe ek reeds die geel een in die plastiek sak sien ek sy vinne is gespleet, ek vra toe die ou wat haak met die vinne en of ek hom terug kaan gooi in die dam maar hy lig my in daar is niks fout met die koi nie, is hy reg, is daar niks fout met die vis nie? kan julle ook die kois identifiseer as dit die moeite werd is?


Hallo IMG_1026
Hallo IMG_1023
Hallo IMG_1016
Hallo IMG_1007
Hallo IMG_1006
Hallo IMG_0995
Hallo IMG_0983
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyWed Dec 16, 2009 8:25 am

Almal begin so, deel van die proses.
Belangrikste is dat jy dit geniet.
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyWed Dec 16, 2009 8:15 pm

Hi Deniele

Dit Klink vir my jy is in die Kaap. Jy moet bietjie by ons WCKC aansluit en saam met ons Koi uitstappies bywoon.

Jy kan vir my mail by chairman@wckoi.co.za en ek sal jou naam op ons mailing lys plaas.
Back to top Go down
deneile



Posts : 1
Reputation : 0
Join date : 2009-12-14
Age : 46
Location : Franschhoek

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyThu Dec 17, 2009 11:02 am

Hi Bobby

Dankie vir die invite.

So val die kois wat ek het onder die bad en ugly seksie, lyk my hulle nie eens 'n klassifiseer word nie Rolling Eyes pale Embarassed
Back to top Go down
Guest
Guest



Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyThu Dec 17, 2009 11:18 am

Quote :
So val die kois wat ek het onder die bad en ugly seksie

Ongelukkig is die antwoord..................Ja! Sad
Back to top Go down
deneile



Posts : 1
Reputation : 0
Join date : 2009-12-14
Age : 46
Location : Franschhoek

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyThu Dec 17, 2009 11:36 am

Thanks Pieter, dinge seker verbeter met tyd, en al is hulle bietjie lelik is ek nog steeds mal oor hulle!
Back to top Go down
Guest
Guest



Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyThu Dec 17, 2009 12:55 pm

Deneile,

Dit is hoe dit moet wees! Hulle moet vir jou 'n plesier wees.
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo EmptyThu Dec 17, 2009 8:48 pm

Pieter wrote:
Ek glo nog dat daar nie iets soos 'n lelike Koi is nie, hulle is almal mooi!Elke Koi is tog uniek, daar is nie twee wat dieselfde is nie.
deneile wrote:
So val die kois wat ek het onder die bad en ugly seksie
Pieter wrote:
Ongelukkig is die antwoord..................Ja!

Ja sy edele SF king ek weet wat jy wil se, maar jy het dit dan so mooi gese. lol!

Ek het nie geweet SF het so baie takt nie geek Was seker onlangs op 'n kursus Basketball
Back to top Go down
Sponsored content




Hallo Empty
PostSubject: Re: Hallo   Hallo Empty

Back to top Go down
 

Hallo

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 2Go to page : 1, 2  Next

 Similar topics

-
» New member, hallo everyone

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi appreciation :: Photos of the good, bad and ugly koi-