The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
Bead 2011 filter dropsy dealers growth SPOTS food pumps baytril cape clinofish small electricity Dimilin plant western show pond shape face plants foam bubble babies salt
Latest topics
» New member, hallo everyone
drie vriendinne EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
drie vriendinne EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
drie vriendinne EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
drie vriendinne EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
drie vriendinne EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
drie vriendinne EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
drie vriendinne EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
drie vriendinne EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
drie vriendinne EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 drie vriendinne

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

drie vriendinne Empty
PostSubject: drie vriendinne   drie vriendinne EmptySat Jul 03, 2010 8:12 am

Drie vriendinne, een in 'n informele verhouding, een verloof en een 'n lank getroude vrou, ontmoet oor 'n paar drankies na werk.

Hulle besluit om hulle liefdeslewens bietjie op te kikker en die manne in hulle lewens te verras met 'n stoutigheidjie.

'n Week later kom hulle weer bymekaar.

Die enkel meisie sê, "Ek het na my vriend se kantoor gegaan met 'n lang jas aan. Na almal weg is het ek die jas laat Val en al wat ek aangehad het was 'n leer korset met swart sykouse en hoëhak skoene. Ons het net daar op sy lessenaar liefde gemaak."

Die verloofde vrou sê, "Toe my verloofde by die huis aankom, het ek vir hom gewag met 'n swart masker, korset, sykouse en hoëhakke. Ons het die hele nag passievolle liefde gemaak, en nou wil hy vroeër trou"

Die getroude vrou sit haar glas neer en sê, "Ek het baie beplanning gedoen. Die kinders is na my ma toe, ek het 'n lang bad geneem met gegeurde olie en my beste parfuum aangespuit. Ek het in 'n stywe leer korset geklim met swart sykouse en ses duim hoëhakke, alles afgerond met 'n swart masker. My man het by die huis gekom, 'n bier en die afstandbeheer gegryp, homself op die bank neergeplak en uitgeroep...



Hei Batman, wat eet ons?
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
 

drie vriendinne

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Die drie in dieselfde bak

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-