The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
clinofish 2011 babies cape plants electricity foam pond plant dropsy salt growth western Dimilin filter food dealers Bead small bubble pumps face SPOTS baytril shape show
Latest topics
» New member, hallo everyone
aansoek vorm vir huwelik EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
aansoek vorm vir huwelik EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
aansoek vorm vir huwelik EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
aansoek vorm vir huwelik EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
aansoek vorm vir huwelik EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
aansoek vorm vir huwelik EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
aansoek vorm vir huwelik EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
aansoek vorm vir huwelik EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
aansoek vorm vir huwelik EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 aansoek vorm vir huwelik

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 59
Location : krugersdorp

aansoek vorm vir huwelik Empty
PostSubject: aansoek vorm vir huwelik   aansoek vorm vir huwelik EmptyMon Jun 28, 2010 9:42 pm

01: *Alle aansoeke moet vergesel word van:*

· 5 kg (of meer) biltong.
· 12 bottels K.W.V. Roodeberg.
· 12 bottels Single Malt whiskey.
· 1 kas Heineken
· 'n *Betaalde* jagsafari van 14 dae in Kenia vir 4 persone..

02: Hierdie aansoek sal as onvolledig beskou word en dienooreenkomstig
afgekeur word indien enige van die volgende *NIE* aangeheg is nie:

· Volledige finansiële state van die afgelope drie jaar..
· Skool- en Universiteit geskiedenis (nie Technicon, Kollege of enige iets
anders nie)!
· Werksgeskiedenis en -rekords.
· Familiegeskiedenis van die laaste 200 jaar (*Anglo-Boereoorlog hensoppers,
joiners of vermyders kan net hier opgegee word*).
· Afskrif van Bestuurderslisensie en Polisie rekords.
· Volledige mediese ondersoek onderteken deur 'n goedgekeurde Dokter en
Psigiater. *

PERSOONLIKE INLIGTING*

NAAM EN VAN:
...............................................................................

BYNAAM: ..................................................
.....................................


(Enige diername by bogenoemde sal tot afkeuring lei)

GEBOORTEDATUM:
.............................................................................


LENGTE:
................................................................................................


GEWIG:
................................................................................................


I.K..:
...


SKOOL GEMIDDELD:
............................................................................


I.D. NO:
..................................................................................................


BESTUURDER LISENSIE KODE:
...........................................................

VOORTREKKERRANG (TANS) EN KURSUSSE VOLTOOI:
....................................................

...


HUISADRES EN TEL NO:
...................................................................................................


...


DORP OF STAD:
...


KODE: ...................................................................


Het jy *een* manlike en *een* vroulike ouer? ...................... Indien *
nee* , verstrek redes: .......................

...


Aantal jare wat hulle getroud is: ................................ Indien *
korter* as jou ouderdom, vestrek redes:


...


Besit jy:

· 'n Kombi? .................................
· 'n Ford Sierra? ...........................
· Enige ander kar met 'n drukvin en allooiwiele wat nie standaard is nie?
............................
· 'n Waterbed? ............................
· 'n Bakkie met 'n matras agterin? ..........................
· Kondome? ..................................
· Enige pornografie? .....................
· Dra jy 'n oorbel, neusring, naeltjiering, ens? ........................
· Het jy 'n tattoeërmerk? ..............
· Rook jy? .........................

· Suip jy? .........................

*Indien enige antwoord op enige van die bogenoemde vrae JA is - moenie
voortgaan met die voltooiing van die aansoekvorm nie, (vir veiligheidsredes)
en verlaat onmiddellik die perseel. *

In minder as 50 woorde, wat beteken *"LAAT"* vir jou?

...


...



In minder as 50 woorde, wat beteken *"MOENIE AAN MY DOGTER RAAK NIE" *vir
jou?

...


...


...



In minder as 50 woorde, wat verstaan jy onder *"GEHEELONTHOUDING"*?

...


...


In minder as 10 woorde, wat verstaan jy onder die volgende: *

KASTREER?*...


...
... *

GENADEDOOD? *
...
......

...
....


In *NIE MINDER* as 5000 woorde verduidelik wat jy verstaan onder die woord *
"VRY".*
(Skryf dit op jou eie papier en voeg by aansoek).

Naam en adres van die kerk wat jy bywoon:
..............................................................................


Hoe gereeld woon jy kerkdienste by?
.........................................................................................


Wanneer sal die beste tyd wees om die volgende persone te ondervra:

· Vader: ................................................
· Moeder: ...............................................
· Predikant: ............................................
· Paroolbeampte: ......................................
· Vorige drie meisies: ..................................


Sal jou ouers hulle vrywillig aan genetiese toetsing onderwerp of sal
doofpyle gebruik moet word?

...


Enige besware teen die deursoeking van jou persoon, voertuig, hok, gat of
enige ander blyplek?

...


Voltooi die volgende sinne:
Antwoorde sal as vertroulik beskou word.

Indien ek raakgeskiet word, wil ek nie in/op my
.............................................. raakgeskiet word nie.

Indien ek geslaan word, wil ek baie graag *NIE* die volgende bene gebreek hê
nie: .........................

...
..........

'n Vrou se plek is in die:
...
.....

Die een ding wat ek hoop *NIE* gevra sal word in die onderhoud nie, is:
........................................

...
.........

Wanneer jy 'n meisie vir die eerste keer ontmoet, wat sien jy heel eerste
raak? ............................

...
........ *

NOTA: *Indien enige liggaamsdeel genoem word wat begin met 'n *"P", "T", "D"
* of *"G", *stop dadelik en verlaat die perseel.*
Terwyl jy die perseel verlaat, hardloop in S'e en hou jou kop laag! *

Wat wil jy word *INDIEN *jy *moontlik *groot word?
..........................................................................

Wat is die huidige tariewe van 'n hotelkamer?

..............................................................................
...........

Kondome kom in pakkies van: (omkring een):

· 3
· 6
· 9
· 12
· Al die bogenoemde

Hoe weet jy dit?
...
.........

………………………………………………………………………………………………………………………………….

HIERMEE BELOOF EK PLEGTIG DAT AL DIE BOGENOEMDE INLIGTING KORREK EN WAAR IS.


VERKEERDELIK VERSKAFDE INLIGTING MAG (*SAL/KAN? - JOU KEUSE!)* LEI TOT DIE
DOOD, ONTMANNING, DIE VERLOOR VAN LEDEMATE, ROOIMIER-MARTELING, KRUISIGING,
ELEKTRIESE SKOK, CHINESE WATERMARTELING *EN/OF *ROOIWARM YSTERTOEDIENING.

............................................................................................

NAAM EN HANDTEKENING

Dankie vir jou belangstelling.
Laat asseblief 4 tot 6 jaar toe vir prosessering.
Jy sal skriftelik in kennis gestel word indien jou aansoek aanvaar word.
Moet asseblief nie probeer om telefonies, elektronies, skriftelik, per
posduif, vingertaal of deur middel van rooksiene in verbinding te tree nie.
(DIT KAN/SAL/MAG TOT ERNSTIGE BESERINGS LEI)

L.W: lndien jou aansoek afgekeur word, sal jy persoonlik in kennis gestel
word deur twee here in swart pakke met wit dasse wat elk 'n viooltas dra.


Groete,

HAAR PA.
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
 

aansoek vorm vir huwelik

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-