The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
cape salt Dimilin 2011 pumps plant western shape white growth show food face dealers electricity skin plants babies pond SPOTS bubble Bead baytril filter dropsy foam
Latest topics
» New member, hallo everyone
UV ligte EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
UV ligte EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
UV ligte EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
UV ligte EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
UV ligte EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
UV ligte EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
UV ligte EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
UV ligte EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
UV ligte EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 UV ligte

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

UV ligte Empty
PostSubject: UV ligte   UV ligte EmptyFri Jun 25, 2010 12:27 pm

Ek het `n 25000lt pond met twee pompe en 2 boifilters sal `n 55 watt uv op die een goed genoeg wees of is dit beter en haak 2X 30 watts een op elke pomp
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

UV ligte Empty
PostSubject: Re: UV ligte   UV ligte EmptyFri Jun 25, 2010 12:50 pm

one 55 should be fine as it is made for 60,000 Lt, whereas a 30 is only for 30000 Lt. The price diff does not warrant the smaller one. You can PM me for some prices



Last edited by Neville on Fri Jun 25, 2010 2:04 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

UV ligte Empty
PostSubject: Re: UV ligte   UV ligte EmptyFri Jun 25, 2010 12:54 pm

Glo nie daar's 'n reg of verkeerd hier nie. Ek sal se gaan vir die 55W (net my opinie). Al die water sal elkgeval kontak he met die lig. Gee net vir die UV 'n aparte return pyp met 'n ball valve om vloei te kan reguleer & die UV te bypass as dit eendag nodig is.

Ek het 1 pomp & dieselfde filter sisteem wat 4 van my verkoop damme loop. Die damme is op mekaar gekoppel. Ek het een 30W UV wat die 4 loop. Elke dam het een suction & een return. Het op die "main line" voor die eerste return net 'n extra return gesit met die UV op & 'n ball valve net voor die UV. Hierdie return vloei net in die eerste dam terug.
Die water is kristal helder.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

UV ligte Empty
PostSubject: Re: UV ligte   UV ligte EmptyFri Jun 25, 2010 1:21 pm

my pond is maar nog in die begin is dit dan nie beter kry dit nou reg met twee 30`s vir die toekoms as ek groter vis het nie.

Die groot vraag is wat is die verskil in prys van `n dertig en `n 55 watt en sou die twee dertigs nie oordoen wees en geld uit die sak jaag wat nie nodig is nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

UV ligte Empty
PostSubject: Re: UV ligte   UV ligte EmptyFri Jun 25, 2010 1:33 pm

Hou die volgende in gedagte

'n 30 Watt se aanbevole vloei is maksimum 8400 liter/uur
'n 55 Watt se aanbevole vloei is maksimum 18 000/uur

As jou vloei meer as 8400 l/uur per pomp is, gaan dan eerder vir die 55 Watt wat meer vloei as 2 x 30 watts kan hanteer.

Ek sou bloot een 55 Watt op een van die pompe sit as ek jy was.
1 x 55 Watt kos heelwat minder as 2 x 30 watts, en die effektiwiteit gaan baie dieselfde wees.



Last edited by Admin on Fri Jun 25, 2010 1:36 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

UV ligte Empty
PostSubject: Re: UV ligte   UV ligte EmptyFri Jun 25, 2010 1:34 pm

Groote van jou vis het niks te doen met die groote van jou UV nie. Dit gaan oor die volume water. Soos ek gese het, daar's nie reg of verkeerd nie maar ek persoonlik sal gaan vir die 55W. Minder veranderings (ie goedkoper) & goedkoper maintenance in die "long run". Hier gaan dit net afhang wat jou sak jou toelaat.

Vergelyk maar die pryse hieronder:
30W UV = R570
Replacement Bulb = R190

55W UV = R783.75
Replacement Bulb = R280
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

UV ligte Empty
PostSubject: Re: UV ligte   UV ligte EmptyFri Jun 25, 2010 2:26 pm

Vossie, ek het 2 damme. Een van 30kL met 3 x 55W UV's en 'n 7kL dam met 55W UV. Dit is sekerlik heeltemal 'n 'over kill' in beide gevalle maar my damme is in vol son die hele dag. Ek het eers 'n 20W akwarium UV op QT dam gebruik maar dit was tyd mors. Almal se damme verskil maar in my geval moes ek groter UV's gebruik om resultate te kry.

Ek glo in jou geval sal een 55W voldoende wees en dit sal ook meer koste effektief wees as 2 kleiner eenhede. Indien jy besluit om 2 UV's te gebruik sal ek hulle langs mekaar monteer sodat water gelyktydig deur altwee vloei - dit sal jou watervloei verbeter.

Onthou om UV's laer as watervlak te monteer sodat dit nie kan droogloop nie. Sal ook goeie idee wees indien jy UV se krag aftap van jou motor se aan/af skakelaar sodat UV af is wanneer motor nie werk nie.

Ek stem saam met Paul dat dit belangrik is om die regte UV te gebruik saam met die regte pomp. 'n 30W UV sal volgens die specs voldoende wees vir 'n 30kL dam maar gaan nie veel beteken indien jy 'n pomp het wat die UV se 'max flow per minute' oortref nie.

Ek is nie 'n verkoopsman nie maar dink die Ultrazap reeks UV's het hulself al bewys en is betroubaar en parte orals beskikbaar

Hier is 'n lys van specs:


SIZE POND CAPACITY MAX FLOW PER MINUTE
8 Watt 6 000 Litre 40 LT/M
15 Watt 15 000 Litre 60 LT/M
30 Watt 30 000 Litre 140 LT/M
55 Watt 55 000 Litre 300 LT/M
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

UV ligte Empty
PostSubject: Re: UV ligte   UV ligte EmptyFri Jun 25, 2010 2:34 pm

Hi Vossie,

Die ander manne het my gebeat om te pos, ek was nog besig om te check.

Maar hulle is heeltemal korek, sit die 55 op die pomp wat die meeste water deliver en later as jy n probleem het sit jy nog n 55 op die ander een. Jy kan nie te veel UV he nie. Om globes te spaar skakel ek myne net aan wanneer ek n probleem sien kom en dan weer af sodra dit skoon is, dan hou dit lank, anders so tussen 9 en 11 maande.

Hou van Marius se posting, Ek verskaf Ultra Zap se produkte cheers cheers cheers
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

UV ligte Empty
PostSubject: Re: UV ligte   UV ligte EmptyFri Jun 25, 2010 3:09 pm

Dankie neville jy is `n staatmaaker ek het pryse gaan uitvind by verskillende manne en plekke in die dorp en ek kan nie glo hoe hulle pryse verskil vir dieselle produk nie en dan praat ek nie van net 10 of 20 rand nie maar sommige sit nog `n extra nulletjie by seker omdat dit sokkertyd is nie dat ek sien dit kan bafana help nie hehehe

Ek gaan oor die naweek `n draai kom maak daar by jou
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




UV ligte Empty
PostSubject: Re: UV ligte   UV ligte Empty

Back to top Go down
 

UV ligte

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Pond ligte
» Jou water en ligte gaan meer kos

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Equipment-