The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
cape dealers small plant babies foam shape Bead plants electricity Dimilin filter dropsy pond face pumps western food show growth clinofish salt bubble SPOTS baytril 2011
Latest topics
» New member, hallo everyone
Sterf volgens beroep EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Sterf volgens beroep EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Sterf volgens beroep EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Sterf volgens beroep EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Sterf volgens beroep EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Sterf volgens beroep EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Sterf volgens beroep EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Sterf volgens beroep EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Sterf volgens beroep EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

May 2024
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Sterf volgens beroep

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 62
Location : Cape Town

Sterf volgens beroep Empty
PostSubject: Sterf volgens beroep   Sterf volgens beroep EmptyThu Jun 10, 2010 11:51 am

Fanus Rautenbach sê: ons moet almal eendag sterwe, maar elkeen sterf volgens sy beroep:

Reisigers gaan heen.
Jagters gaan bokveld toe.
Parlementslede op die groen kussings gaan sag heen.
Die melkman en die posman kom om.
Kokke steek lepel in die dak.

Die horlosiemaker se tyd het aangebreek.
Die valskermspringer ontval ons.
Die tuinier is van die gras af gemaak.
Die melkboer het die emmer geskop.
Die begrafnisondernemer sien sy gat.

Die dominee het die tydelike met die ewige verwissel.
Die ouderling is ontslape.
Die koerantman is direk hemel toe.
Die skeidsregter het sy laaste asem uitgeblaas.
Die dokter se hart het gaan staan.

Die elektrisiën se liggie is gedoof.
Die koster het die doodsklok hoor lui.
Die kleremaker se draad is geknip.
Die Springbokrugby-afrigter kom tot rus.
Skoonmoeder - die duiwel het haar kom haal.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
 

Sterf volgens beroep

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-