| | Sakai grow and show - Tony Pitham | |
|
| Author | Message |
|---|
Admin Admin

Posts: 2335 Reputation: 12 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Sakai grow and show - Tony Pitham Wed Jun 02, 2010 6:51 pm | |
| Tony also started a Sakai grow and show and offered 30 Jumbo Tosai at the Johannesburg show, 30 at the Cape Town show and is going to offer 30 at the Durban show. R 1250 a piece and the winner gets a plane ticket to Japan. Tickets were drawn to establish the sequence of selection. My draw was very poor (11, 18, 25), and I picked these three Tosai (one for my son) What is your opinion on them and is the last one Sanke or Showa in your opinion? Kohaku, 30 cm  Showa, 36 cm (wow, 36 and still Tosai)  Showa / Sanke 34 cm  _________________ Paul Viljoen E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za
Koi are not my whole life but make my life whole
|
|
 | |
Neville

Posts: 1637 Reputation: 0 Join date: 2010-01-17 Age: 65 Location: Krugersdorp
 | Subject: Re: Sakai grow and show - Tony Pitham Wed Jun 02, 2010 9:24 pm | |
| Hi Paul, Hoe gaan dit jong,
Hoor hier dit is darem drie mooi visse veral as jy jou draw no's in ag neem
Ek dink die Kohaku is n stunning vis man. Sy body shape sjoe, lyk soos daai blonds van die bulle man. Die Showa n bietjie aan die donker kant en n kage showa, nie eintlik my favourite nie. Ek dink die laaste een is ook n showa dit wil lyk of daar nog sumi moet deurkom op sy kop, kan verkeerd wees, maar hulle is nog jonk gee kans.
Sterkte vir julle met die kompetiesie man. |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 2335 Reputation: 12 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: Sakai grow and show - Tony Pitham Wed Jun 02, 2010 9:44 pm | |
| Dankie Neville, gaan jy ons nie join in Durban nie?. Ek, Rezanne, Colin en Alta gaan.
Ek sal in Durban probeer om beter nommers te trek, maar is baie happy met die Kohaku. Showa is so onvoorspelbaar, sal maar moet sien wat daar uitpop na 'n jaar of twee. Ek sien dit as 'n eksperiment. _________________ Paul Viljoen E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za
Koi are not my whole life but make my life whole
Last edited by Admin on Wed Jun 02, 2010 10:12 pm; edited 1 time in total |
|
 | |
Neville

Posts: 1637 Reputation: 0 Join date: 2010-01-17 Age: 65 Location: Krugersdorp
 | Subject: Re: Sakai grow and show - Tony Pitham Wed Jun 02, 2010 10:03 pm | |
| Hi Paul
Ja ek sal in Durbs wees ou, soek net nog na n los meisie om saam te gaan, ver pad so alleen man. |
|
 | |
Jaco

Posts: 744 Reputation: 0 Join date: 2008-02-16 Age: 45 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: Sakai grow and show - Tony Pitham Wed Jun 02, 2010 10:16 pm | |
| Kohaku lyk goed, maar kan mannetjie wees. Showa 1 beslis mannetjie, goeie teelvis dink ek. Derde een is ook 'n Showa, ongebalanseerde patroon, maar ek hou van hom, ek het 'n swak plek vir enige Showa. Bargain vir daai pryse. |
|
 | |
sas
Posts: 398 Reputation: 0 Join date: 2007-08-01
 | Subject: Re: Wed Jun 02, 2010 11:23 pm | |
| The koi in the last picture is a Showa. |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 2335 Reputation: 12 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: Sakai grow and show - Tony Pitham Thu Jun 03, 2010 10:28 am | |
| | Jaco wrote: | | Showa 1 beslis mannetjie, goeie teelvis dink ek.. |
Hi Jaco. Ek het nog nie baie ondervinding met teel nie, waarom dink jy dit kan 'n goeie teelvis wees behalwe die goeie groei koers? 36cm in minder as 'n jaar. _________________ Paul Viljoen E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za
Koi are not my whole life but make my life whole
|
|
 | |
Jaco

Posts: 744 Reputation: 0 Join date: 2008-02-16 Age: 45 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: Sakai grow and show - Tony Pitham Thu Jun 03, 2010 10:47 am | |
| Hi Paul, Al wat die vis nie het nie is pattern. Mannetjies groei baie vinniger as wyfies die eerste jaar, daarom dink ek dis 'n mannetjie, Beni lyk ook soos mannetjie. Met meer rooi sou dit 'n baie mooi vis gewees het, Sumi sal nog opkom, veral nou in die kouer water. |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 2335 Reputation: 12 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | |
 | |
wayneb

Posts: 1548 Reputation: 5 Join date: 2007-12-08 Age: 33 Location: Kraai Fontein, Cape Town Metropol
 | Subject: Re: Sakai grow and show - Tony Pitham Wed Jun 09, 2010 11:08 am | |
| 3rd one will most likely be classed as showa at our local shows. 1. Sumi seems to be wrapping. 2. Sumi already showing on head. 3. Sumi on the gillplate 4. Mutoguru & Akaguru in pectroral fins. It might seem like sanke now but in a years time when that sumi comes out on the head and the sumi starts to wrap the body better there will be no doubt. I think if i had to pick one to go home with ill take the 3rd one.  Die Tancho hier bo is nou nie my "cup of tea" nie maar ek sal hom as Tancho Showa klas. Die swart op hom is baie "messy" |
|
 | |
| | Sakai grow and show - Tony Pitham | |
|