Jou mediese verslag het vandag by ons uitgekom.
Jy het 'n tekort aan yster.
Jy kort dadelik 'n SPYKER!
-------------------------------------------------------
Gehoor jy mag nie meer praat van 'n hoer nie?
Dit is nou 'n Horisontale Stres Verligtings Konsultant !
----------------------------------------
Hoekom kyk 'n non nie na haar noenoe as sy stort nie?
Die Bybel sê " jy mag nie neerkyk op die werkloses nie"
---------------------------------------
Ek het vandag 'n duur les geleer.
'n Mens moet nooit lag as 'n "dief" op 'n fiets deur 'n
trein getrap word nie. Dit kan moontlik jou fiets wees.
----------------------------------------
Wanneer mag mens 'n dwergie bliksem?
As hy close dans met jou vrou en sê haar hare ruik
lekker!!!!!!!!!!
----------------------------------------
Hierdie is 'n dringende boodskap van die Nasionale Bevolkings
Registrateur:
Jou geboorte was 'n fout. Jy moet onmiddelik na
jou naaste Kliniek gaan om uitgesit te word. Ons vra nederig om
verskoning vir enige ongerief!
========================================
Skotte is bekend vir hulle Whisky
Duitsers is bekend vir hulle Bier
Russe is bekend vir hulle Vodka
Jamaica is bekend vir hulle Rum
Suid Afrikaners is bekend:
vir die K_K wat hulle maak as hulle die goed drink!!!!
=======================================================
========================================================
Die Blond sê: Ek gaan bietjie my plante gaan nat gooi.
Die Brunet sê: Maar dit reën dan buite...........
Die Blond antwoord:
HeLlLlLlLlOoOoOoOoOoOoOoO.........
Ek gaan mos my fokken reënjas aantrek!!!!!!!!!
========================================================
Koos is besig om liefde te maak toe sy bokkie 'n epileptiese aanval kry.
Koos jaag met haar na dokter wat vra wat's fout?
Koos: Ek dink haar orgasme haak vas.
====================================================================
Mans is soos rooi wyn. Hoe ouer, hoe beter.
Vroue is soos: melk, eers word hulle suur en dan word hulle dik!
====================================================================
Wat het jy as jou skoonma tot by haar skouers in sement staan?
Te min fokken sement.
====================================================================
Blond bel die brandweer en sê haar huis is aan die brand.
Die man vra: Ok hoe kom ons by jou uit?
Sy sê: Hellooo!! Met die fokken groot rooi lorrie!
====================================================================
Gedagte vir die dag: Julle mense wat dink julle weet alles,
maak ons mense wat alles weet die bliksem in!