Subject: Re: Bag and box versus transport tank Thu Oct 14, 2010 2:09 pm
Hello Maruis
Ek het vanjaar nuwe "stainless steel" raam transport tank 1.5m x .900m van Dream Koi gekoop, en het dus nog die een van 1m x 1m wat ek 'n 2009 gebruik het. So as jy nie nader aan jou regkom nie, laat weet my