Watter van die volgende name lyk nie vir jou bekend nie?
1. Robert Mugabe
2. Julius Malema
3. Adv Barbie
4. Guiseppe Riccardi
5. Schabir Shaik
6. Tiger Woods
Seker bietjie gesukkel met no. 4, né?
Tipies!
Jy ken al die slette en skelms, maar jy weet nie wie is die pous nie!