The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
shape Bead foam skin face dropsy SPOTS plant baytril pond plants growth filter 2011 show dealers food salt cape Dimilin bubble white electricity western pumps babies
Latest topics
» New member, hallo everyone
Koi Siektes EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Koi Siektes EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Koi Siektes EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Koi Siektes EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Koi Siektes EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Koi Siektes EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Koi Siektes EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Koi Siektes EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Koi Siektes EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Koi Siektes

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
AndrewY



Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2010-04-26
Age : 56
Location : Hekpoort, Krugersdorp

Koi Siektes Empty
PostSubject: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyMon Apr 26, 2010 8:58 pm

Hello aan alle Koi Vriende

Ek is nuut tot hierdie forum en moet eers als gewoond raak, ek soek egter hulp met siektes. Ek het n sement dam ongeveer 25000l water bottom drain 2x .0,75Kw pompe ,2 watervalle terug na die dam. Ongeveer 50 visse wat wissel van 20cm tot 80cm. Het egter hierdie een dood aangetref Saterdag middag. Die vis het geen snaakse simtome getoon. HELP ASB
Wat is die rooi in die gesig?

Koi Siektes Th_image549

https://feed836.photobucket.com/albums/zz286/AndrewY_2010/account.rss


Last edited by Admin on Tue Apr 27, 2010 8:39 am; edited 3 times in total (Reason for editing : https://feed836.photobucket.com/albums/zz286/AndrewY_2010/account.rss)
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyTue Apr 27, 2010 9:00 pm

Hi Andrew,
Jong dit is baie moeilik om te se van die foto af, As jy weer so iets kry moet jy asb n baie mooi close up probeer neem.
dit kan n paar dinge wees maar lyk op die oog af na n bakteriese infeksie.
Die soort ding neem n paar dae om so te ontwikkel, het jy niks opgemerk voor die tyd?. So nie kon iemand dalk die vis beseer het?.
Die beste wat ek kan voorstel is check jou water kwaliteit en maak seker jou filters werk goed.
Verder moet jy maar die ander visse mooi dophou vir sere,(ulcers).
Watse filtrasie gebruik jy?
Back to top Go down
AndrewY



Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2010-04-26
Age : 56
Location : Hekpoort, Krugersdorp

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyWed Apr 28, 2010 6:47 am

[quote="Neville"]Hi Neville,
Baie dankie vir die terugvoer, Ek plaas nog fotos indien dit kan help. Die water toests alles reg. Nee ek het niks snaak opgemerk nie.Ek

Die filter wat ek bebruik is n sandfilter met cravel in en wat verder deur nog n filter van ALFACROC 25 kg. Dit wil vir my voorkom of daar nog n vis is wat soortgelyke rooi begin toon ook op die kop gedeelte, wat kan ek doen?

Groete Andrew Y
Back to top Go down
LJO42



Posts : 149
Reputation : 0
Join date : 2009-06-17

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyWed Apr 28, 2010 7:57 am

Hi Andrew

Cant see what it is, but would say its due to you heavy stocking of your pond.

Its starting to take its toll as your filters and they can no longer keep up resulting in the problems you have now, which wont go away till you action it.

Just an observation use it dont.

Cheers
Lee
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyWed Apr 28, 2010 10:06 am

Hi Andrew,

Ek het nogal verwag dat daar nog gaan wees.
Jou water lyk (op foto) nie te skoon, so ek wonder of daai sandfilter skoon is. Hy moet nie gruis in he maar growwe sand spesiaal vir koi filters.

PM vir my jou adress jy bly nie te ver van my af dan sal ek kom inloer.

N mens moet nou jou hele storie sien om n geleerde opinie te kan lug.
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyWed Apr 28, 2010 1:10 pm

Bacterial infeksie as mens kyk na die mond area... Hoe gereeld maak jy die filters skoon ie. maak sandfilter oop en roer die sand? Hoe gereeld doen jy water changes?
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyWed Apr 28, 2010 2:57 pm

Hi Andrew

Chris bevestig hier my vermoede, Jou stelsel kort n skoonmaak voor dat dit ernstige afmetings aanneem.
Vir die kort termyn kan jy sout insit 3Kg per 1000 Lt water van jou totale systeem, nie net jou dam. Begin met 1Kg in die oggend vir 3 dae.
Dan moet jy eerstens daardie sandfilter skoon kry ek dink jy moet hom uitpak en die sand in n drom of kruiwa skoon maak en terug pak. Jy sal weer oor so 3 dae moet roer en back wash tot dit begin skoon raak. Dan kan jy ook na jou ultra zap kyk maar eers later.
So nie sou ek inklim met n PP treatment.
Back to top Go down
AndrewY



Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2010-04-26
Age : 56
Location : Hekpoort, Krugersdorp

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyWed Apr 28, 2010 8:39 pm

Baie dankie aan al die terugvoer. Neville ek is so 40 Km buite Krugersdorp, Indien jy nog bereid is om na my te kom sal ek hoog op prys stel. Laat weet maar dan reel ons n dag en tyd. Enige dag sal my goed pas. Nogmaals baie dankie vir die terug voer. Met verwysing na Chris ek backwash die stelsel twee weekliks en doen dan so 40% water change. Groete Andrew
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyWed Apr 28, 2010 9:12 pm

Andrew, ek glo dit is 'n bakteriele infeksie, en die feit dat daar nog 'n vis is wat simptome toon, is dit dalk die begin van groot probleme.

Jy behoort eerstens die bron van die probleem vas te stel en dit aan te spreek. Die primere oorsaak van die sekonderde gevolg.

Die bron is gewoondlik of parasiete of swak water kwaliteit, en die twee gaan dikwels hand aan hand.

Ek sou heel eerste die water toets om seker te maak daar is nie 'n Ammonia of Nitriet probleem nie. Indien te hooog, spreek dit aan.

Indien nie, doen 'n skraping om te sien of jy nie dalk parasiete het nie. Indien wel, behandel teen die spesifieke parasiet.

Nou kan jy die sekondere probleem aanspreek, synde die bakteriele infeksie.

Indien jy 'n kwarantyn fasiliteit het, plaas die visse wat simptome toon daarin en behandel apart. Behandeling is soveel meer effektief indien jy die water kan verwarm.

Indien nie, is jy genoodsaak om die hele dam te behandel, wat in baie gevalle die aangewese optrede is.

Die ideaal is om 'n swob te neem en in te stuur vir ontleding sodat jy weet watter tipe bateriele infeksie teenwoordig is. Behandel dan vir die spesifike bakterie. Sekere anti-biotika werk slegs op sekere bakterie.

Indien jy nie hierdie roete kan of wil volg nie, moet jy dringend die bakteriele telling afbring en poog om die "silent killer" uit te wis.

Dit kan jy doen met Potassium Permanganate. Doen 3-4 behandelings drie dae uitmekaar soos voorgeskryf onder die hoof "Potassium" onder die medisyne kategorie totdat jou water pienk bly vir ten minste 5-6 ure. Verhoog ook jou sout tot 4kg / 1000 liter en doen water veranderings na elke Potassium behandeling.

Onthou om suurstof te verhoog tydens behandeling met PP, jou UV af te sit, 'n net oor te sit en geen kos te gee.

As dit nie werk nie, het die infeksie reeds inwendig versprei en dan is die enigste doeltreffende behandeling anti-biotika inspuitings wat die spesifieke bakterie aanspreek.


Last edited by Admin on Wed Apr 28, 2010 9:29 pm; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyWed Apr 28, 2010 9:23 pm

Hi Andrew
Dis reg so, ek kan ongelukkig eers volgende week dinsdag wegbreek. Jy se jy backwash 2 weekliks maar ek wil jou se dat koi rubbish nie tydens n gewone backwash uitkom, n groot persentasie bly agter en dit is hier waar jou probleem begin. Oorweeg om die sand heeltemal uit te haal te was en weer terug te sit vir nou.
Dan moet jy maar intussen die sout storie doen dit sal nie dinge regmaak maar sal jou vis tydelik beskerm en van die gogas doodmaak.
E-pos my maar jou adress en hou die koffie reg ek sal kom kyk, sal jou kontak

My e-pos ngbhome@icu.za.net
Ek sien Admin het intussen gepos. Hy is heeltemal reg PP is die antwoord ek will net graag kom kyk hoe lyk jou setup, tensy jy die PP behandeling ken.
DAar is n paar faktore wat jy in ag moet neem. Jy kan die sout sonder probleem na 4Kg opstoot.
Ek sal my Mikroskoop saambring om te sien of daar enige parasiete is maar sover die bakteriese probleem, Wel kom ons kyk. Daar is seker n vet of apteek daar naby.
Back to top Go down
AndrewY



Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2010-04-26
Age : 56
Location : Hekpoort, Krugersdorp

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyWed Apr 28, 2010 10:07 pm

[quote="Neville"]Hi Neville
Jy is meer as welkom. Ek sal graag ander se opinie wil hoor. En Nee ek ken nie die pp Behandeling nie. Sal solank die raad volg om die sand te was en sout toe te dien. Ek mail my GPS Kodes en adres vir jou. DANKIE
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyThu Apr 29, 2010 9:14 am

Ek het sandfilters op my damme en ek backwash net elke 5 dae. Die verskil kom in dat ek dit nie net backwash soos mens met jou swembad doen nie. Ek maak elke keer wat ek backwash die filter oop en roer die sand goed deur terwyl die filter op backwash hardloop. Ek bly roer tot die water skoon uitkom, dan maak ek die filter toe en backwash normaal, daarna hardloop ek rinse cycle vir so 20 - 30 sekondes net om vuil water bo in die filter uit te spoel.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyThu Apr 29, 2010 9:39 am

AndrewY wrote:
Hello aan alle Koi Vriende

Ongeveer 50 visse wat wissel van 20cm tot 80cm. Het egter hierdie een dood aangetref Saterdag middag. Die vis het geen snaakse simtome getoon. HELP ASB
Wat is die rooi in die gesig?

LJO42 wrote:
Hi Andrew

Cant see what it is, but would say its due to you heavy stocking of your pond.

Hi Andrew

Ek is ook maar nuut met die Koi ding en te min by die huis om ondervinding op te doen maar ek dink 50 visse wat wissel van 20cm tot 80cm is te veel vir 'n 25kL dam.


AndrewY wrote:
Met verwysing na Chris ek backwash die stelsel twee weekliks en doen dan so 40% water change. Groete Andrew

Vervang jy 40% water elke keer as jy dam skoonmaak?
Hoe oud is die dam se filter stelsel? Die rede hoekom ek vra is dat ek baie van my vis verloor het wat sere soos joune gehad het. In my geval het ek te veel aan my filters gekarrig nog voordat dam gesettle het. My nitriete was baie hoog en dink dit het stres op Koi geplaas wat veroorsaak het dat hulle vatbaar was vir siektes. Die nitriete het 'n piek bereik so +- 3weke nadat filter ingesit is.
Ek het ook visse verloor agv ammonia. Hulle het eiers gele en ek het dit eers 2dae later raakgesien. Amonnia telling was 'sky-high' en ek het dit te laat raakgesien en skade was reeds daar voordat ek water kon vervang
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyThu Apr 29, 2010 12:13 pm

Just another observation..... 40% water change every week in my opinion is way to heavy. Do you use tap water? If so, do you add any dechloronator to the water? 40% fresh tap water weekly will burn the living hell out of your koi....
Back to top Go down
AndrewY



Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2010-04-26
Age : 56
Location : Hekpoort, Krugersdorp

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyThu Apr 29, 2010 12:33 pm

[quote="Chris Maritz"]Hi Chris. Nee ek gebruik boorgat water en ek vervang twee weekliks



Andrew
Back to top Go down
Chris Maritz

Chris Maritz

Posts : 313
Reputation : 8
Join date : 2009-10-06
Location : Port Elizabeth

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyThu Apr 29, 2010 12:40 pm

Iemand het erens op hierdie forum genoem van sekere boorgat water se parameters wat nie vir koi geskik was nie.... Kan nie onthou wat presies die probleem was nie. Ek het verstaan dat boorgate nie almal dieselfde water kwaliteit het nie.

Ons wag maar & kyk wat Neville kan uitmaak as hy na jou toe gaan.... Hy sal die probleem sommer vinning vir jou uitsorteer.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyThu Apr 29, 2010 1:16 pm

Chris Maritz wrote:
Iemand het erens op hierdie forum genoem van sekere boorgat water se parameters wat nie vir koi geskik was nie.... Kan nie onthou wat presies die probleem was nie. Ek het verstaan dat boorgate nie almal dieselfde water kwaliteit het nie..

Paul het dit mooi hier verduidelik

https://koionline.forumotion.com/what-should-i-bear-in-mind-f22/borehole-water-for-ponds-t1138.htm
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes EmptyThu Apr 29, 2010 1:38 pm

We will have to test that borehole water, It may be part of your problem.

I agree with Chris 40% water changes every two weeks is very high. Especially if the borehole water is not good. Anyway will come out on Thuesday and see if I can help.
Back to top Go down
Sponsored content




Koi Siektes Empty
PostSubject: Re: Koi Siektes   Koi Siektes Empty

Back to top Go down
 

Koi Siektes

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: General diseases / injuries-