HUWELIKSERTIFIKAAT:
'n Soort jaglisensie wat jou tot een bok beperk.
KREDIETKAART:
Iets wat die meeste mense gebruik wanneer hulle ontdek geld kan nie alles koop nie.
WITTEBROOD:
Die vakansie wat 'n man neem voor hy vir 'n nuwe baas begin werk.
ALMANAK:
'n Kaart waarop jy kan sien hoe om by Kersfees uit te kom.
BABA:
'n Soort engel waarvan die vlerke korter word namate die bene langer word.
BELASTING:
Die beloning vir energie, harde werk en spaarsamigheid.
GESINSVAKANSIE:
Wanneer jy alles saamneem waarvan jy eintlik wil wegkom.
KORTPAD:
'n Pad waarop jy niemand kan kry om jou te sĂȘ waar jy is nie . . .