Neville
Posts : 1457 Reputation : 1 Join date : 2010-01-17 Age : 77 Location : Krugersdorp
| Subject: Geld Gesels Wed Apr 21, 2010 6:31 pm | |
| Die 50c-munt en R50-noot raak aan die gesels.
50c: "Yes, Maatjie, wat het van jou geword? Ek het jou lanklaas gesien!"
"Nee wat," antwoord R50, "ek was maar so hier en daar. Was bietjie Mosambiek toe, was by 'n paar rugby-wedstryde, was laasweek by die skou in Windhoek, môre sal ek waarskynlik Mall toe gaan en dalk Teazers toe. Jy weet daai soort goed. Maar hoe's dinge met jou? Wat maak jy alles?" 50c: "Aag, Boeta, jy weet mos. Altyd dieselfde - dis net kerk, kerk, kerk!"
|
|
|