The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
dropsy profidrum nexus List supaverm sealer SPOTS lice Bobby spawn disease dealers airlift pump vacuum western BLACK electricity Waterplants Chris shimmies cape filter media Bead drum
Latest topics
» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 11:52 am by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeSun Nov 25, 2018 10:58 am by atb tv

» Pump size relative to the rest of my equipment
Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeFri Aug 31, 2018 10:04 am by Bilaal

» Off the grid
Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeSat Aug 25, 2018 5:53 pm by GREGB

» Japan souvenir 2017 part 1
Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeSun Jan 21, 2018 12:59 pm by atb tv

» Ikeage 2017 of 80cm+
Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeWed Dec 27, 2017 1:58 pm by atb tv

» the ponds in 2017
Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeTue Dec 26, 2017 3:14 pm by atb tv

» Ikeage in Japan
Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeSun Dec 10, 2017 9:48 am by atb tv

» Feeding in cold weather
Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeSun Dec 03, 2017 8:24 pm by Ernest39

May 2019
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Hoekom skuur visse teen bodem?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Hoekom skuur visse teen bodem? Empty
PostSubject: Hoekom skuur visse teen bodem?   Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeTue Nov 13, 2007 7:03 pm

Hallo daar.

Ek het net gewonder hoekom 2 van my agt Kois so nou en dan op hulle sye draai en dan teen die bodem van die dam skuur?

Vir my krap ek as ek jeuk, maar hoekom doen visse dit?
My dam is so amper 2 maande oud en alle lesings (pH, nitrite, nitrate & ammoniak) is binne die aanbevole perke.

Sal graag julle menings wil hoor.

Dankie solank!
Deon
Back to top Go down
View user profile http://www.sincro.co.za
Pieter J de Villiers

Pieter J de Villiers

Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 67
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

Hoekom skuur visse teen bodem? Empty
PostSubject: Re: Hoekom skuur visse teen bodem?   Hoekom skuur visse teen bodem? Icon_minitimeWed Nov 14, 2007 8:53 am

Deon,

Daar is verskei redes hoekom hulle dit doen.

As hulle dit die hele tyd, aaneen doen dui dit op parasiete!

As net een of twee dit doen, maar net so nou en dan kan dit amonia of nitrite irritasie wees of nadat daar vars water in die dam getap was.

Party Koi "speel" egter so, maar dit kom gewoonlik net in die vroeg-aand voor, en dan doen hulle die gekrap of "flashing" net een of twee maal.

Gooi sout by jou water ( 3kg/1000lt) dit sal help indien hulle, hul self stukkend krap.

As jy verskillende Koi by verskeie handelaars gekoop het, kan dit net parasiete wees. Die beste is om dan te skraap en vas te stel watter parasiet teenwoordig is.
Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
 

Hoekom skuur visse teen bodem?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Koi health and diseases :: FAQ-