The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
salt dealers SPOTS plant electricity shape filter western food pond white Dimilin pumps Bead foam face growth show dropsy skin cape plants babies baytril 2011 bubble
Latest topics
» New member, hallo everyone
Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Hoe "stofsuig" ek die bodem?

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Hoe "stofsuig" ek die bodem? Empty
PostSubject: Hoe "stofsuig" ek die bodem?   Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptyMon Oct 22, 2007 2:36 pm

Hallo julle almal.

My dam loop nou al so 2 weke en ek het 5 Kois in.
Uit die aard van die saak vergader die dam seker maar stof. Ek het 'n "bottom drain & settlement chamber". Hoe maak ek die bodem skoon van al die stof en ander goed wat dalk kan inwaai?
Ek borsel so nou en dan die vloer met my swembad se borsel maar dis nie so doeltreffend nie. Alles gaan lê maar net weer op 'n ander plek iewers in die dam.

Of moet ek maar rustig wees oor die stof?

Groetnis,
Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Guest
Guest



Hoe "stofsuig" ek die bodem? Empty
PostSubject: Re: Hoe "stofsuig" ek die bodem?   Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptyTue Oct 23, 2007 10:05 am

Deon,

op hierdie stadium moet jy jou nie bekommer or die stof wat op die bodum gaan le nie, neem 'n swembad net en skep net die blare wat nie in jou wier ( skimmer) in gesuig word nie, uit.

As jy wel die bodum vee, is die filtreer stelsel, veronderstel om die "stof" deur die " boton drain(s)" in te suig. Die sirkulasie van jou dam moet ook so wees dat die stroom wat veroorsaak word sal help om die " stof" na die " boton drain" te voer.

Moet ook nooit jou pomp afskakel nie, laat dit 24/7 hardloop.

As jy egter regtig van die " vuilgoed" op die bodum wil ontslae raak, is daar 'n " Pond Vacuum " op die mark wat jy kan aanskaf.
Gaan na King Koi, 80 Pomonaweg, Pomona Ah, Kempton Park hulle sal jou kan help.

Onthou net om nooit die wande van die dam skoon te maak of alge te verwyder nie, dit is goed vir die Koi.
Back to top Go down
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Hoe "stofsuig" ek die bodem? Empty
PostSubject: Re: Hoe "stofsuig" ek die bodem?   Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptyTue Oct 23, 2007 11:50 am

Dankie Pieter, vir die reply. Ek is net bang ek maak iewers droog met die dam. Sirkulasie in die dam is baie goed en die bottom drain werk baie lekker.

Sjoe, amper het die wande van die dam geborsel om van die alg ontslae te raak. Dit water is baie mooi helder en ek dink baie goed. Het gister-aand weer die pH, Ammoniak, Nitrite en Nitrate getoets. Alles is 100% reg behalwe vir die pH wat na my mening dalk effens hoog is en lê op 8.5.

Baie dankie vir al jou hulp en raad hier op die forum.
Sal 'n draai by King Koi gaan gooi; hulle's 'n klipgooi van my af.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Guest
Guest



Hoe "stofsuig" ek die bodem? Empty
PostSubject: Re: Hoe "stofsuig" ek die bodem?   Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptyTue Oct 23, 2007 2:17 pm

Deon.

die pH laat middag en aand sal gewoonlik hoer wees as in die oggend. Die beste is om jou pH en ander toetse in die oggens te doen. Jy sal vind dat dit meer die ware stand van die water weerspieel
Back to top Go down
Deon



Posts : 53
Reputation : 0
Join date : 2007-10-09
Location : Kempton Park, Johannesburg

Hoe "stofsuig" ek die bodem? Empty
PostSubject: Re: Hoe "stofsuig" ek die bodem?   Hoe "stofsuig" ek die bodem? EmptyTue Oct 23, 2007 3:51 pm

Oo, ok, ek het gisteraand getoets.

Nogmaals dankie vir die raad.

Deon
Back to top Go down
http://www.sincro.co.za
Sponsored content




Hoe "stofsuig" ek die bodem? Empty
PostSubject: Re: Hoe "stofsuig" ek die bodem?   Hoe "stofsuig" ek die bodem? Empty

Back to top Go down
 

Hoe "stofsuig" ek die bodem?

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» "wat moet ek koop" vervolg vanaf "pond build
» "Kamekaze" fish- opinion?"
» Hoekom skuur visse teen bodem?
» Global definitions of .."I love you...."
» Waar kom "ek het jou lief" vandaan?

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Filtration :: All your questions about filtration answered-