Posts : 232 Reputation : 0 Join date : 2009-03-31 Age : 54 Location : Randburg
Subject: Sweet Potato's Thu Mar 11, 2010 9:40 pm
Hi,
How do i know when my sweet potato's are ready to harvest? I have never planted them before.
I got a sweet potato from my sister that had sprung eyes i divided it in 4 and planted it in a section of my veggie garden that was open, in October last year. the four plants have now covered 9 sq m's (3 x 3)
How do i check?
My garden
Colyn
Posts : 413 Reputation : 0 Join date : 2008-04-21 Age : 71 Location : Nelspruit
Subject: Re: Sweet Potato's Fri Mar 12, 2010 1:15 am
Grou maar een bietjie oop ... jy behoort patats van alle sizes daar te sien.
EK het laasjaar 6 kleineriges geplant en aan die einde van die seisoen het ons 3 kruiwaens vol geoes.
'n Paar was baie groot ... so groot dat een teveel was vir my en my vrou en my seun by aandete.
Treat jouself en as jy oes bak van daai dag se oes in foelie in die oond ... jy sal verbaas wees oor hoe soet die goed is.
David Coetzee
Posts : 232 Reputation : 0 Join date : 2009-03-31 Age : 54 Location : Randburg
Subject: Re: Sweet Potato's Tue Mar 16, 2010 8:52 pm
dankie colyn, elk sal gedurende die week sien wat aangan, ek is net so 'n bietjie oorweldig met werk op die oomblik, hierdie naweek sal ek meer tyd he.