The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
food foam growth small dealers plants pumps plant Bead salt filter SPOTS dropsy western face electricity bubble pond 2011 clinofish show baytril babies cape shape Dimilin
Latest topics
» New member, hallo everyone
Taalgebruik EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Taalgebruik EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Taalgebruik EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Taalgebruik EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Taalgebruik EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Taalgebruik EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Taalgebruik EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Taalgebruik EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Taalgebruik EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Taalgebruik

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 77
Location : Krugersdorp

Taalgebruik Empty
PostSubject: Taalgebruik   Taalgebruik EmptyThu Mar 04, 2010 6:29 pm

Dit het onder my aandag gekom dat sommige individue in die organisasie kru taal tydens normaal gesprekvoering teenoor hul kollegas gebruik. Weens klagtes vanaf sekere werkers in die verband, sal die gebruik van hierdie tipe taal nie langer geduld word nie. Ons besef egter die noodsaaklikheid daarvan om in staat te weet om akkurate menings teenoor kollegas te kan uitspreek. Die volgende nuwe en innoverende uitdrukkings word derhalwe aanbeveel ten einde gedagtes en inligting op 'n effektiewe wyse te kan oordra :

1. Gebruik Liewer :
Ek dink addisionele opleiding sal waardevol vir jou wees
In plaas van :
Jy't geen fokken idee wat jy doen nie.

2. Gebruik Liewer :
Sy's 'n dinamiese werknemer.
In plaas van :
Sy's 'n hardegat-teef.

3. Gebruik Liewer :
Ek kan moontlik oortyd werk.
In plaas van :
En wanneer de fok dink jy moet ek dit doen?

4. Gebruik Liewer:
Ek is oortuig daarvan dis nie lewensvatbaar nie.
In plaas van :
Daar's nie 'n fokken manier nie!

5. Gebruik Liewer:
Werklik?
In plaas van :
Moenie kak praat nie!

6. Gebruik Liewer:
Die probleem sal beslis aandag ontvang.
In plaas van :
Vertel dit vir iemand wat 'n fok omgee!

7. Gebruik Liewer :
Ek was nie by die projek betrokke nie.
In plaas van :
Dis nie my fokken probleem nie!

8. Gebruik Liewer:
Dis interessant.
In plaas van :
Wat de fok?

9. Gebruik Liewer:
Ek is nie seker dat dit geïmplementeer kan word nie.
In plaas van :
Hierdie kak sal nie werk nie..

10. Gebruik Liewer:
Ek sal dit probeer skeduleer.
In plaas van :
Hoekom de fokken hel het jy my nie vroeër gesê nie!

11. Gebruik Liewer :
Hy's nie vertroud met die aspekte nie.
In plaas van :
Die idioot weet fokkol!

12. Gebruik Liewer :
Verskoon my, meneer?
In plaas van :
Ag fok jou!

13. Gebruik Liewer:
So jy was nie gelukkig daarmee nie?
In plaas van :
Jammer om van jou kak te hoor.

14. Gebruik Liewer :
Ek is 'n bietjie oorlaai op die oomblik
In plaas van :
Fokkit, ek verdien ook maar net 'n salaris!

15. Gebruik Liewer :
Ek dink nie jy verstaan nie.
In plaas van :
Druk dit in jou gat!

16. Gebruik Liewer :
Ek's mal oor 'n uitdaging!
In plaas van :
Dis 'n kak job hierdie!

17. Gebruik Liewer :
Wil jy hê dat ek dit uitsorteer?
In plaas van :
Wie's dood en het jou die fokken baas gemaak?

18. Gebruik Liewer :
Hy's ietwat onsensitief..
In plaas van :
Hy's 'n doos.

Dankie vir u samewerking
Back to top Go down
 

Taalgebruik

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-