Tweeling
'n Baie lawaaierige, vet, lelike en onversorgde vrou met curlers in die hare en 'n Lexington in die mond, stap by n winkel in met haar twee rooikopkinders agterna.
"Goeiedag mevrou", groet die eienaar. "Oulike kinders wat jy het,... is hulle 'n tweeling?"
" Is jy fokken simpel?" se die vrou. "Hulle verskil met drie jaar. Lyk hulle vir jou na n tweeling!?"
"Nee, glad nie," antwoord die eienaar. "Ek kan net nie glo dat iemand jou twee keer sou spyker nie."