The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
white foam pumps cape Bead plant bubble pond salt face dropsy show skin 2011 filter dealers plants shape food babies electricity baytril SPOTS western growth Dimilin
Latest topics
» New member, hallo everyone
Blondes EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Blondes EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Blondes EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Blondes EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Blondes EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Blondes EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Blondes EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Blondes EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Blondes EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Blondes

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
wayneb
Admin
wayneb

Posts : 1681
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 45
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

Blondes Empty
PostSubject: Blondes   Blondes EmptyTue Feb 16, 2010 7:48 pm

Hoe herken jy 'n blond by 'n begrafnis?
Dis die een wat die ruiker probeer vang.

Hoekom hou die blond lee bottels in die yskas?
Dis vir haar vriende wat nie drink nie.

Hoekom staar die blondine vasgenael na die resepteboek?
Die resep se: "Moenie roer nie"

Hoekom maak die blondine net een skoenveter vas?
Want op die skoen staan " Taiwan "

Hoekom gooi die blondine krummels in die toilet?
Sy voer die Toilet Duck

Hoekom staan 17 blondines buite die kroeg?
Want hulle moet 18 wees om in te kan gaan

Jammer, ek kan nie gaan draf nie," sê die blondine..
"My walkman is stukkend."

Die blondine was nie bang toe die man met die mes haar vra om haar klere uit te trek nie,
want sy't geweet dat dit hom nie sal pas nie.

Hoekom neem dit 'n blondine so lank om 'n soutpotjie vol te maak?
Sy sukkel om die sout deur die gaatjies te kry.

Die blondine koop twee pakkies motbolletjies by die apteek.
Die volgende dag is sy terug om nog te koop.
"Sjoe, maar daar moet baie motte in jou woonstel wees," sê die apteker.
"Nie regtig nie," sê die blondine. "Ek sukkel net om hulle raak te gooi."

Die man kom by die huis en kry sy blonde vrou bewusteloos voor die televisie.
Na 'n groot gesukkel kry hy haar uiteindelik by. "Wat het gebeur?" vra hy.
"Ek was besig om aërobiese oefeninge voor die TV te doen. Die instrukteur het gesê: 'asem in, asem uit ...',
en toe gaan die krag af."

Hoekom gee 'n mens nie vir blondines by die werk teetyd nie?
Dit vat te lank om hulle weer op te lei.

Hoe hou jy 'n blondine ure lank besig?
Gee vir haar 'n papier met die woorde Blaai Om Assebief op albei kante geskryf.
Back to top Go down
Http://www.KoiAdventures.co.za
 

Blondes

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Fun stuff :: Jokes - General-