The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
feeder filtration salt plants shower liner sand virkon zeolite food pump filters chagoi anoxic bakki Light pond filter pumps feeding Bakkie Potassium waterproofing bead ponds skimmer
Latest topics
» Run in Japan 2016 part 7
Mon Nov 28, 2016 12:06 pm by atb tv

» Run in Japan 2016 part 6
Thu Nov 24, 2016 10:08 am by atb tv

» Run in Japan 2016 part 5
Tue Nov 22, 2016 11:33 am by atb tv

» Run in Japan 2016 part 4
Tue Nov 15, 2016 10:05 am by atb tv

» Pics from Japan report with aquatechnobel
Sun Nov 13, 2016 5:00 pm by atb tv

» Run in japan 2016 part 3
Sat Nov 12, 2016 2:41 pm by atb tv

» Run in japan 2016 part 2
Thu Nov 10, 2016 1:26 pm by atb tv

» Special Japan car
Thu Nov 10, 2016 11:33 am by atb tv

» View of Japan
Thu Nov 10, 2016 11:00 am by atb tv

December 2016
MonTueWedThuFriSatSun
   1234
567891011
12131415161718
19202122232425
262728293031 
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share | 
 

 Cassie se plassie

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
cassie



Posts : 6
Reputation : 0
Join date : 2010-01-30

PostSubject: Cassie se plassie   Sat Feb 13, 2010 8:22 pm

Hallo almal,

Ek is redelik nuut in die besigheid. Voel baie klein as ek al die mooi damme sien van almal. Onder is n paar foto's van een van damme. Ek het darm hulp gekry van die beste vriend ooit. Gelukkig is ons ook nog vriende na die dambou.

Sal graag wil weet wat dink almal

Groete
Cassie



Klaar gepleister



Die teels kom op



Die cladding is opgesit en die rand klaar gemaak



Hier is die cladding heeltemal klaar



Klaar geverf



Met water in



Toe kom die plante by



Die filtreer systeem



En my visse







Last edited by cassie on Sun Feb 14, 2010 10:53 am; edited 3 times in total
Back to top Go down
View user profile
Neville



Posts : 1643
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 69
Location : Krugersdorp

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Sat Feb 13, 2010 8:32 pm

Hi Cassi
Ek sien nie bottom drain of settlement chamber nie en ek verstaan nie mooi jou bou metode nie gaan jy gunite of pleister. kan nie sien of jou vloer n slope in het nie. En van waar gaan die water inkom. Se ook vir ons hoe diep is hy. En se ook min of meer waar jy woon. Hoeveel lieter gaan hy hou en watse planne het jy vir filtrasie. Onthou meganies en biologies.
Hier op die forum is manne wat serious damme gebou het staan net n bietjie by laat hulle vir jou n bietjie raad gee.
Back to top Go down
View user profile
cassie



Posts : 6
Reputation : 0
Join date : 2010-01-30

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Sat Feb 13, 2010 9:15 pm

Hallo Neville,

Skies man, lyk my die fotos het nie almal opgelaai nie. Hopelik is dit nou reg. Die dam is so 10 000 liter. Die dam het n slope en eers gepleister toe die swart verf opgeverf. Op daai stadium was ek nog lekker dom, het nie geweet van bottom drains nie. Nogal spyt daaroor. Beplan wel die volgende een met n bottom drain ens.
Hy het n settlement chamber waar die water heen gaan. Ek woon in Centurion, Pretoria, n paar huise van Pierre af wat ook foto's opgelaai het.

Ek het n . 75kw pomp op, n 3 sak filter, 25 liter bio filter, en n 15w uv lig.

Raad en hulp is altyd welkom. Mens kan mos nooit genoeg leer nie

Groete
Back to top Go down
View user profile
wayneb



Posts : 1745
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 38
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Sat Feb 13, 2010 10:12 pm

hi cassie

Jou pyp werk lyk verkeerd om, volgens die photo trek jou pomp die water deur jou bio filter en sand filter en stoot dit dan weer na die sand filter...Ek verstaan dit nie heeltemal nie.

Die setup moet soos volg wees. Bottom drain of skimmer -> Pomp -> Sand filter -> Bio Filter -> UV -> Dam toe.

Ek is nie seker wat die T konneksie doen op die suiglyn van die pomp nie. Dit lyk nou amper asof jy deur die sand filter en bio filter suig.

Miskien kort ons nog 'n paar photos van ander hoeke af want ek kan nie mooi sien waar al die pype vandaan kom en aan mekaar las nie.

Met die setup soos dit hier lyk gaan die bio filter al die vuil goed opvang.

Back to top Go down
View user profile Http://www.KoiAdventures.co.za
cassie



Posts : 6
Reputation : 0
Join date : 2010-01-30

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Sun Feb 14, 2010 10:56 am

Hallo Wayne,

Die pomp suig direk in die filter in waarna ek hom verdeel. Die een gaan direk trug dam toe waarna die ander pyp biofilter toe gaan en dan uv lig toe, terug in die dam in. Ek sal bietjies foto's neem van n ander hoek af vir beter sig

Groete
Back to top Go down
View user profile
Pieter J de Villiers



Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 65
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Sun Feb 14, 2010 8:52 pm

Hi,

Ek sien geen fotos nie ( net This image or video has been moved or deleted - photobucket)

Kort ek 'n bril?
Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
Jaco



Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 50
Location : Odendaalsrus Freestate

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Mon Feb 15, 2010 11:43 am

dan kort ek ok 'n bril, sien niks
Back to top Go down
View user profile
cassie



Posts : 6
Reputation : 0
Join date : 2010-01-30

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Tue Feb 16, 2010 6:00 pm

Hi Julle,

Lyk my die foto's is nou weer reg Embarassed

Groete
Back to top Go down
View user profile
bobby



Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 63
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Tue Feb 16, 2010 8:33 pm

Cassie, Foto's is reg en dam lyk pragtig, net jammer jy het nie geweet van BD. Sad
Back to top Go down
View user profile
cassie



Posts : 6
Reputation : 0
Join date : 2010-01-30

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Tue Feb 16, 2010 8:54 pm

Dankie Bobby, dis waar ja, maar ek beplan die volgende een so dan sal ek opmaak daarvoor. gaan 2 keer groter wees
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin


Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 54
Location : Cape Town

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Tue Feb 16, 2010 9:25 pm

Hi Cassie, welkom op die forum.

Baie unieke stelsel maar die eindproduk lyk goed. Jy sal maar net so nou en dan moet "vacuum" omdat jy nie 'n bottom drain het nie.

Die klip pilare lyk ook goed, dit kan dalk net 'n probleem mettertyd verooorsaak met roes indien die konstruksie van yster is. Ek het gevind dat al "galvanise" en seel jy yster, dit tog mettertyd begin roes met nadelige effek vir die vis. Wanneer en indien jy Potassium Permanganate moet gebruik, skep dit ook probleme want potassium oksideer die yster.

In elk geval, baie geluk.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole


Last edited by Admin on Wed Feb 17, 2010 8:53 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
Pieter J de Villiers



Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 65
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Wed Feb 17, 2010 8:38 am

Cassie,

Jou filter stelsel is verkeerd!

Dit moet so opgestel word:
Vanaf die dam >SC > pomp > sand filter > Zap Bio filter > Uv Lig > terug na die Dam.

Is dit drie koper pypies wat op foto 4,5 en 6 verskyn?
Koper is nie goed vir Koi nie.
Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
wayneb



Posts : 1745
Reputation : 29
Join date : 2007-12-08
Age : 38
Location : Kraai Fontein, Cape Town Metropol

PostSubject: Re: Cassie se plassie   Wed Feb 17, 2010 9:04 am

Cassie, As jy kan sit vir ons nog photos op.

Die lyn wat uit die sand filter kom wat jy verdeel met 'n T. Die een lyn gaan na die bio....maar waar gaan die ander een toe? Ek kan nie sien nie maar dit lyk asof hy na die pomp se suiglyn toe gaan.
Back to top Go down
View user profile Http://www.KoiAdventures.co.za
Sponsored content




PostSubject: Re: Cassie se plassie   Today at 5:15 pm

Back to top Go down
 

Cassie se plassie

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Cassie, Lurcher x Staffie, DOB 04.08
» Rest in peace Cassie x
» Is Cassie too thin ?or am i overly worried?
» Cassie acting wierd again this morning
» castration

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Pond gallery - post photos of ponds here-