The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
Dimilin face cape plant bubble filter SPOTS Bead western shape pumps dropsy food growth show babies salt electricity baytril pond 2011 foam skin white dealers plants
Latest topics
» New member, hallo everyone
Plantluise op Hiasinte EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Plantluise op Hiasinte EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Plantluise op Hiasinte EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Plantluise op Hiasinte EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Plantluise op Hiasinte EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Plantluise op Hiasinte EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Plantluise op Hiasinte EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Plantluise op Hiasinte EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Plantluise op Hiasinte EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Plantluise op Hiasinte

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptySun Feb 14, 2010 5:49 pm

Hi admin
Ek het water hiasinte in my bio filter en nou sien ek hulle is oortek van wat vir my soos n swart plantluis lyk.
Is daar iets wat ek kan doen of moet ek hulle uithaal en behandel en later weer terug sit? en dan wat is die beste behandeling
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptySun Feb 14, 2010 8:32 pm

Hi Neville

Die plante is klaar in die dam en om dit nou uit te haal en net die plante te behandel gaan nie goed genoeg wees nie.

Gee die hele dam 'n Dimilin behandeling @ 1g/1000 liter, alternatiewelik Trichlorfon(Dipterex) teen dieselfde dosis. Een behandeling behoort genoeg te wees en dit affekteer nie jou goeie bakterie nie.


Last edited by Admin on Mon Feb 15, 2010 9:49 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptySun Feb 14, 2010 8:48 pm

Hi Paul
Baie dankie ek sal dit doen. Dit is maklik genoeg.
Sal die plante die Dimilin opneem of moet ek dit miskien n bietjie met n missproeier spuit ook.
Back to top Go down
Guest
Guest



Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptySun Feb 14, 2010 10:13 pm

Neville,

As dit net Swart plantluise is en nie Vis luise nie, kan jy die plante met 'n sterk mengsel van Potassium Permanganate was.

Paul,
Is die dosis reg? Dis 'n biedjie hoog!

My bron:


Quote :

Dip:
10gram per litre for 2-3 mins. WITH EXTREME CAUTION
Short bath:
2,2 grams per 100 litres for 1 hour
In Pond:
1 gram per 2000 - 3000lt permanently in ponds
Repeat once weekly for 3 or 4 weeks

This is o,5 ppm. in ponds once weekly for four weeks when the temperature of the water ie 18*C - 28*C

Warning:
Bent spine is a sign of over dose
Toxic chemical also used as a garden insecticide
Can be absorbed through skin, Aviod contact with skin and eyes.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyMon Feb 15, 2010 9:48 am

Pieter, ek het 'n fout gemaak, dankie dat jy dit uitwys. Embarassed

Ek het bedoel 1g/1 000 liter (10g/10 000 l) vir beide Dimmilin en Dipterex.

(Ek edit my dosis hierbo ook, voordat iemand dit so gebruik)
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyMon Feb 15, 2010 5:54 pm

Baie dankie Wayne en Pieter met julle as waghonde kan ons nie verloor. Ek het die Dimilin bestel en verwag dit more so nog nie toegedien so geen probleem.
Baie dankie
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyTue Mar 09, 2010 7:02 pm

Net vir inligting
Ek het die water toe met Dimilin behandel en weer 5 dae later maar hierdie luise wil nie vrek of weggaan nie.
Ek het gevra maar ongelukkig het niemand die vraag geantwoord. Ek vermoed dat Dimmilin nie deur die plant opneembaar is en dat dit waarskynlik n kontak of maaggif is.
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyWed Mar 10, 2010 12:28 pm

Hi Neville,

Is die Dimilin poeier of vloeistof vorm?
Hoekom pla die luise jou so ?
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyWed Mar 10, 2010 5:46 pm

Hallo Jaco

Man ek hou net nie van n plantluis die goed moet weg. As hulle my nou aanhou pla dan sal ek hulle maar verwyder en eenkant, weg van my dam met n sistemiese gif behandel en eers so 3 weke wag voor ek dit weer terug sit. Hulle belemmer die groei en lyk net sleg man.
Ja die dimilin was poeier gewees.
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyWed Mar 10, 2010 8:10 pm

Wat van die hiasinte onder water hou vir 'n dag, ek is seker hulle sal nie vrek nie maar die luise sal.
Back to top Go down
David Coetzee

David Coetzee

Posts : 232
Reputation : 0
Join date : 2009-03-31
Age : 54
Location : Randburg

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyWed Mar 10, 2010 8:18 pm

Have you got an ant bridge from dry ground onto the hysianth some where?

Cut off the ants access and then they have no more protection.

heres one source, there are many other sources, the magic of google. Wink

http://www.kormorant.co.za/Goggas/10Okt/18Oct/Plantluise.htm
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyWed Mar 10, 2010 9:44 pm

Thanks Jaco

Ja ek dink ek gaan hulle probeer versuip ek sal net ook n bietjie sterk PP in die water ook sit.
Die een probleem die luise sit ook op die filter mure en waar my sakkies en borseld uitsteek en as jy die plante terug sit is hulle weer daar. Wat n pyn met so n stupid gogga.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyWed Mar 10, 2010 9:47 pm

Thanks David I will also do that I did notice the ants and remembered that they love plant lice. will treat the soil around the bottom of my filter with blue death.
Back to top Go down
Colyn

Colyn

Posts : 413
Reputation : 0
Join date : 2008-04-21
Age : 71
Location : Nelspruit

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyWed Mar 10, 2010 10:27 pm

This may not be too helpful and might even be frowned on Wink

Ek kry so nou en dan die blou luise op my palmiet en dit krap my gaai vreeslik.

Wat ek doen is om die plante te bespuit met erdwurm tee ... onverdun ... die luise freak uit en die plante like dit kwaai. Dit het geen effek op die visse nie.

Hiasinte is mos maar onkruid ... knip eenvoudig die erg besmette blare af en verbrand dit ... die plante maak mos baie vinnig nuwe blare.
Back to top Go down
http://forum.tripwired.co.za/index.php
henkhugo



Posts : 43
Reputation : 0
Join date : 2009-11-10

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyThu Mar 11, 2010 1:15 pm

is die plante Eichornia Crassipes - Water Hyacinth?
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyThu Mar 11, 2010 2:35 pm

Hi Henk

Ja ek glo dit is, ken nie die vremde taal naam wat jy gebruik, maar ja dit is gewone water hiasinte.

Colyn

die probleem is die dam luise is redelik gevestig in die plante se kroon, IE middel groeipunt.
Met die naby van winter moet ek maar miskien net wag en dit uitgooi vir die winter, en dan my planttjies vir volgede jaar mooi dokter wanneer ek dit bere om te oorwinter.
Back to top Go down
henkhugo



Posts : 43
Reputation : 0
Join date : 2009-11-10

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyThu Mar 11, 2010 2:42 pm

ok - dan is jy wettig verplig om die plant uit teroei in jou dam. dit is teen die wet om hulle te vervoer en aan te hou. Die plant is op die huidge DEAT lys as ook op die nuwe een wat die jaar gaan wet word as ook op die DoA se swart lyste

ek fight 'n konstante battle in my dam teen Azolla en Pistia.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyThu Mar 11, 2010 2:53 pm

Ja dit behoort die luise dood te maak.
Se my, ry jy nooit oor die spoedgrens, dit is ook teen die wet hoor.

Ek is so half bewus daarvan dat die verspreiding van hiasinte onwettig is. Maar ek het al by heelwat keepers dit gesien.
Back to top Go down
henkhugo



Posts : 43
Reputation : 0
Join date : 2009-11-10

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyThu Mar 11, 2010 2:57 pm

Hulle is woes besig om mense vas te vat oor onwettige water plante op die oomblik.

Alle floating plants is op die swart lyste so wees maar net BAIE versigtig vir wie jy sê jy het die goed.

Soos ek sê ek moet elke week my dam skoon maak van die blerry Allola en water blaarslaai - my hele kompos hoop is al vol
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte EmptyThu Mar 11, 2010 4:29 pm

Henk

ek hoor wat jy se en baie dankie, Jy is heeltemal reg.

die werk net so lekker met die nitrate se gal. ek sal seker maar moet kyk vir n plant om hulle te vervang.
Back to top Go down
Sponsored content




Plantluise op Hiasinte Empty
PostSubject: Re: Plantluise op Hiasinte   Plantluise op Hiasinte Empty

Back to top Go down
 

Plantluise op Hiasinte

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Water Plants-