Admin Admin
Posts : 2330 Reputation : 46 Join date : 2007-07-25 Age : 61 Location : Cape Town
| Subject: Are Vygies toxic to koi? Mon Feb 08, 2010 10:53 am | |
| The vygies are invading my ponds. I like them and they protect my liners from the sun, but I do not want to put my at koi risk. They do not eat them and like to lie underneath them. Do you have experience? |
|
bobby
Posts : 1375 Reputation : 0 Join date : 2008-06-30 Age : 71 Location : Malmesbury Cape Town
| Subject: Re: Are Vygies toxic to koi? Mon Feb 08, 2010 6:15 pm | |
| Paul, my oorlede Pa het altyd wilde vygies gesoek vir sy duiwe and later selfs om die vlieghok aangeplant, maar vir Koi, weet ek nie. Indien dit skadeloos is kan dit goed werk om die dam, solank Rezanne nog nie die vygies naam gegee het nie. |
|
pierrea
Posts : 19 Reputation : 0 Join date : 2010-01-27 Age : 55 Location : Centurion
| Subject: Re: Are Vygies toxic to koi? Mon Feb 08, 2010 7:44 pm | |
| Vygies is oom skilpad se kos. Ek het ook al verskeie voƫls by my gesien wat die vygies eet. Dit kan dus verseker nie giftig wees nie.
Vat 'n hap, dan laat weet jy ons hoe dit proe. |
|
Sponsored content
| Subject: Re: Are Vygies toxic to koi? | |
| |
|