Hahahahaha!!!!
Die vliegtuig het sy topsnelheid bereik, en die kaptein kondig aan:
"Welkom aan boord vlug 293 van Johannesburg na Kaapstad.
Die weer op ons pad lykgoed.
Sit gerus terug en geniet die vlug saam . . . O,FOK!
Stilte volg. 'n Paar sekondes later praat die kaptein weer.
"Dames en here, ek is jammer as julle geskrik het,
maar ek het per abuiswarm koffie op my skoot gemors.
Julle moet sien hoe lyk my broek sevoorkant!"
Dis toe dat een van die passasiers vir hom skree:
"Het jy enige fokken idee hoe lyk my broek se agterkant