|
| Author | Message |
|---|
bobby

Posts: 1482 Reputation: 0 Join date: 2008-06-30 Age: 60 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Modderdam en yster Fri Jan 29, 2010 12:28 pm | |
| Hi Julle Ek het 'n navraag oor ystervlak in water ontvang. Die keeper wil weet of baie yster in modderdam water 'n teel proses gaan benadeel. Is dit so dat yster, die kleintjies kan laat krom trek? |
|
 | |
Chris Maritz

Posts: 357 Reputation: 8 Join date: 2009-10-06 Location: Port Elizabeth
 | Subject: Re: Modderdam en yster Sat Jan 30, 2010 8:38 am | |
| Ek weet nie van die kleintjies krom trek nie maar baie yster in die water is glad nie goed nie... 'n Modderdam moet so na moontlik aan 'n natuurlike habitat wees. Onthou ook dat baie yster in die water jou TDS lesing van die water baie hoog gaan maak wat nie goed is nie. Die ideale lesing vir TDS moet 0 wees.
TDS = Total Disolved Solids |
|
 | |
bobby

Posts: 1482 Reputation: 0 Join date: 2008-06-30 Age: 60 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: Modderdam en yster Sat Jan 30, 2010 8:51 am | |
| Dankie Chris ek sal terugvoering oordra. Is daar niks wat manne soos Jaco en Collin wil bydra tot die onderwerp nie. |
|
 | |
Collin

Posts: 295 Reputation: 0 Join date: 2008-04-27 Location: Pretoria
 | Subject: Re: Modderdam en yster Sat Jan 30, 2010 9:51 am | |
| Hi Bobby
Chris het alles gese wat daar te se is. Yster in enige koi dam is nie goed vir die Koi nie en kan hulle dood maak. |
|
 | |
Jaco

Posts: 766 Reputation: 5 Join date: 2008-02-16 Age: 46 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: Modderdam en yster Sat Jan 30, 2010 5:04 pm | |
| Geen idee nie, hoekom is daar so baie yster in die water, klink giftig vir my. |
|
 | |
pierrea

Posts: 30 Reputation: 0 Join date: 2010-01-27 Age: 44 Location: Centurion
 | Subject: Re: Modderdam en yster Sat Jan 30, 2010 7:33 pm | |
| Dalk kry jy koi van staal met al die yster |
|
 | |
bobby

Posts: 1482 Reputation: 0 Join date: 2008-06-30 Age: 60 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: Modderdam en yster Sat Jan 30, 2010 7:52 pm | |
| Hi Jaco Dankie, ek weet nie eers waar dam is en wat die waterbron is nie, dit was navraag van Craig ek sal antwoord oordra. Ook die een oor sterk Koi  |
|
 | |
Neville

Posts: 1643 Reputation: 1 Join date: 2010-01-17 Age: 66 Location: Krugersdorp
 | Subject: Re: Modderdam en yster Sat Jan 30, 2010 10:11 pm | |
| Hi Bobby Ja jong jy moet vir ons se waar die dam gelee is en watse water gebruik hulle, is dit boorgat of munisipaal. Ek het nou die aand na n praatjie geluister van n sekere "Mariette Liefferink", n baie ingeligte water aktivis (mooi blond ook nogal) en wat sy gese het het ons almal laat regop sit. Ons ondergrondse water aan die Wes en Oos Rand is skokkend swak en meeste van die tyd glad nie geskik vir mens en dier nie asook nie vir akkerbou. Dit bevat eenvoudig te veel swaar metale. Uraan, en suur, Die Ph in meeste gevalle is so 2. Dit laat n mens baie bekommer vorentoe. Daar is nog baie inligting julle kan my gerus mail indien julle meer wil weet. Ek gebruik boorgat water maar moet met elke water change aanpassings maak. |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 1382 Reputation: 10 Join date: 2007-09-17 Age: 61 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: Modderdam en yster Tue Feb 02, 2010 12:55 pm | |
| |
|
 | |
Neville

Posts: 1643 Reputation: 1 Join date: 2010-01-17 Age: 66 Location: Krugersdorp
 | Subject: Re: Modderdam en yster Tue Feb 09, 2010 8:54 am | |
| Hi Pieter
Man ek het nooit jou plasing van jou water resultate gesien. Ek het myne gesoek maar het dit misplaas. Die aanbevelings was ook dat die water heel ok is, maar na nou die aand se praatjie was ek weer bekommerd. Die gehalte van ons water verander omtrent daagliks en n toets n paar maande gelede kan vandag heeltemal anders lyk. Hierdie blondine was baie clued up. Skakel haar n bietjie en vra of sy nie n artikel in ons forum wil plaas toe, ek dink dit sal lank wees maar almal sal regop sit. Marriette Lieferink 0732314893. Baie dankie ou. |
|
 | |
|