The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
SPOTS clinofish shape electricity salt bubble Bead cape babies dealers pumps filter small show growth plant food pond baytril face 2011 western foam Dimilin dropsy plants
Latest topics
» New member, hallo everyone
George se nuwe dam EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
George se nuwe dam EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
George se nuwe dam EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
George se nuwe dam EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
George se nuwe dam EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
George se nuwe dam EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
George se nuwe dam EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
George se nuwe dam EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
George se nuwe dam EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

April 2024
MonTueWedThuFriSatSun
1234567
891011121314
15161718192021
22232425262728
2930     
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 George se nuwe dam

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
kalaharikind

kalaharikind

Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2009-11-16
Age : 53
Location : Dealesville

George se nuwe dam Empty
PostSubject: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptySat Dec 12, 2009 11:22 am

Hey al die Koi-ane ,
Graag wil ek net my eerste probeerslag (alles is DIY) met julle deel. Die dam is omtrent so 4000l (sonder water-feature en stroom). Ek woon in Dealesville so 60km van Bloem en die dam het nog geen vis behalwe n paar commets en fan tails wat ek gebruik om my Bio-filter "in te loop". Nog net een week dan sal ek die groot soektog na vis van stappel stuur. My water is nou al vir 2 weke helder skoon met al die levels reg. Die forum was my grootste bron van kennis en raad , baie dankie aan almal se comments dit het onsettend baie gehelp veral by die filtrering. ek beoog om so 4 of 5 vis aan te hou in die dam (die volgende een wat heelwat groter gaan wees is al klaar in beplanning).[img]George se nuwe dam Damvoor
[img]George se nuwe dam Damagter
[/img]George se nuwe dam Waterfeature
[img]George se nuwe dam BiofilterSet-up
[/img]George se nuwe dam Bio-filter
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptySat Dec 12, 2009 1:34 pm

Baie mooi, ek sien nog baie plek op daai erf.
Back to top Go down
angryant

angryant

Posts : 192
Reputation : 1
Join date : 2009-05-16
Age : 51
Location : Blouberg, Cape Town

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptySat Dec 12, 2009 3:05 pm

That's what I wanted to say you should have gone bigger we all make that mastake but well done and it looks good very very neat. Now take your time getting your 5 best possible koi don't make the same mastake as every new commer including myself I think if you go to get any koi take your camera take some pics book the koi post them on the site get feed back if it is good go pic up your fish as you would have read loads of us buy our first koi only to end up giving the away later

nice enjoe
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptySat Dec 12, 2009 8:35 pm

Baie netjies, ek glo jy gaan dit nog baie geniet en soos ons almal met die tyd wil vergroot. Ek het onsettend baie van mede Koi keepers en my eerste dam die afgelope 2 jaar geleer. Sterkte met die plasing van Koi vorentoe.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptySun Dec 13, 2009 1:51 pm

Geluk met die nuwe dam en ek is bly om te sien daar nog Vrystaters op die Forum. As jy gratis Koi soek is jy welkom om in Bloem te kom haal. Mense dink dat gratis vis siek of baie sleg is. Indien jy belangstel sal ek fotos plaas van die wat ek van ontslae wil raak. Besig om plek te maak vir beter Koi.

Ek merk op een van jou fotos dat die UV onderste bo gemonteer is. Wees versigtig dat die lamp nie beskadig word as jy die pomp afskakel nie, aangesien die UV dan droog sal loop en lamp kan blaas sodra pomp weer aangeskakel word en water vloei oor die warm lamp.
Back to top Go down
Guest
Guest



George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptySun Dec 13, 2009 2:07 pm

Hi,

Koppel net die pomp en UV lig op dieselfde skakelaar, en jy is OK!
Back to top Go down
kalaharikind

kalaharikind

Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2009-11-16
Age : 53
Location : Dealesville

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Baie dankie ,   George se nuwe dam EmptyMon Dec 14, 2009 6:42 am

Baie dankie vir almal se komplimente , ek wardeur dit opreg.
Een dink van mede koi eienaars wat my nogal opval is die bereidwilligheid om te help
In vandag se tyd is dit nogal iets wat jy nie sommer kry nie.
Marius , baie dankie vir jou aanbod , ek sal daarvan gebruik maak , ek is die week in Bloem as jy my net jou
Sel Nr gee kan ek jou kontak.
My Uv en pomp is op dieselfde skakelaar , die enigste mod wat ek nog moet doen is om n
non-return valve op die inlet van die bio-filter te sit , as die krag afgaan loop die filter leeg. Ek gaan more die verandering aanbring.
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptyMon Dec 14, 2009 7:44 am

Dis beter vir die filter om leeg te staan as die krag af is.
Back to top Go down
kalaharikind

kalaharikind

Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2009-11-16
Age : 53
Location : Dealesville

George se nuwe dam Empty
PostSubject: lee filter   George se nuwe dam EmptyMon Dec 14, 2009 9:15 am

Dankie vir die raad Jaco , daar leer ek weer iets nuuts.
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptyMon Dec 14, 2009 7:34 pm

George

0824847844

Gaan hulle solank more oggend begin vang en in klein dam plaas dat jy hulle beter van naby kan sien wanneer jy hier is
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptyTue Dec 15, 2009 12:51 pm

Die Koi is hel slim. Weet net hoe om die drag net te ontduik en onder brug weg te kruip. Kon in uur so 4 vang. Nie beste gehalte nie maar dit behoort 'n begin te wees en hopelik plesier te verskaf. Ek is bly ek nie Koi dealer nie want geen grap om hulle te vang sonder om dam te veel om te krap nie.

George se nuwe dam DSC06094

George se nuwe dam DSC06092

George se nuwe dam DSC06082

George se nuwe dam DSC06069
Back to top Go down
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptyTue Dec 15, 2009 4:41 pm

George, dankie vir jou en jou gesin se besoek in Bloem. Hoop die Koi bring jou vreugde en dat hulle sommer gou sal aanpas. Myne lyk nou weer gelukkig asof daar geen versteuring van hul huis was nie.

Jammer dat ons toe nooit jou 'favourite' kon vang nie maar gelukkig het dit my nou kans gegee om die ander Koi van nader te kon bekyk.
Sien uit na jou volgende groot-dam projek.

Sal solank jou gunstelling vang en vet voer vir jou volgende besoek. Laat weet of hulle dit veilig gemaak het asb.
Back to top Go down
kalaharikind

kalaharikind

Posts : 5
Reputation : 0
Join date : 2009-11-16
Age : 53
Location : Dealesville

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Baie Dankie   George se nuwe dam EmptyTue Dec 15, 2009 6:42 pm

Baie dankie vir jou onbaatsigtigheid Marius , dit word opreg wardeur. Die koi is in die dam en al klaar rustig , het al ge-eet en swem rustig rond en bekyk die nuwe tuiste. Ek sal in kontak bly en wag vir die oproep as jy my favourite gevang het. Nogmaals baie dankie.
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam EmptyWed Dec 16, 2009 8:19 am

Dis presies waaroor die hobby gaan.
Back to top Go down
Sponsored content




George se nuwe dam Empty
PostSubject: Re: George se nuwe dam   George se nuwe dam Empty

Back to top Go down
 

George se nuwe dam

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Pond gallery - post photos of ponds here-