The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
filter dealers Dimilin cape plants baytril pumps shape food electricity growth foam face dropsy white SPOTS bubble babies salt skin 2011 show western pond Bead plant
Latest topics
» New member, hallo everyone
Pierre se plassie EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
Pierre se plassie EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
Pierre se plassie EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
Pierre se plassie EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
Pierre se plassie EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
Pierre se plassie EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
Pierre se plassie EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
Pierre se plassie EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
Pierre se plassie EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 Pierre se plassie

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
pierrea

pierrea

Posts : 19
Reputation : 0
Join date : 2010-01-27
Age : 55
Location : Centurion

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyThu Jan 28, 2010 1:43 pm

Hi almal,

Ek het gister aangesluit en het 'n uitnodiging van Paul gekry om ook foto's van my dam te plaas.

Soos ek dink almal op die forum geniet ek die insette van elke deelnemer geweldig.

Hier is my dam. Dis gebou deur myself en 'n goeie vriend.

Ons is na die projek darem nog vriende.

Foto van die dak afgeneem.
Pierre se plassie DSC00069
Van voor
Pierre se plassie DSC00057
Waterval
Pierre se plassie DSC00070
Etenstyd
Pierre se plassie DSC00059
Pierre se plassie DSC00067
Pierre se plassie P9242077_1
Moet net geen vra, vra oor die filtrasie nie.
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyThu Jan 28, 2010 1:57 pm

Uitstekend!
Daar is net een probleem, die dam is nie in die Kaap nie Smile
Back to top Go down
stumble



Posts : 215
Reputation : 0
Join date : 2010-01-03

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyThu Jan 28, 2010 2:16 pm

I love it!! wow.
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyThu Jan 28, 2010 2:27 pm

Absoluut 'n great pond. My cup of tea. Ek is mal oor jou waterval. Wens ek het sulke nice natuurlike klippe.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Jack Bach



Posts : 136
Reputation : 0
Join date : 2009-06-17
Location : Montana, Pretoria

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyThu Jan 28, 2010 7:39 pm

Baie mooi Pierre...'n dam om oor baie trots te voel! Die dam skep 'n rustige atmosfeer. Ek sal graag wil kom kyk, aangesien ek redelik naby woon, in Montana...en sal graag 'n paar kilos ry om so 'n dam te sien.
Moenie luister na die suurgatte 'innie Kaap'. Na die Bulls die WP se Currie Cup drome vernietig het, is ek op die forum (deur Bobby) vertel dat ek nie sal kwalifiseer vir 'n visum om die Kaap te besoek nie!!
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyThu Jan 28, 2010 8:22 pm

Hi jack, Klaar met die powers gereel, as julle die Koi damme saam bring sal julle toegelaat word. rabbit

Dink jy nie die WEEPEE is tegemoedkomend nie Question
Back to top Go down
Jack Bach



Posts : 136
Reputation : 0
Join date : 2009-06-17
Location : Montana, Pretoria

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyThu Jan 28, 2010 8:28 pm

Bobby, ek sal kom vir die Super 14 finaal op Nuweland...miskien in so 10 jaar, as dinge met julle span goed verloop!
Back to top Go down
pierrea

pierrea

Posts : 19
Reputation : 0
Join date : 2010-01-27
Age : 55
Location : Centurion

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyThu Jan 28, 2010 8:36 pm

Baie dankie julle vir die komplimente.

Ek het ongelukkig teespoed opgetel met 'n kraak en tergelyketyd bakteriese infeksie op die meeste van die koi's. Ek het heelwat koi's verloor.

Die kraak is veroorsaak deur 'n pyp wat in die beton gelek het. Dit is nou maar skoolgeld wat betaal moet word. Ek het ook die dam met 'n bitumen seëlaar geseël. Die koi vreet dit af met hulle gesuigery.

Die oorsaak vir die siek visse is spaar op die filtreerstelsel. Die dam is nou leeg en ek is besig om die hele filtreerstelsel oor te doen. Ongelukkig bly die begroting beperk. So ek hoop ek volg die regte roete. Ek gaan Chris Neaves se raad volg op die parallel filters.

Jack ek sal jou nooi sodra die skade herstel is. Ek hoop net ek het nog koi's oor teen daai tyd. (Al wat goed is aan die Kaap is die pad terug Pretoria toe. Ek het darem daar studeer en die ou Noord Transvaal het gelukkig gewen die tyd wat ek daar was.)

Pierre se plassie DSC00587

Hierdie is 'n voorbeeld van iets mooi's probeer maar deur onkundigheid 'n prys daarvoor betaal.
Back to top Go down
Jack Bach



Posts : 136
Reputation : 0
Join date : 2009-06-17
Location : Montana, Pretoria

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyThu Jan 28, 2010 8:55 pm

Jammer om van die probleme te hoor. Ek is beslis nie 'n kundige nie (baie nuut met koi storie) maar vra vrae op die Forum, veral oor die pype, beton 'matching' en 'sealing', veral waar die bestaande beton met die nuwe moet aanpas waar jy besig is om oop te kap, asook die finale seellaag. Soos ek verstaan, moet die 'outydse' bitumen vermy word. Vra vir Bobby oor sy Marbeleine. Die verskaffers is in Centurion..ek dink hulle kan 'gegoogle' word onder die naam "Cosmodec". Chris Neaves se advies sal ek altyd aanwend.
Sterkte Pierre
Back to top Go down
Jaco

Jaco

Posts : 700
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 57
Location : Odendaalsrus Freestate

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyThu Jan 28, 2010 10:04 pm

Stunning !!
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyFri Jan 29, 2010 10:14 am

Hi Pierre

Op die lee dam kan ek nie jou bottom drain/s sien nie. Jy moet ten minste twee he vir daai dam. Wat is die posisie?

Ek het ook al die Prostruct waarvan Bobby en Pieter praat gebruik, en dit lyk na 'n puik produk om jou lekplekke/pype/krake te seel.

Vir finale seel, sal ek beslis nie Butimen gebruik nie. Dit is die goedkoopste opsies maar binnekort moet jy weer leegmaak en oor doen.

Ek sou die volgende opsies oorweeg:

1. Fibreglass (Dit lyk asof jy 'n DIY man is en dan kan jy die dam self doen vir R 6000.00 en weet jy sal nooit weer probleme he nie. In die geval hoef jy nie eers te stress oor die kraak nie en jou algehele konstruksie is dan soveel sterker. My gevoel is as daar een kraak ontstaan, dan is die kans vir verdere krake redelik groot.

2. Marbleleine of Marbelite

3. Coprox


Last edited by Admin on Fri Jan 29, 2010 10:43 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
LJO42



Posts : 149
Reputation : 0
Join date : 2009-06-17

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyFri Jan 29, 2010 10:20 am

Really nice pond, you have a nice garden to which makes it look at home perfectly.

Smile
Back to top Go down
Adi

Adi

Posts : 297
Reputation : 0
Join date : 2009-10-13
Age : 51
Location : Midrand Gauteng

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyFri Jan 29, 2010 10:27 am

have done the black corprox, and worked well bought in 5Kg bags.
One thing that worked well for me around the pipes is using anchoring cement to fit and seal there, then paint Corprox over. advantage aso with the anochring cement is that its dry within 10 minutes
Back to top Go down
pierrea

pierrea

Posts : 19
Reputation : 0
Join date : 2010-01-27
Age : 55
Location : Centurion

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyFri Jan 29, 2010 1:41 pm

Hi Adi,

I have only seen the Coprox in charqual and not black. Is it available in black? I've tried their website as well.
Back to top Go down
bobby

bobby

Posts : 1375
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 71
Location : Malmesbury Cape Town

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyFri Jan 29, 2010 1:59 pm

Hi Pierre

Give it 2 weeks and the colour of your pond will be the colour of your algea Basketball No
Back to top Go down
Admin
Admin
Admin

Posts : 2330
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 61
Location : Cape Town

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyFri Jan 29, 2010 2:02 pm

Mix black oxide with the coprox. It is very cheap and available at almost all hardware stores.

Black oxide is a colouring agent for all types of cement mortar, concrete, mixes and plaster renders. The preferred and recommended method of colouring concrete is to incorporate the colouring oxide into the mortar/concrete mix. This through/colouring provides a more even and permanent result with less likelihood of colour loss due to wear, chipping etc.
Back to top Go down
http://www.koionline.co.za
Adi

Adi

Posts : 297
Reputation : 0
Join date : 2009-10-13
Age : 51
Location : Midrand Gauteng

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie EmptyFri Jan 29, 2010 2:27 pm

yes the carcoal one is the black i am refering to, and correct in 2 weeks no more nice black just a soft green
Back to top Go down
pierrea

pierrea

Posts : 19
Reputation : 0
Join date : 2010-01-27
Age : 55
Location : Centurion

Pierre se plassie Empty
PostSubject: Paul   Pierre se plassie EmptyFri Jan 29, 2010 4:02 pm

Ek het 2 bottom drains wat na 'n settlement chamber gaan.
Back to top Go down
Sponsored content




Pierre se plassie Empty
PostSubject: Re: Pierre se plassie   Pierre se plassie Empty

Back to top Go down
 

Pierre se plassie

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Cassie se plassie

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Pond gallery - post photos of ponds here-