The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  CalendarCalendar  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  MemberlistMemberlist  UsergroupsUsergroups  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
ponds pond anoxic filters pump waterproofing algae filter sand feeding pumps bakki plants food shower chagoi skimmer virkon filtration Potassium Light feeder liner Bakkie salt zeolite
Latest topics
» Ultimate filtre in 2017 in Tenerife
Sat Feb 11, 2017 10:57 am by atb tv

» nice pond and garden
Wed Feb 01, 2017 3:55 pm by atb tv

» Garden Ponds Gallery 2016 with ATBTV part 3 of 3
Tue Dec 27, 2016 6:29 am by atb tv

» Garden Ponds Gallery 2016 with ATBTV part 2 of 3
Sun Dec 25, 2016 12:56 pm by atb tv

» where can i get live daphnia in Cape Town?
Thu Dec 22, 2016 11:50 am by rayyaanS

» Garden Ponds Gallery 2016 with ATBTV part 1 of 3
Wed Dec 21, 2016 9:19 pm by atb tv

» koi shows in 2016 Retrospective ALL Grand champions in Europ
Thu Dec 15, 2016 9:13 am by atb tv

» Run in Japan 2016 part 10 Ikeage
Mon Dec 12, 2016 2:01 pm by atb tv

» fantastic city water garden
Sat Dec 10, 2016 1:25 pm by atb tv

March 2017
MonTueWedThuFriSatSun
  12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
2728293031  
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share | 
 

 nuwe pond hoopelik die naweek klaar....

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
rikus



Posts : 7
Reputation : 0
Join date : 2009-09-08
Age : 34
Location : bronkhorstspruit

PostSubject: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Wed Dec 09, 2009 12:14 pm

img]http://i608.photobucket.com/albums/tt168/rikusb/Photo049.jpg[/img
Back to top Go down
View user profile http://rikusb@webmail.co.za
Pieter J de Villiers

avatar

Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 65
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Wed Dec 09, 2009 12:51 pm

Hi,

Is dit coprox wat jy hier gebruik?

Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
Marius Bezuidenhout

avatar

Posts : 935
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 50
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Wed Dec 09, 2009 1:25 pm

Rikus

Dit is jammer dat jy so ver van Bloemfontein af is. Ek het klomp koi wat wissel van 15cm tot so 30cm wat ek wil weggee om plek te maak vir beter Koi. Wou lankal van dit ontslae raak maar het Flukes gehad maar die laaste 3maande geen probleme nie. Laat weet as jy dalk hier verby ry. Ek sal so teen die naweek by die huis wees as SAL Express nog vliegtuie oor het.
Back to top Go down
View user profile
Jaco

avatar

Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 50
Location : Odendaalsrus Freestate

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Thu Dec 10, 2009 7:10 am

Die klipwerk is baie goed gedoen, ek hou daarvan.
Watter filters gebruik jy?
Back to top Go down
View user profile
bobby

avatar

Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 64
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Thu Dec 10, 2009 8:56 pm

Ek het erens gesien Chris Neaves vra na die BD reg onder die waterval en of daar ander BD's is?
Kan ek aflei dat die forum posters sien nie 'n probleem met 'n BD reg onder die water invloei na dam nie? Persoonlik is ek nie oortuig dat die posisie wenslik is nie en en hoop daar is meer BD op ander punte.

Sorry Rikus ek kan sien jy het baie werk ingesit en die klipwerk vertoon stunning, dis maar my opninie en nie noodwendig reg nie.
Back to top Go down
View user profile
Jaco

avatar

Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 50
Location : Odendaalsrus Freestate

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Thu Dec 10, 2009 9:34 pm

Bobby wrote:
Ek het erens gesien Chris Neaves vra na die BD reg onder die waterval en of daar ander BD's is?
Kan ek aflei dat die forum posters sien nie 'n probleem met 'n BD reg onder die water invloei na dam nie? Persoonlik is ek nie oortuig dat die posisie wenslik is nie en en hoop daar is meer BD op ander punte.

Sorry Rikus ek kan sien jy het baie werk ingesit en die klipwerk vertoon stunning, dis maar my opninie en nie noodwendig reg nie.

Ek stem saam.
Back to top Go down
View user profile
rikus



Posts : 7
Reputation : 0
Join date : 2009-09-08
Age : 34
Location : bronkhorstspruit

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Fri Dec 11, 2009 8:57 am

ek moes sewker meer inligting gekry het oor die bd .....
het nie geweet dat so n groot verskil sou gemaak het nie, ek kan altyd nog n waterfal of nog n inloop op n anderplek maak....???????

sal mar kyk hoe dit werk...
Back to top Go down
View user profile http://rikusb@webmail.co.za
Rezanne



Posts : 66
Reputation : 0
Join date : 2008-01-15

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Fri Dec 11, 2009 9:06 am

Hi Rikus

Baie nice dam, maar ja, jy kan probleme he met die bottomdrain onder die waterval indien dit die enigste bottomdrain is en veral as die waterval die enigste invloei van water is.

Die val van die water stoot die gemors wat opgesluk moet word deur die bottomdrain weg.

Jy gaan ook 'n stagnante area he aan die oorkant van die waterval en slik gaan daar opgaar.

'n BD moet altyd aan die diepste kant van 'n dam wees en weg van die invloei, om goeie sirkulasie te verseker.

Om die situasie te red, sou ek nog 'n inlet ingesit het wat die "waste" sal aanhelp na die BD om sirkulasie te verbeter. Om nog 'n BD te skep op hierdie stadium gaan heelwat werk verg.

So terloops, aan al die slim mense, wat is 'n "Bottom Drain" in Afrikaans? My woordeboek praat van aflaatgat of tapgat?


Last edited by Rezanne on Fri Dec 11, 2009 9:08 am; edited 1 time in total
Back to top Go down
View user profile
bobby

avatar

Posts : 1482
Reputation : 0
Join date : 2008-06-30
Age : 64
Location : Malmesbury Cape Town

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Fri Dec 11, 2009 9:07 am

Hi Rikus ons leer maar almal, ek hoop nie ek gaan vandag met my water invul nog 'n paar lesse kry nie. Indien die BD op jou laagste punt is en jy die waterval inlaat bietjie verder weg kan verle behoort jy beter resultate kry.
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin
avatar

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 54
Location : Cape Town

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Fri Dec 11, 2009 9:12 am

Rezanne wrote:
Hi Rikus

Baie nice dam, maar ja, jy kan probleme he met die bottomdrain onder die waterval indien dit die enigste bottomdrain is en veral as die waterval die enigste invloei van water is.........

Ek sien nou eers ek het onder Rezanne se naam gepos. Sy was 'n rukkie terug ingelog met my rekenaar. Embarassed

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
Pieter J de Villiers

avatar

Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 65
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Fri Dec 11, 2009 10:07 am

Paul,

"Bottom Drain"

In 'n Koi dam se geval sal ek die 'n "Bodum Dreinerings Punt" noem (BDP)
Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
Admin
Admin
avatar

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 54
Location : Cape Town

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Fri Dec 11, 2009 10:18 am

Jy bedoel seker "bodem", dit werk vir my.

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
Jaco

avatar

Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 50
Location : Odendaalsrus Freestate

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Fri Dec 11, 2009 2:42 pm

Nee, dis botem drein in afrikaans.
Back to top Go down
View user profile
Admin
Admin
avatar

Posts : 2521
Reputation : 46
Join date : 2007-07-25
Age : 54
Location : Cape Town

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Fri Dec 11, 2009 3:35 pm

Hey Jaco, daar is mense wat sal dink jy is ernstig omdat jy so ernstig is daaroor sonder 'n lol!




LOL

_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za

Koi are not my whole life but make my life whole
Back to top Go down
View user profile http://www.koionline.co.za
Jaco

avatar

Posts : 766
Reputation : 5
Join date : 2008-02-16
Age : 50
Location : Odendaalsrus Freestate

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Fri Dec 11, 2009 4:01 pm

Die wat dink ek is ernstig spel dit botem drein.
Back to top Go down
View user profile
Pieter J de Villiers

avatar

Posts : 1383
Reputation : 10
Join date : 2007-09-17
Age : 65
Location : Krugersdorp, Gauteng,South Africa

PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   Fri Dec 11, 2009 4:34 pm

Hell,

die blerrie sleutel bord is weer op die koffie! lol! die letters het plek geruil What a Face
Back to top Go down
View user profile http://www.ppsecurity.co.za
Sponsored content




PostSubject: Re: nuwe pond hoopelik die naweek klaar....   

Back to top Go down
 

nuwe pond hoopelik die naweek klaar....

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

 Similar topics

-
» Garden pond Q for Tim
» Steve Pond set up
» Invasive pond plants - new campaign "Be Plant Wise"
» New Things In Your Pond Today...
» Wildcam Africa - Pete's Pond

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Ponds and equipment :: Pond gallery - post photos of ponds here-