The Koi Forum
Would you like to react to this message? Create an account in a few clicks or log in to continue.
The Koi Forum

The place where koi hobbyist's and dealers meet
 
HomeHome  PortalPortal  SearchSearch  Latest imagesLatest images  RegisterRegister  Log in  
Search
 
 

Display results as :
 
Rechercher Advanced Search
Keywords
Bead shape plant salt cape SPOTS western dealers growth plants electricity white foam skin filter show face bubble pumps babies dropsy baytril food 2011 pond Dimilin
Latest topics
» New member, hallo everyone
net `n vragie EmptyWed Jun 15, 2022 8:35 am by avisagie

» Waterfall Quiet Air Pump LP-60
net `n vragie EmptyThu Mar 24, 2022 10:34 am by Ronnie

» Super Acto Flo Moving Bed Bio Media
net `n vragie EmptyThu Mar 24, 2022 10:28 am by Ronnie

» Concerns about koi pond lining
net `n vragie EmptySun Oct 17, 2021 12:16 pm by radley

» Nuwe dam
net `n vragie EmptySat Mar 21, 2020 7:22 am by Bertus

» Help! What do o do with fry??
net `n vragie EmptySat Jun 01, 2019 2:34 am by Zombolina

» A magical Japanese garden
net `n vragie EmptyFri May 24, 2019 1:45 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 The vats part 2
net `n vragie EmptySun Nov 25, 2018 12:52 pm by atb tv

» Nogyosai Nagaoka koi show 2018 the vats part 1
net `n vragie EmptySun Nov 25, 2018 11:58 am by atb tv

March 2024
MonTueWedThuFriSatSun
    123
45678910
11121314151617
18192021222324
25262728293031
CalendarCalendar
Affiliates
free forum


Share
 

 net `n vragie

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: net `n vragie   net `n vragie EmptyMon Oct 25, 2010 7:35 pm

As `n wyfie reg is om te spawn sal dit net die mannetjies wees wat haar jaag of sal die wyfies dit ook doen deur teen haar vas te druk
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Marius Bezuidenhout

Marius Bezuidenhout

Posts : 836
Reputation : 0
Join date : 2009-01-29
Age : 57
Location : Bloemfontein but mostly somewhere else

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyMon Oct 25, 2010 7:50 pm

Vossie as hul soos my worshond is is enige iets moontlik. My labrador is ook n wyfie soos die wors maar die worsie try haar luck die heel dag. Maak my bekommerd hehe
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyMon Oct 25, 2010 8:37 pm

Nee Vossie die visse is nie moffies net mannetjies sal hul jaag, glo my.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyMon Oct 25, 2010 9:59 pm

wel hiers iets groot fout want die utsuri van oom neville het saam met my ander wyfie vis gespawn ek het nou die nuwe ochiba in nou jaag die wyfies haar en mens kan sien sys dik van die eiers of te wel kaviaar
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyMon Oct 25, 2010 10:26 pm

Hi Vossie

Ja dit klink nie reg nie ek dink dit is maar net n show en sal gou stop. Hulle beskerm dalk n paar eiers wat iewers vassit.
Vossie die visse sal nie maklik spawn as daar nie plante of sakkies of iets dergliks in jou water is nie.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 7:06 am

oom neville ek het plante in of te wel dit wat oor is nadat die visse begin slaai eet het die vorige een het 4 uur begin spaan saam met die utsuri wat ek by jou gekry het shame sy tong hang nou nog uit die ochiba woord gejaag maar nou het die tempratuur gaan drop en is nie stabiel genoeg lyk my nie ek het sakkies gehang en baie van die vorige eiers darem uit
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 7:25 am

Vossie, sy aard maar na haar vorige baas
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 7:36 am

se my net gou as die mannetjie saam met `n wyfie gespawn het sal hy weer spawn saam met `n ander wyfie dis nou `n week uit mekaar of ia hy te moeg
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 8:02 am

Ja Vossie hy kan binne n paar ure weer saam met n ander wyfie ingesit word
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 9:46 am

neville sy oe smeek al vir `n red bull sy tong sleep op die grond ek glo hy dink hy is in vis hemel met die girls om hom
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 9:59 am

hiers wat ek gedoen het waar ek sien sy wil sarsies eiers gooi

net `n vragie Image0385
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 10:00 am

nog op die anner kant

net `n vragie Image0384
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 10:01 am

ek het `n net gespan vir koelte en hulle gooi eiers in die stroom

net `n vragie Image0386
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 10:03 am

die twee wyfies wat eiers gooi en die utsuri mannetjie saam besig

net `n vragie Image0387
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 10:05 am

ek het op die stadium heeltemal opgehou kos gee want die vis stel nie belang daarin nie
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 10:20 am

met die vorige lot eiers het ek elke dag gebackwash en baie waterchanges gedoen en na 3 dae het die reuk darem al verbeter
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 7:41 pm

is daar enige iets anders wat ek na die spawn kan doen meeste van die klein vissies vreet darem van die eiers op maar is daar iets wat ek by die water moet gooi soos sout
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyTue Oct 26, 2010 8:53 pm

ek sien die mense suig dit uit en gooi dan malagite green hoeveel per 1000 liter
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Guest
Guest



net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyWed Oct 27, 2010 8:00 am

Vossie,

Malachite Green Dosis: 0.1 ppm (100mg/1000lt) of 1 gram per 10 000lt (Tien Duisend) water.
Back to top Go down
Neville

Neville

Posts : 1457
Reputation : 1
Join date : 2010-01-17
Age : 76
Location : Krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyWed Oct 27, 2010 8:25 am

Hi Vossie,

As jy nie die eiers apart het en dit wil laat uitbroei nie, dan hoef jy niks te doen nie. Die malachite green is om fungus by die eiers te verhoed.
Back to top Go down
vossie

vossie

Posts : 631
Reputation : 11
Join date : 2010-05-25
Age : 58
Location : krugersdorp

net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie EmptyWed Oct 27, 2010 8:57 am

dankie julle lyk my die orgie is verby en ek het vanoggend begin met `n redelike groot waterchange die sakkies hang nog en gaan vandag uit in `n vriend se tank met `n airstone in hy wil dit he so dan is die eiers uit ek sien ook vanoggend meeste van die eiers wat rond gele het op die bodem en teen die kante is opgevreet.Wat `n verligting anders moes ek heeldag stof suig hehehe

Ek wil nie te groot waterchanges op `n slag doen nie is te bang vir die chloor in die water
Back to top Go down
http://www.theltbclub.co.za
Sponsored content




net `n vragie Empty
PostSubject: Re: net `n vragie   net `n vragie Empty

Back to top Go down
 

net `n vragie

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions in this forum:You cannot reply to topics in this forum
The Koi Forum :: Breeding :: General-