KoiForum

Koi Online's Forum - All about Koi SA
 
HomeHome  FAQFAQ  SearchSearch  RegisterRegister  Log inLog in  
 

Water

View previous topic View next topic Go down 
AuthorMessage
Eugen




Age : 35
Joined : 29 Jan 2008
Posts : 81
Location : Parow,Cape Town

PostSubject: Water   Tue Feb 12, 2008 6:06 pm

Wat Is Die Beste Om Jou kwarantyn Tenk Met Kraan water of jou dam water te vervang?
Back to top Go down
Admin
Admin



Joined : 25 Jul 2007
Posts : 657
Location : Cape Town

PostSubject: Re: Water   Thu Feb 14, 2008 3:23 pm

Die beste is om jou dam se water te gebruik want dit bevat reeds die nodige bakterie en het nie so baie voedingstowwe nie. Kraan water het baie voedingstowwe en jou water gaan vinnig groen word.

Die kwarantyn fasiliteit sal ook baie vinniger "mature" en jy maak die visse gewoond aan die dam se water.
_________________
Paul Viljoen
E Mail: koi@absamail.co.za ; http://www.koionline.co.za
Back to top Go down

Water

View previous topic View next topic Back to top 
Page 1 of 1

Permissions of this forum:You cannot reply to topics in this forum
KoiForum :: Quarantine and transport of Koi :: Quarantine-