|
|
| Author | Message |
|---|
Bobby

Posts: 403 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | |
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: Bobby's new pond Sat Sep 05, 2009 4:02 pm | |
| Dis dan op die pavement ?????  _________________ Jaco Vorster
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
|
|
 | |
Bobby

Posts: 403 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: Bobby's new pond Sat Sep 05, 2009 5:10 pm | |
| Ja Jaco, plek is maar klein geen ander grond groot genoeg, sukkel met kragkabels, sewerage pype en fondasies, maar ons sal dit wen. Word heeltemal met muur aan straatkant toegemaak, geen toegang of eintlik sig vanaf straat, asook buite alarm, indien Pieter sandfilter wil kom insit LOL. _________________ Bobby Matthee Koi- The Art of Waterkeeping
|
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: Bobby's new pond Sun Sep 06, 2009 11:42 am | |
| Jaco, die Kaap het mos nie pavements nie,......................minder onderhoud vir die plaaslike owerheid! LG, Hoe groot gaan die dam wees? |
|
 | |
Bobby

Posts: 403 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | |
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: Bobby's new pond Sun Sep 06, 2009 1:39 pm | |
| Sterkte met die bou werk. My groot kopseer begin more met die klein QT van +- 7000L. Hopelik sal die weer warm bly hierdie week sodat ek kan klaar maak en al die gewonde visse daarin plaas. Sal van my bestaande filter media gebruik en paar nuwe sheets in bestaande dam plaas |
|
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: Bobby's new pond Sun Sep 06, 2009 5:58 pm | |
| Bobby, As ek geld gehad het sou ek Nexus op al my damme gesit het. _________________ Jaco Vorster
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
|
|
 | |
Bobby

Posts: 403 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: Bobby's new pond Sun Sep 06, 2009 9:55 pm | |
| Jaco, Moet asseblief nie vir Oom Pieter se nie, dan is jy ook 'n LG  _________________ Bobby Matthee Koi- The Art of Waterkeeping
|
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: Bobby's new pond Sun Sep 06, 2009 10:18 pm | |
| Bobby Ek merk dat jy 'n 110mm Ball valve gebruik. Is dit ook die plastiese soort soos die 50mm valves? Met my vorige dam kon ek net 'n helse groot 110mm metaal valve kry. Lyk amper of mens treinstore daarmee kan wissel. Maar net gewonder of die 90mm en 110mm valves soos hul kleiner boeties lyk. |
|
 | |
Bobby

Posts: 403 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: Bobby's new pond Sun Sep 06, 2009 11:39 pm | |
| Maruis Ja Die 110 mm lyk soos sy kleinboet, direk van BD na Nexus 300. dis nog ver in die bou toekoms!  _________________ Bobby Matthee Koi- The Art of Waterkeeping
|
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: Bobby's new pond Mon Sep 07, 2009 9:48 am | |
| Hello die Sandfilter man hier!!!!!! Hoe gaan die met die LG's? Net een vraag..........aan Groot LG: Waarom wil jy die trap kleiner maak? Die SF man sal die volgende gedoen het: 1. Die trap heeltemal verweider het. 2. Die dam "verleng" en dit voltooi het. 3. 'n Brug oor die dam na die voordeur/stoep bebou het. Oor Nexus kan ek nie kommetaar lewer nie. Al wat ek weet dat hulle baie plek opneem,iets wat ek nie by my het nie, en lyk my LG ook nie Om jou water te "polish" word die sandfilter laaste geplaas, dws. tussen die filters en die " pond returns", jy moet net seker maak dat jy genoegsame drukking het om die water deur die sandfilter te stoot en om dit te "backwash" |
|
 | |
Bobby

Posts: 403 Join date: 2008-06-30 Location: Malmesbury Cape Town
 | Subject: Re: Bobby's new pond Mon Sep 07, 2009 10:36 am | |
| Hoe gaan dit met my gunsteling Sandfilter man, Pieter die manne moet sekerlik vir jou royalty betaal vir jou bemarkings aandeel. Die reen nou so lekker ek kan more visse in modderdam sit en bietjie vir Paul kompetiesie gee. Pieter die mislikkepaliteit bekou dit as swembad a.g.v. diepte, dus moet alles toe wees, geen gaps soos hulle dit stel vir 'n tennisbal om deur te kom nie. EK verkies dit ook so a.g.v. die waarde van Koi kinders. R 10.00 _________________ Bobby Matthee Koi- The Art of Waterkeeping
|
|
 | |
LJO42
Posts: 61 Join date: 2009-06-17
 | Subject: Re: Bobby's new pond Mon Sep 07, 2009 11:14 am | |
| That looks like a great location for a pond but you can see you stay in the cape, cause up here in jhb id be worried someone would steal, eat or do something to my fish  |
|
 | |
Cliff
Posts: 157 Join date: 2009-07-15 Age: 32 Location: JHB
 | Subject: Re: Bobby's new pond Thu Sep 10, 2009 12:59 pm | |
| I'm imagining a pond all across from the side you currently have planned but including your current steps area where you could have stepping stones leading to that step location with pond below it......would be a nice additional couple of meters that you could add to your pond. I just built a 4.2x1.6x1.4m pond 2 months ago and i'm already crying for a bigger pond  |
|
 | |
Cliff
Posts: 157 Join date: 2009-07-15 Age: 32 Location: JHB
 | Subject: Re: Bobby's new pond Thu Sep 10, 2009 1:06 pm | |
| see the other side of your steps has a house window there.........I'm still imagining here...lol.......imagining now changing that window there to a pond window, which allows viewing access from the inside of the house, change that window to 10mm glass and seal it and you can view the inside of the pond from the comfort within your house............sorry, but just thinking aloud  |
|
 | |
|