Dankie almal ek is seker daar in nog baie mooi ontwerpe van Watervalle in SA te sien. Laat hoor van julle!
Paul het het jy nie nog foto's van die binneshuis waterfal nie?
Pieter, Eugen dis stunning, hou van die mos effek.
Hier is Link met 44 bladsye van waterfalle USA style.
http://www.koiphen.com/forums/showthread.php?t=40052
_________________
Bobby Matthee
Koi- The Art of Waterkeeping