| | Chris Van Tonder's new pond - Table View | |
|
| Author | Message |
|---|
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 9:25 am | |
| Nice view from Chris's lounge. The water is green due to the fact that I have added some Acriflavine just before taking the photo (with my phone), preventing you to see some big stunning show winners. However, it is normally crystal clear. 50 000 liters, 2,2 m deep. Not bad for a "brand new" hobbyist. Will post better photo's in due course.  |
|
 | |
wayneb

Posts: 481 Join date: 2007-12-08 Age: 31 Location: Bellville, Cape Town
 | Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 9:49 am | |
| I've heard alot about chris's pond. Post more pics please and give us the full tour. |
|
 | |
Pieter J de Villiers

Posts: 581 Join date: 2007-09-17 Age: 58 Location: Krugersdorp, Gauteng,South Africa
 | Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 1:45 pm | |
| Haai! Hoekom is al julle manne in die Kaap se damme bedek met nette? Is daar problemme met roof voels? |
|
 | |
wayneb

Posts: 481 Join date: 2007-12-08 Age: 31 Location: Bellville, Cape Town
 | Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 1:51 pm | |
| Nee jong, dit is seker maar meer om die bergies uit mens se dam tehou...wel hier by my in elk geval. Sal see voels kois probeer vang? Ek het al 'n paar keer in die verlede pelikane oor my huis gesien vlieg..dit het my nogal laat worry... Wayne |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 1:58 pm | |
| Wayne, ek is naby aan die see en die seemeeue vlieg gedurig oor my ponds en sal nooit 'n koi gryp nie. So ook die pelikane. Elke middag kom daar 'n stuk of 30 oor my huis gevlieg. Hulle breek ook nooit hul formasie, al sien hulle kos in die vlug. Maar ja, Herons, Kormarante en Kingfishers het ons baie as gevolg van die Rietvlei dam, en in Table View soek jy moeilikheid sonder nette. |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | |
 | |
wayneb

Posts: 481 Join date: 2007-12-08 Age: 31 Location: Bellville, Cape Town
 | Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 3:49 pm | |
| Is daar nie nog fotos van chris se dam nie? Waar is die filter setup en daai dinge. Ek hoor hy spog so oor sy skou kwaliteit visse....Waar is die fotos. |
|
 | |
Eugen

Posts: 101 Join date: 2008-01-29 Age: 36 Location: Parow,Cape Town
 | Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Mon Sep 01, 2008 6:40 pm | |
| ek glo nie arende sal jou koi sommer kan vang nie die spaasie is te klein hulle duik nie kom meer van n afstand af en gryp die vis |
|
 | |
Rezanne
Posts: 46 Join date: 2008-01-15
 | |
 | |
Rezanne
Posts: 46 Join date: 2008-01-15
 | Subject: Visvretende roofvoëls Fri Sep 05, 2008 2:41 pm | |
| Hierdie stap ietwat van Chris se dam af weg; so verskoon asb. My Voëlgids van Suider-Afrika (Lapa-uitgewers) stel dit soos volg: Die visarend jag meesal van 'n sitplek af. Hy sweef af na vis wat by die oppervlak voed, gryp dit, lig dit uit die water en vlieg daarmee weg. Die visvalk jag gewoonlik in vlug. Hy vlieg 20 - 30 m bo die water terwyl hy om die beurt sy vlerke kalp en weef. Fladder dikwels vir 'n rukkie nadat hy 'n vis gewaar het en plons-duk dan. |
|
 | |
Admin Admin

Posts: 1283 Join date: 2007-07-25 Location: Cape Town
 | |
 | |
wayneb

Posts: 481 Join date: 2007-12-08 Age: 31 Location: Bellville, Cape Town
 | Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Thu Oct 30, 2008 10:50 am | |
| Van wat ek kan sien op die photo lyk die kleure van die kohaku's stunning. |
|
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: Chris Van Tonder's new pond - Table View Fri Oct 31, 2008 10:03 am | |
| WOW _________________ Jaco Vorster
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
|
|
 | |
| | Chris Van Tonder's new pond - Table View | |
|