My dammetjie van 8 maande , ek is sterk aan die beplan vir nuwe 28000lt dam en het reeds 'n Nexus vir hierdie projek aangeskaf. Ek geniet nog die komplekse Hobby en leer elke dag van ander en ook op forums soos hierdie. Ek hoop om eendag 'n goeie "water keeper" vir my visses te wees, vir nou eers maar bietjie skoolgeld betaal.

Bakki Shower, Vortex x2, Klein Settlement Chamber, Media K1, Matala, Bio Balls, Oysters, x2 Lyne met 18000lt waterfall pompie op elke lyn

Kinders

Hier is 'n paar van my kinders, enige kommentaar is welkom, My Vissies kom hoofsaaklik van Cape Koi Aquarium die Mask van Orient Koi en Maruten van Brain Lee.
Indien iemand van my vissies hou, laat weet vir my, anders raas met my verskaffers LOL
Kindai 58cm

Lipstick 53cm

Maruren 64 cm

Mask 51cm Junior Grand Champion George 2008
