Baie nice Vid. Is 'n bietjie out of date want Sakai het mos nou 'n paar maande gelede KHV gehad, die ou man is ook so 2 weke oorlede. Sy sterfte is blykbaar deels aangebring deur die skok van die KHV op sy plaas en die gebroke eer in sy naam asgevolg van die KHV. Ek moet se dit is 'n baie groot setup wat hulle het.
Moet nie als glo wat jy op 'n video sien nie of wat jy hoor nie. As jy dink hulle gaan vir jou wys hoe om te hand strip dink maar weer, gaan probeer dit maar doen soos hulle op die video dit gedoen het.
Hulle melk hulle want hulle kry meer fry (die bevrugting is beter) en meer fry is meer geld. Ons doen dit ook maar nie so nie en ons lieg nie vir ons kliente oor hoe om dit te doen nie. Ons gaan dalk 'n kursus op hand striping aanbied later in die jaar vir ons kliente wat belang stel.