Dankie Paul
Dit is ‘n belangrike punt wat jy gemaak het. Mens kan maklik die verkeerde sterkte ingooi aangesien daar ‘n groot verskil in 40% en 40 vol is. Sal dat Louise vannaand net dubbel seker maak of dit 40 vol is. In die elektroniese bedryf gebruik hul wel 40% om koper van elektroniese borde af te vreet wanneer ‘printed circuit boards’ gemaak word. Meng dit met swembad suur, en bietjie water. Die mengsel veroorsaak dat stukke velle van jou hand afkom as daar direkte kontak is en nie enige apteek verkoop so ‘n sterk mengsel nie.
Ek het glad nie HP in water gevoeg nie en dam se helderheid is nou pragtig. Dalk het dit ook te doen met die feit dat settlement chamber elke 2e dag uitgepomp is en vars water bygevoeg is. Die water temp wissel so tussen 8 en 11 grade in die koue en vir ‘n week lank was visse nie gevoer nie. Bao Bio bygevoeg en monitor water gereeld aangesien ek ‘n nitrite spike verwag soos in die verlede toe ek elke 3maande aan filters gewerk het. Dit kom gewoonlik voor so 3weke nadat filter begin is.
Ter byvoeging van wat jy genoem het:
Volume is the amount of oxygen that is contained in a given amount of peroxide. For example, 3% hydrogen peroxide is V10 or 10 volume, because it will release 10 times it’s volume in oxygen. One pint of 3% hydrogen peroxide will release 10 pints of oxygen as it breaks down. Gee, now there is something to think about. Of course, V20 will release twice as much oxygen, 20 times its volume. This is getting pretty fantastic, and we are only up to 6% hydrogen peroxide here….
Read further:
http://www.using-hydrogen-peroxide.com/hairdressing-peroxide.htmlhttp://www.landrights.com/Hydrogen_Peroxide.htm