| | Trots om Vrystaat te wees | |
|
| Author | Message |
|---|
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Trots om Vrystaat te wees Sun Apr 05, 2009 1:48 pm | |
| Mag dalk nie so goed met VS rugby gaan nie, maar het die volgende Koi by Jaco gekoop. Die man deel graag sy kennis uit en is hulpvaardig. Mens sien dit min deesdae en ek is so 'happy as a Koi in Egypt'. Weereens dankie vir al die moeite en advies. Maak my bly om te sien mense tree opreg op en deel kennis met ander. Dalk kan ek een van die dae ook my deelname met ander in hierdie gedeelte van die forum deel en 'n kenner word.(Ja ek weet, ek lag ook lekker saam) Visse lyk goed, en ek is seker hulle sal gelukkig wees. Was so bly a.g.v Jaco se hulp terwyl ek in die verte is dan ek sommer nog twee Koi by skou gekoop het. Fotos onder aan bladsy. Ek begin die stokperdjie geniet en hoop om meer insette in toekoms te kan bied [img]      Twee by skou  Wat dink julle?? Ek baie trots en ek glo dat ek hulle nog gaan geniet[img] |
|
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: Trots om Vrystaat te wees Sun Apr 05, 2009 5:58 pm | |
| Hi Marius, Alles het goed gegaan met die vervoer en dit was lekker om jou mense te ontmoet. Na so paar dae sal die vis baie gelukkig wees, nes hulle hier was. Jou dam is baie goed beplan en gaan beslis 'n sukses wees. _________________ Jaco Vorster
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
|
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | Subject: Re: Trots om Vrystaat te wees Sun Apr 05, 2009 7:34 pm | |
| Weereens dankie vir die moeite. Sal jou advies i.v.m waterval gebruik en ek moet ook nog bietjie werk aan die filters. Die perspex vir afskortings binne filter sou my amper R10 000 kos, wat belaglik is. Lyk my die ou inwoners v d dam begin hulle nuwe vriende aanvaar en geniet. Baie dankie vir die ver ry om visse te bring en ek sal jou verseker weer in toekoms ondersteun |
|
 | |
Jaco

Posts: 350 Join date: 2008-02-16 Location: Odendaalsrus Free State
 | Subject: Re: Trots om Vrystaat te wees Sun Apr 05, 2009 7:42 pm | |
| My plesier Marius. _________________ Jaco Vorster
Be careful whose advice you buy, but be patient with those who supply it. Advice is a form of nostalgia. Dispensing it is a way of fishing the past from the disposal, wiping it off, painting over the ugly parts and recycling it for more than it's worth.
|
|
 | |
cam0
Posts: 211 Join date: 2009-03-06
 | Subject: Re: Trots om Vrystaat te wees Mon Apr 06, 2009 9:08 am | |
| Those are some beautiful fish. |
|
 | |
Wayne Coetzee
Posts: 73 Join date: 2008-08-19 Age: 37 Location: Tableview, Cape Town
 | Subject: Re: Trots om Vrystaat te wees Thu May 14, 2009 2:23 pm | |
| Hi Marius, Awesome fish real beauties  In pic no 5 what is the fish on the left side  |
|
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | |
 | |
Marius Bezuidenhout

Posts: 494 Join date: 2009-01-29 Age: 43 Location: Bloem but currently Mbeya/Tanzania
 | |
 | |
Wayne Coetzee
Posts: 73 Join date: 2008-08-19 Age: 37 Location: Tableview, Cape Town
 | Subject: Re: Trots om Vrystaat te wees Thu May 14, 2009 3:28 pm | |
| Hi Marius, Thanks for that. Wanted; KIkusui for sale please contact me. Thanks Wayne  |
|
 | |
| | Trots om Vrystaat te wees | |
|